Huis Dahlia by Akademia

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 06. 2024
  • Huis Dahlia is ʼn Akademia-dameskoshuis wat 2024 bekendgestel is. Die dahlia-blom simboliseer onder andere elegansie, innerlike krag, verandering, kreatiwiteit en waardigheid. Lees meer oor hulle koshuislewe: akademia.ac.za/huis-dahlia/
    #MyAkademia #Kohsuislewe #HuisDahlia

Komentáře •