Program 161 | ‘n Oop Visoen: Elia laat val sy mantel | Deel 6

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 07. 2024
  • Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
    In die program deel ek ‘n kragtige ope visioen wat God my toe gelaat het om te hê oor Elia. Ek praat oor die rede waarom Elia sy mantel aan Elisa oor gegee het en hoe ons vandag nog mantels kan ontvang in en deur die Gees van God.
    Ek praat ook oor hoe God ‘n baie spesifieke tipe mantel aan my gegee het wat ‘n kragtige effek gehad het in my lewe om ander vandag in Jesus Christus te kan help aktiveer. Ek deel ook hoe God se Gees, fisies vir my die mantel van ‘n bekende profeet oorgedra het voordat Hy oorlede is.
    God wil Sy kerk aktiveer in en deur Sy Gees. Kom ontvang wat God se Gees vir jou het terwyl jy na die program luister in die Gees.
    In die program reeks: “Getuienisse wat God en die Waarheid verheerlik” gaan ons kyk na bonatuurlike getuienisse en ontmoetings wat oor die afgelope 20 jaar plaasgevind het, wat God in my eie lewe gebruik het om die krag van die evangelie in Sy kerk te help herstel. in die laaste dae.
    KOM VOLG ONS weekliks op Patmos Studio terwyl Hendrik deel hoe God Homself aan hom geopenbaar het, aan hom openbaring en insig gegee het in die woorde van die apostels en profete. Kom laat God toe om jou aan te moedig, te inspireer, te leer en toerus deur middel van profetiese oordrag om te wandel in die krag van die oorspronklike evangelie.
    Om op hoogte te bly met die nuutste program - sluit aan by ons Telegram-kanaal: Morning Star @ Patmos Studio: t.me/MorningStar_PatmosStudio...
    Laat asseblief vir ons jou kommentaar op CZcams/Telegram, dit help om te weet hoe hierdie getuienis jou lewe beïnvloed het?
    VIR MEER INLIGTING:
    Facebook: Hendrik Witness: / jesuschristchurch7
    Ministerie CZcams-kanaal: Hendrik Witness: / hendrikwitness
    Eindtyd CZcams-kanaal: WitnessforYahshua: / witnessforyahshua
    Hendrik Vorster
    Morning Star Ministries
    t.me/Morning_Star_Friends
    "...until the Morning Star rises in your heart..."
  • Zábava

Komentáře • 5

  • @johnfield8125
    @johnfield8125 Před 17 dny +1

    Baie dankie Oom Hendrik, ek het defnitief die salwing ervaar...Thank you Jesus

  • @larize1
    @larize1 Před 19 dny +2

    Baie dankie Hendrik, jou mantel van profesie het definitief na my kant toe gekom. Ek was so opgewonde hoe ek n ervaring gehad het oor die stad van Sion en hoe amper organies die woord kom vervul het met die nuwe testimentiese openbaring oor dit. Ook opgewonde dat ek die Here begin ervaar het in die wolke net soos jy ! Dankie Jesus.

  • @mariaandoman2729
    @mariaandoman2729 Před 13 dny +1

    Wow dankie Hendrik dit was kragtige belewenis

  • @HendrikWitness
    @HendrikWitness Před 19 dny +1

    I loved this program. Dit was awesome gewees. God het my werklik gelei toe ek onder die Gees gepraat het in die program.

  • @erikaaling2991
    @erikaaling2991 Před 9 dny

    Dankie Here dat U Gees vryelik vloei deur Hendrik en veral deur hierdie program!
    Tydens gebed het die Here my kragtig aangeraak, veral tot profetiese bediening en daarna kon ek ervaar hoe Hy my toevou met engelvlerke en vanuit my gees het ‘n waterkolk begin draai en afwaarts gevloei asof Hy my dieper in Homself trek 🙌👏❤️‍🔥
    Dankie Here dat U Hendrik SO kragtig gebruik 🔥