Komentáře •

  • @deliaapsey9982
    @deliaapsey9982 Před rokem +2

    Baie dankie Stephan! Vind soveel waarde uit elke preek wat jy lewer! Dankie vir die deel daarvan! Seën vir jou en Marietjie

  • @vaderenseun
    @vaderenseun Před 10 lety

    Baie belangrik en dankie dat dit in vryheid uitgesaai word.
    Rudi

  • @MartinWeideman
    @MartinWeideman Před 3 lety

    True...

  • @micheleandersen4405
    @micheleandersen4405 Před 5 lety

    Is daar n video oor die Sabbat en Sondag? Water een moet ons onderhou?

    • @susannel2600
      @susannel2600 Před 3 lety +1

      Nie een nie. Om in God se rus in te gaan gebeur elke dag. Dit was nie aand of môre toe God die Sabat ingestel het nie. Dit is sonder tyd.

    • @johansteenkamp4027
      @johansteenkamp4027 Před 2 lety

      Ek sal maar eder gaan op die dag wat die Here Jesus en sy dissipels onderhou het - d i van Vrydag met sonsondergang tot Saterdag sonsondergang. Lukas 4:16 en van Handelinge 13 tot 18 sien jy dat Paulus op Sabbatte preek en Johannes ontvang Openbaring op die Dag van die Here en hy was by Jesus toe Hy gesê het dat Hy die Here van die sabat is. Hy(Jesus) het ook op die

  • @welkombykniel9522
    @welkombykniel9522 Před 10 lety

    Jy is welkom Rudolph. Ek is bly jy vind waarde daarby. Groete
    Chris

  • @michellebritz2350
    @michellebritz2350 Před 9 lety +1

    lank gesoek na n Afrikaanse dines op you tube geniet Jul preke hou asb aan md Goeie werk?

    • @welkombykniel9522
      @welkombykniel9522 Před 9 lety

      Michelle Britz Hi Michelle, ek is baie bly as dit van waarde is vir jou. Ons sal so gereeld moontlik die preke oplaai.

    • @johannmeiring4208
      @johannmeiring4208 Před 4 lety

      @@welkombykniel9522 Valse lering op sy beste.

  • @lindiebez1
    @lindiebez1 Před 5 lety +1

    Goeie Naand Stefan
    Kan jy asb vir ons 'n video laai oor wat dink jy gebeur as iemand doodgaan? Gaan hul siele in rus in tot Jesus ons almal kom haal wat in Hom geglo het?

    • @renejjmdebeer4783
      @renejjmdebeer4783 Před 4 lety +2

      Luister na pastoor Raymond Lombard, hy gee goeie lesings oor na die dood, ens.

    • @johannmeiring4208
      @johannmeiring4208 Před 4 lety

      Die arme ou gaan jou net mislei.

    • @estievorster2065
      @estievorster2065 Před 3 lety +1

      @@johannmeiring4208as jy maar die Bybel geken het soos Raymond Lombard my vriend as jy maar!!!!!

  • @amandanelson5327
    @amandanelson5327 Před 6 lety +3

    Niemand weet nie,MAAR Jesus het vir ons tekens aan die hemel en op aarde gegee.volgens hierdie tekens en profesiee wat nou elke dag voor ons oe elke dag afspeel, kan ons glo dat die wegraping nou binnekort kn plaasvind.jare se navorsing en volg van die eindtyd profesiee kan ons glo ds naby..die Here se dt sal soos in die tyd van noag en lot wees.ek glo persoonlik ons leef in hierdi tyd nou.gn mens kn die dag of datum gee nie,MAAR volgens die tekens is ons in d laaste dae..ek dink dt sal reg wees om liewer mense te waarsku om hul saak met Jesus Christus reg te mk en weergebore te word en hul lampies vol olie te hou soos die 5maagde.dan as Jesus kom vir Sy bruid dat ons elkeen gereed sal wees.,preek liewer oor hoe om by Jesus uit te kom en Hom werklik te dien.vertel u kudde van bekering en wedergeboorte en hoe om in Jesus te bly tot Hy ons kom haal,MARANATA

  • @estermarais6658
    @estermarais6658 Před 5 lety +1

    Jy is reg Jesus kan net een bruid he nie n hele kerk of christendom nie net soos Maria geweet het sy sal Jesus eendag grootmaak weet die bruid van Jesus wie sy is

  • @thomasdejager6675
    @thomasdejager6675 Před 3 lety

    2 Thessalonisense 2 & 2 Petrus 2+3 - czcams.com/video/5yH1wn00YNk/video.html

  • @marthievandermerwe4058

    Baie interessant. Ken die Woord van God. Deesdae merk ek op dat die Bybel gelees word.

  • @raaitjieliebenberg2199
    @raaitjieliebenberg2199 Před 8 lety +2

    ds Ek het die preek nou baie interesant gevind Toe Ek 40jaar gelede my eerste kind verwag het het die dames wat saam met my in n Kantoor in pta gewerk het gese dat Ek mal is on so navy a an die einde van die wereld n kind in die lewe te wil bring Omdat Ek as n Christen grootgemaak is het ek my natuurlik nie daaroor ontstel nie Dit is not al 40jaar later en ek hoor nog gereeld dat die einde naby is Se die Bybel nie vir ons dat nie eers die engele in die Hemel Sal weet wanneer die einde Daar is nie Nou wil Ek weet wat dink hierdie voorspellers van wat die Bybel ons se Wat maak hulle so alwerend Dis n sonde on sulk voorspellings te wil maak Maar natuurlik is dit seker die false profete wat die Bybel ook van praat Dankie vir die bookskappies Ek Luister dit graag

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 Před 4 lety +1

    Wolf in skaapsklere .