Juan Boucher - Disintegreer
Vložit
- čas přidán 31. 05. 2015
- Juan Boucher se nuwe enkelsnit "Disintegreer" is beskikbaar op die album KALM VOOR DIE STORM.
Volg Juan Boucher:
Facebook: goo.gl/90PsyS
Twitter :goo.gl/svOj5E
Besprekings:
Denise - juanboucher@vonk.co.za
Media Navrae:
Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
Algemene Navrae:
Rudi Muller - rudi@realmusic.co.za
Regie Deur:
Kyle White
Konsep:
Juan Boucher & Kyle White
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksie Maatskappy:
Kyle White
www.kylewhite.tv
goo.gl/HVeOB9
Liedjie Vervaardig:
Byron Keno
goo.gl/WoU7e1
Liedjie Publikasie: J. Boucher / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2015 - Hudba
n legend n persoon wat waarheid sing n nebs wat mens laat besef op daardie baklei oomblik laat besef jy as man is beter en kan jou vrou net meer lief het. Sien n man soos juan wat soveel seer gehad het en alle liefse terug gebring het waarvoor hy veg. Juan jy us n legend
Diep lied, hou daarvan, skryf nog.....
Een van min sangers as ek met my voertuig stop, sal ek eers die liedjie klaar luister voor ek uitklim. 2021
Nag kwaai bra met jou kwaai song
Hello boet
My dogter is 3 de jaar op Pukke moes eendag gou haar karretjie mee ry en nadat ek die radio aanskakel toe kom hierdie liedjie van haar mp3 aan. Ek was erg verras dis jare sedert ek Afrikaanse musiek geluister (of enige musiek) het en ek moes die Band kom opkyk! Dat my meisiekind op haar eie Afrikaanse musiek kies, was vir my 'n riem onder die hart en het ek sommer so heimwee na my Varsity Dae in die 80's gekry! Juan Puik! Julle maak my erg trots weereens op my mense my kultuur my taal!
Ek hou van jou pure afrikanse woord gebruik
amazing voice
Ek like jou energie, maat!
Ek mag dalk verkeerd wees maar daardie lighuis lyk soos die een in Walvisbay Namibia,,,,,,,, love die song
I D'ont think I've ever seen such a handsome couple as Jamie Claire in a film or series what a wonderful show.Merci beaucoup toute les artistes.
Love jo musiek
Ek hou van almal se liefietjie want dit is so mooi dankie vir jou muisiek dis baie mooi ❤ waardeur dit regtig baie ❤♥❤♥❤
Daar is nie ʼn song van jou wat ek nie ken nie !!!
Mal oor jou !
Jou musiek maak my knieë lam.
My hart smelt met jou stem !
Ek is absoluut mal oor jou !!!
My gunstelling song
En hierdie is een van my favourite song van ju defnetief
A true artist coming into his own. Well done Juan !
caravans
a
AaaPqaPqa a
popppl0qq1 Caravans
Q111qaaaaaqqq
Cool video so by ons home town!!!
was shock to see that hes made the video here in PE ❤ the girl looks very familiar .
LUV IT - KEEP IT UP
JY IS N LEGEND KINTA !!!!!!!!
Briljant juan
Wow!!!! Awesome song.
Jooc
👍
♥️
Love di vid ek ht di stadium geklim
lekkker musiek!!!
piele pa
Hobie beach and the pier in PE. How awesome to see this as an old Muir boy from Uitenhage
Awesome song
STUNNING MOOI
AWSOME
dis so n nice song ,dit voel of die song my beskryf
Wow!! Baie nics
Manne dis darem n mooi song
stunning song
Beautifull dankie
beste song ooit
ALLES IS MOONTLIK JUAN JY KAN MAAR EN ELKE KEER AS EK JOU SPNG LUISTER VERLANG EK NA IEMAND SPESIAAL
Mooi liekjie
Very nice song,i like it 💓💓💓
🤘👍👏🤘🖖Brilliant!!!
BLIKSEM Boetie!! Jy mag maar hoor..enige tyd en enige plek. My dogter het my aan jou musiek voorgestel en nou sit ek net en wonder ..waar de hel was ek al die tyd!! Jou liedjies is absoluut FA-BUUUU-LOUS!!!
Pragtig verby! 💟
Wow baie baie mooi
Ongeloooflik.. Onbeskryflik MOOI!!!
Great music
Dit raak net al beter en beter! Well done!!! Awesome song awesome video!!!
Kyk jy mag maar beste sanger in suid afrika uit jou hart maak so liedtjie
Kwaai braa
♥♥♥onbeskryflik!!!
♡ net vir jou my lief Shawn Nel
mooi...song
mooi man
Sharp sharp
goeie musiek
met jou musiek kan mens enige donker in stap. ♡
Ek hou baie van jou en van al jou songs jy moet in die kroonstad toe kom mwah
Jordan Nieuwoudt Regtig.
Lekker!
*Song vir my lewe * Juanita
Sit is bake mooi
🙂🙂🙂🙂🙂🙂
Kan nie wag vir jou nuwe cd nie.
Love jou so bja stunning soos als vn jou
Hou so aan jy maak afr trots!!!kan nie wag vir nuwe cd.
Yaaaas
Nuwe bloed en goeie styl van muziek.
Laaik dit kwaai afrikaans bo
2.5 miljoen views en net 60 comments???? Dit beteken die manne luister die song op repeat terwyl hulle getrek raak 😂
Hi Juan.Is die video in Port Elizabeth geskiet ?.Geseende week vir jou.LOVE YOUR MUSIC
hello p.e my dorp
Sing Afrikaans.....soon 'n baas!
Monik
jy mag maar sing!
juan ek mal oor al jou song elke een se iets besonders
Ek is Mal oor jou song
Ek wens ek kon 1 keer saam hul speel met die dromme. Die musiek sit my in n trans. Leef lekkerin die musiek. Jy is die beste.
BOET ERASMUS STADIUM IS MOER2
Afjhgj😅❤😊