Theuns Jordaan Vingers en Voete👣👣👣

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 04. 2022
  • HIERDIE LIEDJIE LAAT MY DINK AAN DIE WOORDE: (COENIE DE VILLIERS)
    ‘N LEEFTYD LANK IS EK OP REIS
    IN HIERDIE SKIP VAN BEEN EN VLEIS
    GEWOONLIK IS DIT PADLANGS -
    UIT DIE KAAP - DEUR DIE KAROO
    MAAR WORD MY KOMPAS WOORDE,
    SWAAI DIE ROETE SKIELIK INWAARTS;
    REIS EK HARTLANGS Só NA BO
  • Hudba

Komentáře • 42

  • @lskoekemoer3836
    @lskoekemoer3836 Před rokem +4

    "Vingers en voete" ... wat 'n gedagte ... Theuns RIP, jy laat my vêr dink nou onwillekeurig. Hoop Geloof en liefde is ons daagliks gewikkel in gebrokenheid en tussen stukkende mense in vodde binne met 'n seer wat 'n storie rond dra. Genadegawes en stil staan neem jou vorentoe met gewillige voete en hande. Ons voete rotsvas geanker in die woord van God met elke tree vorentoe vir geopende harte en hande om genadedawes uit te deel vir barmhartigheid, genesing, seëninge en oorvloed vir almal beskikbaar in Winter koue seisoen waarin ons tans bevind. Amen. Shalom! Spreek lewe ...

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Před 17 dny +1

    Beautiful ❤❤❤❤🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷

  • @cathygaylard
    @cathygaylard Před 2 měsíci +4

    Soooo pragtig..en nou is hy ook weg😢

  • @marlenestander2640
    @marlenestander2640 Před 2 lety +10

    Jy sal altyd in my hart bly. pragtige mens. jou stem sal voort leef RIP

  • @marcelvos2276
    @marcelvos2276 Před rokem +6

    Wat een gemis, prachtige stem, geweldige mens is niet meer. Groet uit Nederland 🇳🇱

  • @gaildonnelly515
    @gaildonnelly515 Před rokem +3

    Thinking of you always Theuns Jordaan.

  • @mpetric9377
    @mpetric9377 Před 2 lety +5

    🎵🎶🎵🎶❤🕯🕯🕯🕯🕯🌻R.I.P.

  • @ChristoBlaak
    @ChristoBlaak Před rokem +5

    Voor mij één van zijn mooiste, samen met Bloutrein en Namibsroos. Bedankt voor het uploaden

    • @irmahuman5001
      @irmahuman5001  Před rokem +1

      Het is een groot genoegen (hoop ek het dit reg gesê)

    • @ChristoBlaak
      @ChristoBlaak Před rokem +1

      @@irmahuman5001 Helemaal goed! Afrikaans scheelt niet zoveel van het Nederlands. Is voor mij zelfs makkelijker te verstaan dan sommige Nederlandstalige dialecten, zowel van Nederland als Vlaanderen.

  • @ritajacobs9294
    @ritajacobs9294 Před rokem +4

    Wanneer jy sing neem jy my hele hart, siel en wese in besit!! Wonderlike kind van God, jy bly in ons harte .

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 Před 2 lety +4

    Die mooiste lied

  • @marydale2202
    @marydale2202 Před 3 měsíci +2

    ❤❤❤❤

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Před 2 lety +5

    Die mooiste video by hierdie lied van Theuns. Vir my een van sy mooiste liedere. Waarom moes jy so vroeg al vir ons verlaat het? Die gemis bly daar. Baie dankie Irma 😢🙏🙏

  • @user-cs5li8ro9h
    @user-cs5li8ro9h Před 11 měsíci +2

    What a beautiful song R I P ❤

  • @marlenestander2640
    @marlenestander2640 Před 2 lety +3

    Ja Theuns dit is deel van die lewe. jy sal altyd in my hart bly. rus in vrede

  • @AmandavdWesthuizen-ix4xy

    Wat n pragtige liedjie baie baie dankie

    • @AmandavdWesthuizen-ix4xy
      @AmandavdWesthuizen-ix4xy Před rokem

      Dis so ongelooflik mooi en pragtig bitter dankie hoe dankbaar kan ons nie wees nie dankie Vader dat U daar is vir my.❤

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 Před rokem +2

    Me disseram:" pense em algo que te faz muito feliz" e eu imaginei você sorrindo❤❤

  • @jean-paulsermeus89
    @jean-paulsermeus89 Před rokem +5

    Al heb ik je laat ondekt als zanger maar ik waardeer u nu nog meer u had een een prachtige stem ik luister bijna dagelijks naar u god zegen u

    • @irmahuman5001
      @irmahuman5001  Před rokem +1

      Het is een groot genoegen, blij dat je ervan geniet

  • @nindymcmaster5400
    @nindymcmaster5400 Před 2 lety +5

    AMAZING & INCREDIBLE SONG, SO SPECIAL
    THEUNS YOUR SONGS ARE AWESOME
    ABSOLUTE WINNERS
    LOVE THIS SONG
    ❤❤❤❤❤❤

    • @rikaniemand9013
      @rikaniemand9013 Před 2 lety

      My lief ek kan nie ek is alleen en stukkend hoekom dit ek moet Bloem toe ek kan nie nie sonder jou nie my engel ek het hard probeer maar kan nie

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 Před rokem +2

    ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 Před 2 lety +3

    Ek het baie werk my engel maar kan nie begin op ons koppies het ek my hart uit gepraat met jou my engel. Maar ja ek mis jou my asem is uit my uit jy is weg met alles van my my engel ek wil gul Ek het jou lief

  • @gaildonnelly515
    @gaildonnelly515 Před 2 lety +5

    Lovely

  • @user-qv4sn3ds2j
    @user-qv4sn3ds2j Před 6 měsíci +2

    LUISTER GEREELD THEUNS SE MUSIEK ALTYD MOOI

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 Před 2 lety +4

    Fantasties Theuns!!! Ek mis jou ❤😢

  • @wallysanders9328
    @wallysanders9328 Před rokem +2

    ❤Ons sal jou mis! sal weer ontmoet🧚🏼‍♀️🙏

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 Před rokem +1

    Sinto meu coração bater muito forte por você, mesmo não estando mais aqui. Descanse em paz , meu amor.❤

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 Před rokem +1

    " Tantos lugares para você ir meu amor mas você insiste em ficar na minha frente..."❤

  • @irmgardbruggemann1157
    @irmgardbruggemann1157 Před rokem +2

    Mit deiner Stimme geht mein Herz auf! ❤️❗😢

  • @barbaradutoit2381
    @barbaradutoit2381 Před rokem +2

    Jy sal altyd in ons Harte Bly mis jou

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 Před 2 lety +1

    Engel ek op pad huis toe mis jou vandag baie baie gaan nou koffie drink saam met jou en dan die dag se gebeure bespreek my Engel ek mis jou

  • @lynettevanrooyen7831
    @lynettevanrooyen7831 Před rokem +1

    Hi Darling I'm with you and I bring my part. I think I have 3hours sleep in 3 days now. Love you

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 Před 2 lety +1

    Nou mis ek my baard gesiggie met die blou oe

  • @marlenestander2640
    @marlenestander2640 Před 2 lety +3

    Ek stem saam Theuns. rus in vrede