Koop Die Tyd Uit - Deel 1. (www.kniel.co.za)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 10. 2015
  • Prof. Stephan Joubert - Koop Die Tyd Uit - Deel 1.
    Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.

Komentáře • 8

  • @elsaoliver9073
    @elsaoliver9073 Před 7 měsíci +1

    Baie innig dankie vir hierdie insig. Amen

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 Před 4 měsíci +1

    Amen. Ek gaan by Jesus die ewigheid deurbring. Hom eer en worship

  • @elsaoliver9073
    @elsaoliver9073 Před 7 měsíci

    Hoogs interesssant en oneindig leerbaar insiggewendn Prys ons Almagtige Here

  • @elizewannenburgthe3894
    @elizewannenburgthe3894 Před rokem +2

    Baie Baie dankie vir wonderlike Hemelse en Ewige Lewe geestelike voeding xx so so Wonderbaar Dankie PappaGod my Skepper Versorger Trooster en Voorsiener Dankie vir Golgota xx Seeninge uit Vader se Hand vir u tyd wat u aan ons lering gee Baie dankie xx

  • @dorotheapetronellakuhn6706

    Ek is 76 en bed leent kan nue by n kerk kom nue maar toe kom die n n preek inskakkel Dankie
    is

  • @martieolivier4779
    @martieolivier4779 Před 2 lety

    AMEN

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw Před 2 lety +1

    Hello mense

  • @marthievandermerwe4058

    Elke boodskap is opbouend.