Die beste KARRINGMELKBESKUIT wat jy al ooit geproe het! Ek wys jou hoe
Vložit
- čas přidán 5. 09. 2024
- Hello maats.
Het jy al ooit probeer om jou eie beskuit te maak? Wel, hier is nou vir jou
'n lekker treat - Karringmelkbeskuit.
Ek sal aanbeveel dat jy dit verdubbel sodat jy sommer ALTYD beskuit in die huis het, hoe meer hoe beter.
Lekker kook
Sussie x
- Bestandele -
1kg Self-raising meel
500g Karringmelk
5ml Sout
200ml Suiker
250g Sagte Botter
1 Eier
20ml Olie
Kry my hier - Social Media
Instagram - @kookinafrikaans
Facebook - @kookinafrikaans
Pinterest - Kook in afrikaans
E-pos - kookinafrikaans@gmail.com
Ek het my beslag aangemaak. Baie dankie vir die afrikaanse resep.
bedankt voor het recept, geweldig, succes, jongens
More almal kan ek yoghurt gebrek as ek nie die karingmelk het nie
Jy kan verseker. Suurroom kan ook gebruik word. x
English version please
This is Kook in AFRIKAANS. There are BAZILLIONS of English recipes. Search for Buttermilk rusks. Good luck.