Staal Burger (1969) (SA Movie)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 11. 2022
  • As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
    'Cinematograph films and photographs, fifty years from
    the end of the year in which the work is lawfully made
    available to the public or, failing such an event within
    fifty years from the making of the work, fifty years from
    the end of the year in which the work is made.'

Komentáře • 25

  • @fjboshoff
    @fjboshoff Před rokem +3

    Dankie Tillie vir al die flieks wat jy opgelaai het. Ons bly in Amerika en dis lekker om weer van die goeie Afrikaanse flieks te kyk

  • @valk_real
    @valk_real Před 11 dny

    Ek dink mens kan ontslae raak van die horizontale strepies met 'n "Deinterlacing" stap, in 'n tool soos "Handbrake"
    Dankie dat jy die erg ysige film opgelaai het :)

  • @mmb811
    @mmb811 Před rokem +2

    Jy is fantasties Tillie, ek soek al so lank vir die een. Een van die snaakste flieks ooit. Ek het hom natuurlik op radio geluister (voordat SA TV gehad het) 😁😁😁

  • @chrisdejongh930
    @chrisdejongh930 Před 2 měsíci +1

    Goeie Dag! U het nie dalk die fliek met die naam "Skadu's oor Brugplaas" nie? asb en dankie...

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 2 měsíci

      Dit is die Afrikaans vertaalde weergawe van HOUSE OF THE LIVING DEAD, orals op CZcams beskibaar. Die Afrikaanse weergawe is nie beskikbaar nie.

  • @Fres-no
    @Fres-no Před rokem +2

    Dis great!

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem +1

    Baie dankie Tillie!

  • @JanTaks
    @JanTaks Před rokem +3

    Hi Tillie, wat 'n ongelooflike lys! Weet jy waar ek dalk Afrikaans reekse kan kry? Ek is opsoek na Onder Draai die Duiwel Rond, Manakwalanners ens.

  • @Ash0010
    @Ash0010 Před 3 měsíci +2

    AWESOME! Die Afrikaanse James Bond!

  • @riaaneksteen4841
    @riaaneksteen4841 Před 3 měsíci

    Hi Tillie ! Wat is die kanse om Slampamper Sirkus met Dana Nieuhaus te upload vir ons ?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 3 měsíci

      As Tillie SABC reekse oplaai sal die hele kanaal gesluit wees agv kopiereg strikes.

  • @martieferreira2705
    @martieferreira2705 Před rokem +1

    ek is op soek na vang 'n droom

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před rokem +1

      Vang Vir My 'N Droom is deel van die MNet Filmoteek.

  • @danieldejager1847
    @danieldejager1847 Před 11 měsíci

    Jy het ❤ my dag gemaak

  • @ilsesmith9493
    @ilsesmith9493 Před 6 měsíci +1

    O, dit is so wonderlik om hierdie te sien. Is daar dalk 'n kans vir die radio reeks?

    • @tillie9530
      @tillie9530  Před 6 měsíci +1

      Ek dink die kinders van Fanus Rautenbach en Daan Retief besit die Kopiereg op die radioreeks. Ek sal vir Trevor Moses vra.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 6 měsíci +2

      Ek weet nie of die radioreeks nog bestaan nie: Springbok Radio was nooit 100% bewaar deur die SABC nie.

    • @ilsesmith9493
      @ilsesmith9493 Před 6 měsíci +1

      @@TrevorMoses312 Dit is heel moontlik nie meer in die lewe nie. So jammer. Dit was iets waarna ons as gesin altyd geluister het. Dankie vir die moeite.

    • @ilsesmith9493
      @ilsesmith9493 Před 6 měsíci +1

      @@tillie9530 Dankie.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před 6 měsíci

      Kontak vir RSG: hulle het episodes uitgesaai. Ek weet nie of dit die ou reeks was of nuwe episodes nie.

  • @user-in5js2cb3v
    @user-in5js2cb3v Před rokem

    ❤😂

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 Před měsícem

    😂😅die is nou heel oulik ek is in 69 in graad 1 gewees

  • @arnolambrechts2422
    @arnolambrechts2422 Před 3 měsíci

    Staal is baie cooler as James Bond. Hy piepie slush puppy