'Vat my huis toe' - musiek video - Gerhard Pace!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 04. 2018
  • Singer and songwriter Gerhard Pace, new Afrikaans music video , Vat my huis toe!
    Music video by Neels Moir - filmmaker!

Komentáře • 13

  • @rubendiedericks106
    @rubendiedericks106 Před měsícem +1

    Pace G meneer

  • @inavandermerwe4891
    @inavandermerwe4891 Před 5 lety +1

    Gerhard sal nooit daardie aand hier in PE vergeet nie ..jys so plane jane ..love hierdie song ..vat my huistoe

  • @Jean-ju2ri
    @Jean-ju2ri Před 5 lety +1

    Rrg amazing love die mesiek🎵🎼🎶

  • @user-dp3hg1pv9r
    @user-dp3hg1pv9r Před rokem

    Baie nice song hou so aan en baie dankie vir die musiek ek speel self ook ❤ pragtig

  • @eathanmarais3636
    @eathanmarais3636 Před 3 lety

    love it

  • @pierrevandermerwe3383
    @pierrevandermerwe3383 Před 4 lety +2

    Beste kuier saam jou op die song was by die bike jol gewees in loerie was Mal lekker gewees

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 Před rokem

    So na my hard dankie pragtig

  • @EUGIEism
    @EUGIEism Před 6 lety

    lekker vibes

  • @trevorvaneyck2231
    @trevorvaneyck2231 Před 4 lety

    Yster

  • @nicovanderwesthuizen5826

    mooi man jy mag maar

  • @rubertharex9998
    @rubertharex9998 Před rokem

    Hi Gerhard
    Dis Johan hier
    Onthou daai Sondag toe jy Swartkops PE was?
    Onthou jy die out wat Trane in Sy or gehad het toe hy(Ek) jou ontmoet
    En manniekie wat die DJ was
    Wel Ek sal daai dag NOOOOIT VIRGEET NIE
    dankie Vir daai koue bier wat jy my gekoop het en die fotos wat ons saam generm het

  • @trevorvaneyck2231
    @trevorvaneyck2231 Před 4 lety

    Ek soek die chords asb!!!