Dorings en Bessies - Afrikaanse luister storie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 04. 2020
  • 'n Opbouende, inspirerende storie van HOOP, vir kinders oraloor (ook die grootmens-kinders) . Geskryf en opgeneem deur Driekie Olwage. Verwerking deur Synergy Video Production. Vir meer besonderhede oor stories en produksies besoek gerus ons FB blad: SunSweet Productions.

Komentáře • 8

  • @leanderdupreez4349
    @leanderdupreez4349 Před rokem

    Ek hou baie daar van.
    Dit is baie mooi😢😢😢😢😢😢😢

  • @Wavetk1
    @Wavetk1 Před rokem

    My 10 jarige is nie meer lus vir bennie boekwurm of die 3 varkies en rooikappie nie. Sy het hierdie een baie geniet. Jou stem speel so mooi saam en laat my verlang na my drama en kunswedstryd dae.

  • @user-xe7zl1ue5i
    @user-xe7zl1ue5i Před 11 dny +1

    What is the lntrige verteller boodskop konflik

  • @kaitlinluyt1759
    @kaitlinluyt1759 Před 4 lety +2

    Ek hou van die storie❤️❤️

  • @kaitlinluyt1759
    @kaitlinluyt1759 Před 4 lety +1

    Ek hou van hierdie storie.

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 Před 3 lety +3

    Ons het nodig om dankbaar te wees in hierdie donker,doring-tye. Ons dankies en glimlagte moet gesien word....ons is lig en sout!

  • @yolaniepieters6665
    @yolaniepieters6665 Před 2 lety +1

    Arielle. 😮😟😳😧😦😲🙁😟👎