Kook In Afrikaans
Kook In Afrikaans
  • 63
  • 171 887
KFC hoender | Maak jou eie | KFC COPYCAT resep
Hello!
Hierdie week op Kook In Afrikaans maak ons KFC COPYCAT hoender.
- Bestanddele -
-Marinade -
6-8 Hoender stukke
2 Koppies karringmelk
1 Teelepel sout
1 Teelepel peper
1 Teelepel knoffel poeier
1 Teelepel mosterd
1/2 Teelepel origanum
2 Koppies meel
4 Eetlepels mielieblom
1 Teelepel sout of seldery sout
1 1/2 Teelepels knoffel poeier
1 1/2 Teelepels paprika
1 1/2 Teelepels origanum
1 1/2 Teelepels tiemie
1 1/2 Teelepels Uie poeier
Olie vir braai
Braai vir 13 - 15 minute op 170 grade
Lekker kook
- Kry my hier -
Instagram - @kookinafrikaans
Facebook - @kookinafrikaans
Pinterest - @Kook in afrikaans
Epos - kookinafrikaans@gmail.com
zhlédnutí: 1 527

Video

Hoe om 'n WIT SOUS te maak | Béchamel
zhlédnutí 1,6KPřed 9 měsíci
Hello maats. Kom ons maak 'n wit sous - heerlik op groente, vis, hoender en ander disse. - Bestanddele - 60g Botter 60g Meel 500ml Koue melk Knippie neutmuskaat, peper en sout Lekker kook - Kry my hier - Instagram - @kookinafrikaans Facebook - @kookinafrikaans Pinterest - @Kook in afrikaans Epos - kookinafrikaans@gmail.com
Tamatie pesto PASTA slaai | Maklik & HEERLIK
zhlédnutí 307Před 9 měsíci
Hello! Hier is ons weer met 'n pasta slaai vir die BRAAI. - Bestanddele- 1 1/2 Koppies gekookte pasta 2 Opgehoogte eetlepels tamatie pesto 50ml Mayo (nie tangy nie) 2 Eetlepels suurlemoen 100g Songedroogte tamaties - opgekap 1/2 Rooi ui 1/2 Koppie soetrissies 2 Eetlepels amandels Lekker kook Kry my hier - Social Media Instagram - @kookinafrikaans Facebook - @kookinafrikaans Pinterest - @Kook in...
Lekker sjokolade KOEKIES
zhlédnutí 783Před rokem
Hello maats. Ek deel met julle my sjokolade koekies resep. Hierdie resep bevat nie eier nie en is perfek vir as jy dalk nie eiers in die huis het nie of dalk alergies is vir eiers. - Bestanddele - 2 1/4 Koppies meel 1 Teelepel koeksoda 1/2 Teelepel sout 1 Koppie botter 1 Koppie bruin suiker 75ml Wit suiker 60ml Jogurt 10ml Vanilla geursel 1 1/2 Koppie sjokolade Oond - 180 grade en bak vir 12-15...
Mcdonald's se BIG MAC slaai | maklik en lekker
zhlédnutí 841Před rokem
Hello maats. Hierdie week op Kook In Afrikaans maak ons die big mac slaai. Hierdie slaai bevat alles wat die big mac bevat behalwe die brood. Hierdie slaai is keto vriendelik en baie lekker. - Bestanddele - 500g Maalvleis 2 Eetlepels uie 2 Eetlepels olyfolie Sout en peper 5 Koppies blaarslaai 1 Koppie gerasperde kaas ½ Koppie gherkins ½ Ui (opgekap) Sesame saad - Big mac sous bestanddele - ⅓ Ko...
Lekker JALAPEÑO poppers met Spek
