James Davids - 02 May 2024

Sdílet
Vložit

Komentáře • 22

  • @sandracoetzee7099
    @sandracoetzee7099 Před 15 dny

    Past Davids, wat n kragtige woord! Dankie dat u getrou is en gehoorsaam om die Woord te bedien. Groot seën vir u, en u gesin. Al die eer aan die Here

  • @almalabuschagne4081
    @almalabuschagne4081 Před 2 měsíci

    Amen Amen. Dankie pastoor James. Mag die seën van die Here op jou en jou familie rus. Gesalfde van die Here.

  • @E-ec2se
    @E-ec2se Před 2 měsíci

    Dankie Pastor Davids om weer u stem te hoor mag die Here en U family ryklik seen altyd u boodskappe op kruis kyk geluister dankie vr die pragtige en bemoedigende boodskap 🙏🙏🙏

  • @StillACampbell0429
    @StillACampbell0429 Před 25 dny

    Ai..ons soek weer vir Pastoor in Rehoboth, Namibië💯

  • @nikihbeukes6568
    @nikihbeukes6568 Před 2 měsíci

    ❤Amen Gods word is sweeter than honey be blessed Pastor🙏🙏

  • @wendy5329
    @wendy5329 Před 4 dny

    🙌🙌🙌🙇🙏DANKI HERE DAT U NT WEER MY KAN HERINNER DAT MY LEWE BESTAAN EIT U & U ALLEEN.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 2 měsíci

    Amen.Be blessed pastor.

  • @linnerdcloete7644
    @linnerdcloete7644 Před 2 měsíci

    Baie beindruk met u kragtige woord Dankie Pastor James Here seen u ❤

  • @rebeccaswart5725
    @rebeccaswart5725 Před 2 měsíci

    Thank you Jesus. Kragtig

  • @wendyjulies6272
    @wendyjulies6272 Před 2 měsíci +2

    Bly om te sien p.james is weer aan die woord op kruiskyk baie dankie past.jys dierbaar mag die Here jou vat van krag tot krag

  • @louieblouw8096
    @louieblouw8096 Před 2 měsíci

    Amen Pastoor James ❤❤

  • @DALEHARMSE
    @DALEHARMSE Před měsícem

    Baie Baie Baie Dankie vir U kragtige woord❤❤

  • @pauljacobs2289
    @pauljacobs2289 Před 2 měsíci

    Amen 🙌🙏 Pastor

  • @marinajacobs1144
    @marinajacobs1144 Před 2 měsíci

    Wonderbare God . Oe hoe Groot is U Genade. Dankie dankie. Seninge op die Woord van God

  • @mary.please.knittingfreema1789

    Amen pastor Davids

  • @SalmonDamons
    @SalmonDamons Před 2 měsíci

    Amen 🙏 pastr

  • @SurprisedHikingWaterfall-ed4ux

    🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼😭😭😭😭😭😭

  • @leandreroman
    @leandreroman Před 2 měsíci +1

    Praise die Here magtige boodskap Glory

  • @rianalabuschagne7187
    @rianalabuschagne7187 Před 17 dny

    Soos pastoor preek..speel n mens se lewe voor jou sois n fliek..dankie Jesus dat ek u kind is

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 2 měsíci

    Halleluja.Niks sal jou ontbreek nie.

  • @user-iy7ln9ug7z
    @user-iy7ln9ug7z Před 2 měsíci

    Praise die
    Here ek is baie be moedig

  • @gerhardswanepoel3027
    @gerhardswanepoel3027 Před 2 měsíci +1

    Daar is geen ander heiland soos ons Jesus nie. Loof en prys hom want hy is heilig. Kan nie wag om hom op die wolke te sien nie Hahahaha