Hartklop

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 05. 2013
  • Hierdie video is geneem tydens die troue van Crouse en Gerda (Joe se sussie) op die 2de November 2012. Om die dansbaan te open het Gerda vir ADAM gevra om 'Hartklop' vanaf ADAM se nuwe CD te sing. Hulle was so gaaf om ons toe te laat om dit hier te gebruik.
  • Hudba

Komentáře • 7

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Julle sing verskriklik mooi, in trane, so verskriklik mooi, nou is my week amper mooi afgesluit....

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 Před 9 lety

    Hierdie liedjie get die mess pragtige woorde ooit. Dit is wonderlik💖

  • @009Mariska
    @009Mariska Před 9 lety

    Beste song van julle OOIT! dit sal my trou liedjie wees oor n jaar of so, net oor die wonderlike worde en die gevoel wat n mens kry as jy daarna luister! Julle is amazing verby!!!!

  • @xoxMUISxox
    @xoxMUISxox Před 11 lety

    Wow... 'n music video kon nie beter gewees het nie - hierdie is absoluut perfek.

  • @twovans
    @twovans Před 11 lety

    Very romantic video!

  • @ilzecelliers9803
    @ilzecelliers9803 Před 10 lety

    STUNNING _ LOVE DIT _

  • @jflabuschagne
    @jflabuschagne Před 11 lety

    AwesOme video en sOng!! =)