zhlédnutí 446Před rokem
Hello julle. Welkom terug by Kook In Afrikaans! Ek deel hierdie week my jalapeño poppers met spek resep. - Bestanddele- 1/2 Koppie roomkaas 1/2 Kaas 1 Eetlepel pietersielie 1 Teelepel knoffel poeier 1/2 Teelepel paprika 1 Eetlepel rooi bell pepper (soetrissie) 1 Eetlepel groen bell pepper (soetrissie) 1 Eetlepel heuning Peper 4-5 Groot jalapeños 4-5 velletjies spek Bak - 20-25 minute op 180 gra...
Couscous | Moroccon couscous resep met ‘n balsamiese sous | Back 2 Basics
zhlédnutí 424Před rokem
Hello julle. Hierdie week op B2B maak ons couscous. Ek wys vir jou twee weergawes wat maklik en vinnig is. Couscous word gemaak van semolina wat dan bedek word met fyn koringmeel. - Bestanddele - (Moroccan couscous) 1 koppie couscous 300ml Kookwater 2 Eetlepels groen soetrissies (bell peppers) 2 Eetlepels rooi soetrissies (bell peppers) 2 Eetlepels wortel (opgekap) 3 Eetlepels olyfolie 1 Knoffe...
Valentyns Hartjie PIZZA ♥️
zhlédnutí 300Před rokem
Hello julle. Welkom terug by Kook In Afrikaans. Hierdie week deel ek met jou hoe om 'n hartjie pizza te maak. Ek het hierdie resep so maklik as moontlik probeer maak sodat jy nie te veel tyd in die kombuis deur hoef te bring nie. Geniet die video en voel vry om enige pizza “toppings” van jou keuse te gebruik. Lekker kook en lekker eet. 🍕 - Bestanddele - 1 Pizza basis (gaar) 220ml Pizza sous (Jy...
Hoe om die SPUR pienk sous te maak | BAIE lekker en proe soos nog |
zhlédnutí 2,3KPřed rokem
Hello julle. Die SPUR se pienk salad en french sous bly maar 'n lekker sous. Ek wys jou hoe om dit te maak met net 5 bestanddele. Jy kan hierdie sous vir 2 weke in jou yskas hou. - Bestanddele - 1 Koppie mayonnaise ( nie tangy nie ) 1/2 Teelepel paprika 80ml Fanta orange 100ml kondensmelk 2 1/2 Eetlepels tamatie sous - Mayonnaise wat jy kan gebruik - Nola Original Hellmann's Real Mayo Checkers/...
Hoe om die perfekte EIER te kook | Back 2 Basics
zhlédnutí 682Před rokem
Hello! Vandag op Back 2 Basics wys jou hoe om elkekeer die PERFEKTE eiers te kook. Ek praat ook bietjie meer van hoenders en hoe hul omstandighede die eiers wat hul lê kan beïnvloed. Hierdie was ‘n BAIE lekker video om te skiet en ek het dit baie geniet - ek hoop jy gaan ook. Hoe kook ‘ n mens eiers: Vir sagte eiers - 6 minute Vir eiers wat nie hard of sag is nie - 8 minute Vir harde eiers - 12...
PESTO pasta slaai
zhlédnutí 609Před rokem
Hello maats. As jy net so mal oor pesto is soos ek, gaan jy virseker hierdie pasta slaai geniet. Hoe kook 'n mens PENNE pasta video - czcams.com/video/s0Z77HnkQZ4/video.html - Bestanddele - 1 1/2 koppies penne pasta (gekook) 2 Opgehoopte eetlepels pesto 45ml Mayonnaise (nie tangy nie) 2 Eetlepels suurlemoensap 1 1/2 Eetlepels parmesaankaas Peper Lekker kook Kry my hier - Social Media Instagram ...
