Op ’n Ernstige noot 022: Jean Rossouw

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Jean het groot geword in die wildtuin. Dit is anders om vir ‘n week of twee daar te gaan kamp of rondry vs. om daar te bly en werk. Alhoewel ek dink dit is minder stres, bly dit gevaarlik! Ek geniet altyd sy stories en staaltjies en dit gee mens 'n bietjie perspektief. Geniet hom.

Komentáře • 4

  • @wouterhugodutoit6530
    @wouterhugodutoit6530 Před rokem

    Dit was nou great 👍👍

  • @henrovanrooyen3432
    @henrovanrooyen3432 Před 2 lety

    Ma se liewe kinders! Daai is n skoot pappa! Great chat. #wildtuin #krugerviraltyd

  • @henrijansevanrensburg2989

    Het so paar weke in Skukuza dorpie gebly vir werk. Moerse lekker gewees om jou dag af te sluit met koue bier en bosveld geluide. Mis dit verskriklik. Het ook my eie klein boekie van stories van die paar weke wat ons daar was. Baie meer eenvoudig as stads lewe maar soveel meer intressant.

  • @wernerviljoen4066
    @wernerviljoen4066 Před rokem

    Goeie mense in Skukuza, die Bos maak net iets anders in mens wakker...