VitaAmp Inspirasie | Kyk anders...

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Soms oorweldig die lewe en sy uitdagings ons vreeslik. Johan Smith kuier vanoggend met jou en met my oor hoe ons anders moet kyk en vashou aan die Here se beloftes.

Komentáře • 5