Minki Joubert - Kwêla | Kyknet

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Minki Joubert, Kwêla se nuwe veldaanbieder, gesels met Hannes oor alles en nog wat - van modelwerk, haar man en kinders tot Boer Soek ’n Vrou.

Komentáře • 7

  • @wouterswanepoel5753
    @wouterswanepoel5753 Před 2 lety +1

    Min mense soos Minki. Gewoon beeldskoon, intelligent, spontaan en absoluut onopgesmuk. Sy's 'n pragtige mens, all-round, soos die Engelse sou sê. Ek glo sy sal verstaan (en my vergewe) as ek sê dat ek nog altyd erg verlief op haar was! 🙈

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg Před 4 lety +1

    Thank you...

  • @ellamarais2148
    @ellamarais2148 Před 3 lety +1

    Mienkie is pragtig

  • @attievanderwalt9608
    @attievanderwalt9608 Před 3 lety +1

    ek hou nie van haar nie

    • @dg-qn5mi
      @dg-qn5mi Před 2 lety

      Ek is seker sy gee om

  • @marymary5139
    @marymary5139 Před 2 lety

    asdknoekpas

  • @attievanderwalt9608
    @attievanderwalt9608 Před 3 lety

    ek hou nie van haar nie