KAPOKAARTAPPELS | Back 2 Basics
zhlédnutí 620Před rokem
KAPOKAARTAPPELS | Back 2 Basics
Mediterreense QUICHE met songedroogde tamaties |
zhlédnutí 355Před rokem
Mediterreense QUICHE met songedroogde tamaties |
Hoe maak 'n mens HAWERMOUT | Back 2 Basics
zhlédnutí 419Před rokem
Hoe maak 'n mens HAWERMOUT | Back 2 Basics
Hoe kook 'n mens PENNE pasta | Ek wys jou HOE | Back 2 Basics
zhlédnutí 575Před rokem
Hoe kook 'n mens PENNE pasta | Ek wys jou HOE | Back 2 Basics
Sjokolade TRUFFLES | Hierdie resep bevat net twee bestanddele
zhlédnutí 761Před rokem
Sjokolade TRUFFLES | Hierdie resep bevat net twee bestanddele
PESTLE & MORTAR | Hoe om hom te gebruik en my raad | Back 2 Basics
zhlédnutí 226Před rokem
PESTLE & MORTAR | Hoe om hom te gebruik en my raad | Back 2 Basics
SOETWORTELS vir Kersdag | die perfekte bykos wat saam daardie lamboud gaan |
zhlédnutí 2,8KPřed rokem
SOETWORTELS vir Kersdag | die perfekte bykos wat saam daardie lamboud gaan |
Hoe maak 'n mens BASMATI rys | Back 2 Basics reeks |
zhlédnutí 975Před rokem
Hoe maak 'n mens BASMATI rys | Back 2 Basics reeks |
Pynappel en rooi ui SLAAI op die GRILL | Perfek vir somer en Desember
zhlédnutí 405Před rokem
Pynappel en rooi ui SLAAI op die GRILL | Perfek vir somer en Desember
My wenk vir SAGTE brood wat kliphard is + lekker kroutons vir jou slaai
zhlédnutí 218Před rokem
My wenk vir SAGTE brood wat kliphard is lekker kroutons vir jou slaai
Woolworths se GROENTESKYFIES | Gesond & Lekker
zhlédnutí 222Před rokem
Woolworths se GROENTESKYFIES | Gesond & Lekker
SJOKOLADE roomys | Suikervry en banting vriendelik
zhlédnutí 480Před rokem
SJOKOLADE roomys | Suikervry en banting vriendelik
PAMPOEN muffins wat proe soos nog | Kook In Afrikaans
zhlédnutí 1,3KPřed rokem
PAMPOEN muffins wat proe soos nog | Kook In Afrikaans
AARTAPPELSLAAI - slaai vir die braai
zhlédnutí 4,5KPřed rokem
AARTAPPELSLAAI - slaai vir die braai
Pampoen sop vir die WINTER | Winter is om die draai
zhlédnutí 1,7KPřed 3 lety
Pampoen sop vir die WINTER | Winter is om die draai
SPAANSE tortilla/omelet
zhlédnutí 281Před 3 lety
SPAANSE tortilla/omelet
Gesonde gis-vrye BROOD | Feta, SPINASIE en knoffel
zhlédnutí 607Před 3 lety
Gesonde gis-vrye BROOD | Feta, SPINASIE en knoffel
Knoffel en spek PASTA met 'n botter sous
zhlédnutí 867Před 3 lety
Knoffel en spek PASTA met 'n botter sous
Lekker GEBAKTE baba aartappels!
zhlédnutí 1,6KPřed 3 lety
Lekker GEBAKTE baba aartappels!

