Francis de Jager - A prayer for my grandmother

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 09. 2023
  • Die Country sangeres, Francis de Jager, het my versoek om 'n video te maak van hierdie liedjie wat sy spesiaal geskryf en opgeneem het ter nagedagtenis aan haar geliefde Ouma (Marie Botes: 1938 - 2007).
    Francis het al die foto's voorsien, asook die liedjie, A prayer for my grandmother, wat sy self sing.

Komentáře •