Riviersonderend live ft Piet Botha & jack hammer 1994

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 08. 2021
  • Live êrens een aand in Pretoria met Piet Botha se Jack Hammer band 1994
    Riviersonderend
    ai my lam, al my verkenners
    het lankal terug gerapporteer
    oor die pad na jou toe, die pad na jou toe
    ai my lam, my troepe my soldate
    is lankal gemobiliseer
    vir die pad na jou toe, die pad na jou toe
    die totale aanslag sal onverwags wees
    die onverwagte aanslag sal totaal wees
    jy sal dit kan sien aankom, ver dalk
    maar niks daaraan kan doen nie
    die beleg sal 'n belegging wees
    dit sal onvoorwaardelik wees
    maar dis alles net as jy wil hê
    dat my liefde soos vrede
    voor jou voete lê...
    renteloos, veilig in jou belê
    want die pad na jou toe
    is die pad na my toe
    want die pad na jou toe
    is dieselle as die pad na my toe
    want die pad na jou toe
    is die pad na my toe
    want die pad na jou toe
    is 'n riviersonderend na my toe
    woorde en musiek: anton goosen (c) 1998 buskrockmusiek
  • Hudba

Komentáře • 2

  • @renskejacobs6381
    @renskejacobs6381 Před 2 lety +1

    Awwww Jack Hammer - en die lead guitarist wat daar speel, Dave, was groot buddie van ons (ek en my bf van daai tyd) Ons was HUGE Jack Hammer fans - ek en daai bf van my. Was omtrent by elke gig.

  • @piyabotha2999
    @piyabotha2999 Před 2 lety +1

    💚🤘🏼 Dankie AntonG!