Komentáře

  • @tompotgieter1469
    @tompotgieter1469 Před měsícem

    Dankie ek gaan dit vir my Ouma stuur sy is Mal oor gekookde eiers❤❤🎉

  • @thionandrew4118
    @thionandrew4118 Před 2 měsíci

    It looks lovely I'm gonna try it

  • @coletventer3044
    @coletventer3044 Před 2 měsíci

    Platsak tye kan jy die maalvleis rek met gaar bruin lensies of oats, jy kan ook n gerasperde appel byvoeg.

  • @user-mk5pm5xm2t
    @user-mk5pm5xm2t Před 3 měsíci

    Dankie

  • @randomoodthings
    @randomoodthings Před 4 měsíci

    Perfect song Perfect food

  • @Mikeylarry945
    @Mikeylarry945 Před 4 měsíci

    Nou toe nou,maak biekie daar vir ons n lekker warme currie poitjiekos ,met gebakte bier broodjie by man,die mense sien yt jong

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 Před 4 měsíci

    Hoeveel gram maalvleis

  • @cilegnadeerb
    @cilegnadeerb Před 5 měsíci

    Love hoe j jou videos doen girl

  • @gabriellew6467
    @gabriellew6467 Před 6 měsíci

    Lekker, dankie

  • @winifredsteyn4948
    @winifredsteyn4948 Před 6 měsíci

    Baie dankie. 😊😊

  • @kishenrichards4874
    @kishenrichards4874 Před 7 měsíci

    Thanks for the recipe will be trying out this today Baie dankie😊

  • @Rudeyes
    @Rudeyes Před 8 měsíci

    Groot blikkie of klein bier? Hoeveel ml?

  • @LeaJohannaSwanepoel
    @LeaJohannaSwanepoel Před 8 měsíci

    ❤dit lyk nou lekker!

  • @user-zk2fo5kx7z
    @user-zk2fo5kx7z Před 9 měsíci

    Dankie baie lekker.,

  • @engie1097
    @engie1097 Před 9 měsíci

    Lyk lekker!

  • @lucillewiid5476
    @lucillewiid5476 Před 10 měsíci

    Dankie vir die video!!! Dis uitstekend dit help baie!!!

  • @aubreyvermaak609
    @aubreyvermaak609 Před 10 měsíci

    Lyk lekker. Gaan nou probeer en jou laat weet oc jou resep.

  • @georgephillipvanwijk2084
    @georgephillipvanwijk2084 Před 11 měsíci

    Dis lekker maar u het die pitlose rosyntjies vergeet.

  • @yumenahcharles3268
    @yumenahcharles3268 Před rokem

    Hi, I have tried many recipes for onion rings, this is the best 1 I have found…it is now my go to recipe for Spur Style onion rings…baie dankie❤

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Amazing! I’m so happy to hear that. Daar is niks so lekker soos Spur se uie ringe nie 😉

  • @madevilable
    @madevilable Před rokem

    Kan jy plein jogurt ook gebruik?

  • @esmehoniball6195
    @esmehoniball6195 Před rokem

    ek gaan dit verseker maak vir my kind wat studeer in n ander dorp. dit vries heerlik

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Niks so yum soos mamma se kos nie! Ek hoop hy geniet elke happie ♥️

  • @reginaldrheeder8661

    Stop saying “lekker “

  • @johannapretorius3892

    Lyk baie lekker. Hoe kry ons die resep?

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Hello Johanna. Jy kan die resep in die diskripsie boks vind 😊

  • @poppieviljoen2723
    @poppieviljoen2723 Před rokem

    Hoeveel blokkies in daardie mengsel asb

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Hello Poppie. Ek het omtrent so 16 blokkies gekry uit die mengsel.

  • @user-ky4qn2nb1b
    @user-ky4qn2nb1b Před rokem

    Dit lyk baie leker en maklik

  • @PuizVix
    @PuizVix Před rokem

    Jy is darem ougat.

  • @dean3188
    @dean3188 Před rokem

    Dom vraag.. Wat doen jy met al daardie olie as jy klaar is?

  • @fragrancecentury5881

    ❤❤❤❤❤❤

  • @Howling_death_crew
    @Howling_death_crew Před rokem

    Hello tannie

  • @mbvandermerwe2016
    @mbvandermerwe2016 Před rokem

    Dankie❤

  • @nicolienbotes-Paris

    Thank you for the tortorial I made 2 breads today

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 Před rokem

    Nou kort ons 'n lekker kerriegroenboontjieresep....😉

  • @annefl3423
    @annefl3423 Před rokem

    Dat ziet er lekker uit!

  • @stephanmatthee5921
    @stephanmatthee5921 Před rokem

    Ek het jou resep gevolg. Baie mooi uitgekom. Ek het geelsout ook by die meel gesit en 'n eier by die melk.

