Jesus, ek wil bid en vra dat U ons sal beskerm van die bose en ons opreg soos duiwe sal maak sodat as ons enige iets hoor wat misleidend is, ons dit eerste met U sal opvat voor as ons nie seker is nie. Amen!
MATTHÉÜS 7:22-23 AFR53 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
FANTASTIES OM NA HIERDIE VROU TE KYK EN LUISTER, SY IS SO NEDERIG, EERLIK, OPREG, REIN, GEVUL MET DIE WAARHEID VAN DIE WOORD VAN GOD EN SY STRAAL VAN DIE LIEFDE VAN JESUS. IN DIE TYE WAT ONS LEEF IS DAAR SOVEEL VALS LERAARS/PASTORE/DOMINEES, HIERDIE VROU IS SO ANDERS AS ALMAL. MAG JY GESEëND WEES CARINDA ALBERTS.
Jesus, ek wil bid en vra dat U ons sal beskerm van die bose en ons opreg soos duiwe sal maak sodat as ons enige iets hoor wat misleidend is, ons dit eerste met U sal opvat voor as ons nie seker is nie. Amen!
MATTHÉÜS 7:22-23 AFR53
Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
Amen

My pa