Die doel van die lewe is...

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Hierdie is die laaste episode van die Reis deur Prediker reeks.

Komentáře • 12

  • @mathildazeelie5879
    @mathildazeelie5879 Před 4 lety

    Dankie Stephan vir die reeks!!! Die hele reeks weer geluister en aan gestuur na my kinders en vriende!! Dis kosbaar!!👍🙏

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 Před rokem

    Baie, baie dankie vir mooi boodskap met mooi beloftes dat ek met die instudering van die Bybel wysheid kan ontvang. Mag ek asb. daarvoor kwalifiseer as Jesus.

  • @heilagreyling3055
    @heilagreyling3055 Před 4 lety +1

    Baie dankie Stephan vir hierdie reeks oor Prediker. Ons is so geneig om n vers te neem en dit voor te hou as my wysheid en die konteks van die hele hoofstuk te ignoreer. Dankie dat ek dwaasheid heel anders sien en ook wysheid. Dit was n vreugdesreis vir my. Gods seen vir jou. Heila Greyling

  • @sallysteyn
    @sallysteyn Před 4 lety +1

    Wonderlike reis deur Prediker gewees. Dankie daarvoor.

  • @annemarievisser850
    @annemarievisser850 Před 4 lety

    Dankie vir n pragtige posiewe weergawe van Pediker, het dit met prof se grappies nog meer geniet. Lewe met wysheid. Seen aan julle as gesin

  • @ponieetsebeth4196
    @ponieetsebeth4196 Před 4 lety

    Baie dankie Stephan dat ons saam met jou deur Prediker kon reis. Wat n awesome reis was dit nie. Ons het so baie geleer by die Prediker.

  • @enavandermerwe1021
    @enavandermerwe1021 Před 4 lety

    Dankie Stephan vir die reeks nou verstaan ek ook Prediker baie beter👍💯❤

  • @nelclaassen8898
    @nelclaassen8898 Před 4 lety

    Amen. Dankie Stephan.

  • @elmabosch2869
    @elmabosch2869 Před 4 lety

    Dankie Stephan, n baie goeie reeks.

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 4 lety

    👍🙏

  • @chrisburger6628
    @chrisburger6628 Před 4 lety +3

    Wonderlk om te kon luister na Prediker reeks

  • @CasparusBadenhorst
    @CasparusBadenhorst Před 4 lety

    Dankie