Sondag oggend ervaring met Clemens Mans 07 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 07. 2024
  • Geniet lof en aanbidding met KFS Orkes en 'n woord deur Clemens Mans "Die heerlikheid van God"
    Liedere:
    Let it rise
    I love to be in Your presence
    Good, good Father
    Surely the presence
    Presence medley
  • Zábava

Komentáře • 16

  • @user-iy9my2px2u
    @user-iy9my2px2u Před 19 dny +1

    Dankie Pastor vir die Wake Up Boodskap,God praat vanoggend self ,Here gebruik die u mondstuk soos U wil,kinders van God ons moet wakker skrik,want die Ware Godsmanne giet hle uit vir God se werk, en ons moet vir hle bid Dat God hle magtig kn gebruik,Amen op God se Woord

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams Před 19 dny +3

    Goeie nnd my gebed is om eendag m geestelike fam te ontmoet. Dnki Pastor vir elke bemoediging en leering

  • @LouiseKoeries
    @LouiseKoeries Před 15 dny +1

    Goeie more my ouma Sara Jansen bid baie Vir Clement man's

  • @mitchellholtzhauzen3771

    I love the Glory of the Lord Jesus

  • @claudinekoopman6043
    @claudinekoopman6043 Před 19 dny +1

    Amen dnkiii Here x prys u

  • @marleneschlebusch6706
    @marleneschlebusch6706 Před 19 dny +1

    Amen Here ek Prys U

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před 16 dny

    Maak my weer vol van U Jesus

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před 16 dny

    Ek weet ek het n U nodig bid asb vir my dankie 😢😢

  • @CandiceTitus-jr3jo
    @CandiceTitus-jr3jo Před 20 dny +4

    Goeie more die Krag van die het Geen distansie nodig Nie prys God

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před 16 dny

    Dit voel of hy met vir my preek.

  • @lidaengelbrecht8611
    @lidaengelbrecht8611 Před 20 dny +1

    My gebed is Here help my dat my vlees in Ritme kom met die Gees

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před 16 dny

    Ek kan nie wag hallelujah

  • @mitchellholtzhauzen3771

    Sacrifice for the Glory

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 Před 20 dny +1

    Amen Prys die Here🙏🙏

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před 16 dny

    Die boodskap is myne dankie koning Jesus 😂😂

  • @mitchellholtzhauzen3771

    En die Here het met Moses van aangesig tot aangesig gepraat soos n vriend met n vriend praat
    Exodus 33 10,11