Graad 10 Euklidiese Meetkunde #1: Inleiding

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Hi julle 🤓 Hierdie is die inleiding video vir Euklidiese meetkunde. Dit verduidelik vinnig die belangrike konsepte van hierdie afdeling.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:04 Inleiding
    00:39 Wat is Euklidiese Meetkunde?
    01:47 Verskillende Meting Metodes
    06:05 Middelpuntstelling
    *06:13 Middelpuntstelling Video
    07:53 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die volgende video video, click hier: • Graad 10 Euklidiese Me...
    As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier: • Graad 10
    As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: www.stuvia.com...
    Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

Komentáře • 4

  • @user-np6cm7ev6q
    @user-np6cm7ev6q Před 4 měsíci +1

    Hierso n dag voor die klastoets, wens my good luck tannie😞🤚

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie  Před 4 měsíci

      Hoe het dit gegaan?! Hoop jy sal goed doen 💪

    • @user-np6cm7ev6q
      @user-np6cm7ev6q Před 4 měsíci

      @@WiskundeMetMargie ek het sulke vraag 2 oopgelos tannie, want hy het nou nie lekker geplak met my nie, maar die res was nogal vloeiend🤗
      Die eksamen is oor 2 weke so nog baie tyd om met die res van die videos in te val! En defnitief nie n dag voor die tyd nie!!!

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie  Před 4 měsíci

      @@user-np6cm7ev6q definitief. Gelukkig kry jy jouself nou al reg vir die eksamen. Dis baie goed! Enige spesifieke videos wat jy graag op die kanaal wil sien wat jou beter kan help?