Andriëtte - Sonder Liefde

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 11. 2022
  • Geniet Andriëtte se musiekvideo vir haar nuutste enkelsnit, "Sonder Liefde".
    Luister die enkelsnit hier -- linktr.ee/andriettemusiek
    Regisseur:
    Wian Van Der Walt
    Konsep:
    Wian Van Der Walt
    Andriëtte
    Kameras :
    Wian Van der Walt
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Wian Van der Walt
    Grimering:
    SME - Style & Makeup Effect
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Dirk Van Niekerk
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Noa Milan - Active Music Publishing
    © Vonk Musiek 2022
    Andriëtte - Social Media:
    Instagram: andriette.norman.official
    Facebook: Andriette
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 28

  • @louisawatkins3018
    @louisawatkins3018 Před měsícem +1

    Pragtig 💓💓💓 so n mooi stem ❤❤❤

  • @jacomeissenheimer1181
    @jacomeissenheimer1181 Před rokem +5

    Andriette. Dit is regtig een van jou mooiste songs die... Ek het nie aardse dinge nie.. WOW. Ek wag vir die volgende nuwe een.

  • @mickeydunns
    @mickeydunns Před rokem +5

    Jy bly vir my n pragmens met n prag stem. ❤️

  • @Morraslegend
    @Morraslegend Před rokem +3

    Baie mooi Andriette. Mooi lied net soos jy kan. ☺☺😘😘🤗🤗🤗

  • @justinegroenewald7305
    @justinegroenewald7305 Před rokem +2

    Andriette... ❤

  • @awesomegirl1341
    @awesomegirl1341 Před rokem +1

    Omdou ons was by jou konsert Andiette by Vrzjir kerk ❤ WE LOVE YOUR SONGS❤❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +2

    Daai Pink is mooi!!🌸🌸!💃🌸🌸
    Lekker vibe hierdie song. Beslis 'n klank wat sy nog nie baie uitgetoets het nie.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před rokem +3

    Pragtig ❤️❤️❤️❤️

  • @martinkotze7258
    @martinkotze7258 Před rokem +1

    Hoog tyd. Baie mooi, Andriëtte!
    Mooi swewende liedjie wat op mens groei met elke luister.

  • @carladejager9550
    @carladejager9550 Před 10 měsíci +1

    Dit is baie mooi

  • @rianapriem2508
    @rianapriem2508 Před rokem +1

    Stunning Andriette se pragtig stem en.Rok Riana

  • @tristan6112
    @tristan6112 Před rokem +1

    Stunning verby

  • @taniaarnold7363
    @taniaarnold7363 Před rokem +1

    Love dit !!!! Ai dis lekker om vir jou te kyk !

  • @katrienmuller61
    @katrienmuller61 Před rokem +1

    Pragtig

  • @cornenel2927
    @cornenel2927 Před rokem +1

    baie mooi 😊

  • @e.g.truthseeker4673
    @e.g.truthseeker4673 Před rokem +2

    Ja nee, hoog tyd vir 'n nuwe tune 🙌

  • @localcarvideosmore6655
    @localcarvideosmore6655 Před rokem +1

    Jy het die mooiste stem. Die manier hoe jy die hoë note kan kry en die laer note.

  • @user-bl6nc8jk9k
    @user-bl6nc8jk9k Před 8 měsíci +1

    Lank het ek alleen geloop
    Baie vrees en ‘n bietjie hoop
    Die sterre het my mooi gewys
    Waarheen om te gaan
    Die dag toe ek jou glimlag sien
    Het ek geweet jy is wat ek verdien
    In jou arms kan ek weer vir die eerste keer
    Werklik regop staan
    Ek soek nie aardse dinge nie
    Ek het alreeds vir jou
    Alles maak nou so mooi sin
    As jy my vashou o ek vra jou?
    Wat is ons dan sonder liefde?
    Liefde tussen my en jou?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is ons sonder liefde my ding?
    Liefde my ding
    Vir ewig hou ek jou ook vas
    Dra ons liefde in my boeke tas
    Ons dans onder die maanlig
    Ons two-step in die straat
    Ek soek nie aardse dinge nie
    Ek het alreeds vir jou
    Alles maak nou so mooi sin
    As jy my vashou o ek vra jou?
    Wat is ons dan sonder liefde?
    Liefde tussen my en jou?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is ons sonder liefde my ding?
    Wat is ons dan sonder liefde?
    Liefde tussen my en jou?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is die lewe dan?
    Wat is ons sonder liefde my ding?
    Liefde my

  • @juanjavierperezpita9043
    @juanjavierperezpita9043 Před 11 měsíci

    😇💖

  • @hannesvanrooyen1204
    @hannesvanrooyen1204 Před rokem +1

    Pragtig hoor. Baie netjiese stem

  • @riaankruger4779
    @riaankruger4779 Před rokem +1

    Wel gedaan jy kan soos altyd. 🤗

  • @dieterlaenen5545
    @dieterlaenen5545 Před rokem +2

    Hi Andriëtte , kan jy die liriek by die beskrywing voeg? Dankie! 🙂 Dieter (100% Afrikaans)

  • @deirdrehorn3998
    @deirdrehorn3998 Před rokem +2

    Stunning🤍

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 Před rokem

    Has iemand Lycris from this Liedjie?

  • @rinaventer2086
    @rinaventer2086 Před rokem +2

    Pragtig, 'n engel met 'n hemelse stem. Seënwense vir jou sangloopbaan.

  • @adolffalknur
    @adolffalknur Před rokem +1

    Jy Kan maar

  • @schlix101
    @schlix101 Před rokem

    Hierdie song is hopeloos te maklik vir haar... Sy het dit baie goed gedoen, maar sy, met daai "power voice" van haar... ek weet, van haar ouer songs, dat sy maklik 'n uitklop hou met haar stem kan moker... Ongelukkig, nie hierdie keer nie. Hierdie song regverdig nie haar ongelooflikke talent nie. - Jul is welkom om te verkil. Is maar my opinie.

  • @adambotha9623
    @adambotha9623 Před rokem

    Pragtig