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Dit klink heerlik Stephan! Ek is bly jy het die resep en uitkoms geniet. Dit bly maar 'n wenner. Mooi dag vir jou. Groete

  • @afrikaanseliefdesverhaleen5681

    weereens een van my gunstelinge!

  • @jaxton6448
    @jaxton6448 Před rokem

    😞 *promo sm*

  • @fragrancecentury5881

    Absolutely awsome🍕♥️i’ll be making it with my hubby🥰thank you Kook in Afrikaans

  • @boereraad_met_mynie

    Dankie vir deel. gaan dit beslus probeer. mooiste daggie

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Groot plesier! Hoop jy geniet dit sommer baie. Mooi daggie vir jou ook ✨👩🏻‍🍳

  • @lynettevivier8545
    @lynettevivier8545 Před rokem

    Dit lyk soos Spur uieringe. Ek het met ‘n chef by Spur gesels en dit word nie in melk of limonade geweek nie.

  • @afrikaanseliefdesverhaleen5681

    Dankie. Dit gaan ek ook probeer - Adele

  • @engie1097
    @engie1097 Před rokem

    Lyk lekker en maklik.

  • @afrikaanseliefdesverhaleen5681

    Is dit 'n Habenaro rissie of iets soos 'n paprika rissie> Dit lyk lekker. Ek is net bang vir vreeslik brand.

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Hello! Weet jy, ek het hulle eintlik by Pick ‘n Pay gekoop. Die naam is Sweet Palermo peppers. Hulle is soet en brand glad nie - dink aan hom soos n red bell pepper maar net lank en soeter. Jy kan bacon ook om hul draai en bak. ✨

    • @afrikaanseliefdesverhaleen5681
      @afrikaanseliefdesverhaleen5681 Před rokem

      @@kookinafrikaans Dankie ek skryf dit in my dagboek. Die resep is fantasties, ek het toe met Paprika probeer. Dit is ook sulke langerige peppers en jy kry rooi en oranje.

    • @afrikaanseliefdesverhaleen5681
      @afrikaanseliefdesverhaleen5681 Před rokem

      @@kookinafrikaans Great sal bietjie gaan loer. Ek het nou al twee keer Paprika ook gebruik. Baie baie lekker!

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Dit is vreeslik lekker! Ek is so bly jy hou daarvan.

  • @afrikaanseliefdesverhaleen5681

    Dankie, ek is bly om hierop af te kom. Mal oor ;n sagte eier!

  • @bortusklyden831
    @bortusklyden831 Před rokem

    Baie dankie vir al die lekkere resepte. Hierdie kanaal verdien baie meer volgers!

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      As ek jou comment 10 keer kon like sou ek! Ek waardeer dit baie en ek is so bly jy geniet Kook In Afrikaans. Dankie vir jou ondersteuning - beteken die wêreld.

  • @roberte.o.speedwagon9969

    Ziet er goed uit!

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 Před rokem

    Dankie vir heerlike resepte😍

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Groot plesier Susan! Geseënde Kersfees vir jou en jou familie. x

  • @boereraad_met_mynie

    Dis 'n slaai wat ek baie sal geniet. dankie. Love die manier hoe jy die pynappel gesny het. Mooiste daggie vir jou

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Dankie Mynie! Dis 'n lekker slaai vir die somer, sal ook perfek gaan met 'n braai. Geseënde Kersfees vir jou en jou familie. Groete x

  • @peach9704
    @peach9704 Před rokem

    Waarmee kan jy die yogurt vervang?

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Hello. Jy kan volroom, karringmelk of klapper melk gebruik. Die uitkom mag dalk anders proe, maar gaan net so lekker wees.

  • @petrodreyer4248
    @petrodreyer4248 Před rokem

    Lyk heerlik

  • @boereraad_met_mynie

    Dit lyk baie lekker. dankie. mooiste daggie en naweek vir jou 😍

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans Před rokem

      Baie dankie Mynie! Wens jou ook 'n wonderlike naweek toe. xx