Past. James Davids - Later

Sdílet
Vložit

Komentáře • 31

  • @wilfredmienie1475
    @wilfredmienie1475 Před měsícem

    Amen en Amen die boodskap is broodnodig vir baie. Seeninge op u Pastoor ❤

  • @plantinalouw8730
    @plantinalouw8730 Před rokem +1

    Dankie dankie Pastor James David HALLELUJAH AMEN Thank You JESUS 🙌🙌🙌🙌🙌🙌👏👏👏👏

  • @keitumetsevioletshuping4072

    Ai Pastoor u bemoedig my dag vir dag. 💃🙋‍♀️

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 Před 4 lety +1

    Pastoor ek kan sien u is lief vir die Heilige gees.Baie dankie vir ń mooi goeie inspirerende boodskap ,ja ook dat u God se naam so eer.Mag u baie,baie geseènd wees in JESUS naam.

  • @manwillfourie6794
    @manwillfourie6794 Před rokem

    Power full may God bless yu pastor I look always at yu priets

  • @niklaasmouton7341
    @niklaasmouton7341 Před 2 lety +1

    Amen ons moet die werklikheid van hier die boodskap erken !!!!!..

  • @gloriadiergaardt7446
    @gloriadiergaardt7446 Před 3 lety +1

    Dus n goeie boodskap dus net jy mens wat moet verander.halleluja🙏

  • @sarahvisagie4023
    @sarahvisagie4023 Před 9 měsíci

    Ja past ek prt baie met mense wat sê hle is bekeer, net omdat hle vn Christus prt sonder bekering

  • @susannajantjies6736
    @susannajantjies6736 Před 5 lety +4

    So waar die woord van God is soos n 2 snydende swaard dt sny deur murg en been so sny die boosksp deur my hart.amen pastor die Here seen u

  • @CatherineWolhuter
    @CatherineWolhuter Před rokem

    Amen 🙌🙌🙌 pastor James dnki dat u bekering preek van sister ek het betyds gekom

  • @coosevans8722
    @coosevans8722 Před 6 lety +3

    Past James
    Deur u boodskap
    Later
    Ekt so verlang om ware pinkster te hoor
    Toe ek u boodskap hoor
    Kon ek sê dankie Here
    ek dank U vir gesalfde
    Om na die ware Evangelie teluister
    My lewe is so deermekaar
    Ek hoor in die boodskap
    Hoe Jesus my vra waarmee is ek besig jou olie is op jou lig is af cobus
    Here dankie dat hierdie boodskap met my kom praat dankie Here
    Ek kom terug huis toe as verlore kind terug na U my Here se huis
    Laat Here U salwing op U geseende rus salf pst met oorvloed in Jesus Naam
    Amen
    Dankie vir my redding
    Ek klim af nou Here
    Amen

  • @vanessapienaar4971
    @vanessapienaar4971 Před 9 měsíci

    Amen Past 🙌🙌....

  • @marthielabuschagne3703
    @marthielabuschagne3703 Před 4 lety +2

    Baie goeie preek Past James

  • @brianbrothers8722
    @brianbrothers8722 Před 6 lety +4

    Dankie pastor, mense preek nie weer soos die nie.

  • @elmarcomartiens2373
    @elmarcomartiens2373 Před rokem

    Amen Past🙏🙏

  • @filippusjakobusstoffel3871

    Amen.

  • @vincentjoseph6283
    @vincentjoseph6283 Před 6 lety +2

    Pastor James ons admireèr die passie wat u het vir Christus
    U boodskappe praat skerp en ernstig
    Dus so belangrik om die evangelie met lus te verkondig
    U is absoluut geroep vir die bediening.
    Dankie pastor vir boodskappe wat stig en nie afbreek nie

    • @johannamorris5766
      @johannamorris5766 Před 5 lety

      pst James die Here het u regtig met n woord geseen u is blessed om te luister mag die Heer u seen

    • @gaynorjulies3395
      @gaynorjulies3395 Před 3 lety

      Dankie Pastor ek oor pastor se preke dit raak my so aan Dankie ga voort om di Here se naam te vekondig

  • @cliftonanderson1816
    @cliftonanderson1816 Před 2 lety

    Prys Die Here. Dankie vir Die boodskap. 👍

  • @alroykerspey6161
    @alroykerspey6161 Před 3 lety +1

    MY PA

  • @CatherineWolhuter
    @CatherineWolhuter Před rokem

    Pastor vir die wonderlik boodskap /dus lieflik om na n gees vervulde prediker te kan luister 🙌🙌🙌🙌

  • @valeriehoring6511
    @valeriehoring6511 Před 2 lety

    Amen

  • @beryljacobs6716
    @beryljacobs6716 Před 6 lety +3

    Baie Dankie

  • @hansieklein3418
    @hansieklein3418 Před 5 lety +1

    Dubbel punt

  • @sarahvisagie4023
    @sarahvisagie4023 Před 9 měsíci

    Amen past Davids

  • @elriconero9802
    @elriconero9802 Před 2 lety

    Elrico jaco nero van doringbaai is ek ek leef my in u boodskap danki bid virmy asb

  • @cynthiawestbrook5921
    @cynthiawestbrook5921 Před 3 lety +1

    Ek geniet werklik die ou eerlike reguit preek. Sonder om doekies om te draai.

  • @marcojaftha8584
    @marcojaftha8584 Před rokem

    Hi hi Pastor kan ek u kontak details kry asseblief u email address en cellphone nommer