Spoegwolf - Erika Way (feat. Jodi Jantjies) [Official]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2022
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit en Jodi Jantjies
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Die nuwe album, Dryf, beskikbaar 4 Desember op alle digitale platforms. Pre-save nou op Apple Music.
    Vervaardig deur Spoegwolf
    DOP: Damiane van Reenen
    Editing: Damiane van Reenen (en Chris von Wielligh)
    Colorist: Jarryd du Toit
    Ekstra hulp: Pieter Booysen en Werner Botha
    Spoegwolf is
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    Erika Way:
    Song en Lirieke deur Danie du Toit en Jodi Jantjies
    Musiek deur Spoegwolf
    Lirieke:
    sê my is jy okay?
    jou wêreld vergaan om my
    ek wonder, is jy okay?
    ek kon jou voel langs my
    jou ma-hulle sê jy't 'n werk gekry
    vêr oor die see, vêr van my
    ek't my toekoms aan jou belowe
    en als wat daarna kom
    sê my, is jy gelowig?
    ek't my toekoms aan jou belowe
    en als wat daarna kom
    sê my, is jy gelowig?
    Erika Way, Erika
    Erika Way
    Erika, vêr weg van my
    sê my is jy ook verslaan?
    as ons nog kon raak sou ons weer opstaan
    ek dink ek ken nog die pad
    tot by jou huis en waar my draaie opraak
    jy't gesê ek moet liewer ry
    maar iets van jou het ingeklim en is nog by my
    ek't my toekoms aan jou belowe
    en als wat daarna kom
    sê my, is jy gelowig?
    ek't my toekoms aan jou belowe
    en als wat daarna kom
    sê my, is jy gelowig?
    Erika Way, Erika
    Erika Way
    Erika, vêr weg van my

Komentáře • 149

  • @ulrichschreuder1473
    @ulrichschreuder1473 Před rokem +102

    Maak my so trots. My taal, my mense en my oortuigings. Jodi Jantjies se stem is ongelooflik

  • @mattgilfellow
    @mattgilfellow Před rokem +60

    Fun Fact: The road in which Jodi Jantjies lives is called Erica Way.😌
    This was amazing!!! Nice to see you step out of your comfort zone JODI🤍🤍

  • @schalkmouton5005
    @schalkmouton5005 Před rokem +6

    Het iemand 'n rukkie terug iets gesê van "Afrikaans is useless" ...??? What a song: die scenery, die mense, die Afrikaans, die lirieke, die sangstemme (veral Jodi s'n), en daai bas-ghitaar! Dit speel my hartsnare soos 'n banjo, hier "ver oor die see" ...

  • @MelissaMuller-ph5mi
    @MelissaMuller-ph5mi Před 4 měsíci +3

    Ek kan net nie genoeg kry van die liedjie nie. Jou stem, jou aksent, dit is besonders

  • @corrieserinafernandez.6168
    @corrieserinafernandez.6168 Před 6 měsíci +4

    Jy sing die emosies van my hart, wat ek nie met woorde kan beskryf nie. Groot fan

  • @angelibosman
    @angelibosman Před rokem +9

    “maar iets van jou het ingeklim en is nog by my”🥺❤️

  • @eu-juanmeintjes2483
    @eu-juanmeintjes2483 Před rokem +8

    Maak mens verlang vir mense wat jy nie eens ken nie. My familie/ons is oor die wêreld versprei...
    "Maar iets van jou het ingeklim en is steeds by my..."👌

  • @ernestloth3592
    @ernestloth3592 Před 7 měsíci +3

    Treffend!!! Kolskuit! Puik! Wat n pragtige sinchronisasie van stemme veral met nuweling Jodie! Buiten ddisselboom en Kerkorrel en Koos du Plessis is Spoegwolf op my lys ook!

  • @dolfdebruin9555
    @dolfdebruin9555 Před rokem +7

    Spoegwolf met nog 'n spoggerige Afrikaanse treffer. Dit maak my trots om Afrikaans te wees. Al dink Charlize ons is net 44 wat die taal praat en sing, doen Spoegwolf dit met oorgawe. Ek wag in spanning vir die hele nuwe album.

  • @deondevilliers9272
    @deondevilliers9272 Před rokem +5

    Nog n afrikaanse taal skat, ń uiters talentvolle jong dame, Jodi jy sing met soveel emosie jy gaan dit nog vêr bring, Spoegwolf een van ons beste afrikaanse groepe wat regte musiek maak en net op talent staat maak. Hierdie is ń baie mooi plaat.

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 Před rokem +10

    So mooi this Liedjie, groete from germany.

  • @chaceface
    @chaceface Před rokem +27

    Love it! This band keeps knocking it out the park ❤️

  • @marirheeder3838
    @marirheeder3838 Před rokem +4

    Een van die min bands wat met elke album die vorige een uit die park slaan. Net as jy dink hulle het hulle piek bereik, dan kom hulle met só 'n liedjie! En.... Jodi, jy is die "next big thing!" Stunninng

  • @sonjawessels2826
    @sonjawessels2826 Před rokem +13

    Wow! Love Love LOVE dit. Jodi jou stem is ongelooflik!

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 Před rokem +12

    Hoër en hoër hoogtes wat julle bereik. Great song.. julle 2 se stemme compliment mekaar. Goeie combo 👌 Julle Rock 🤘🤙 Hou so aan.. Blessings 🤪

  • @prodx9554
    @prodx9554 Před rokem +25

    Wat 'n song julle! Wow :) Beste early Christmas present as jy my vra!

  • @jaroddutoit1075
    @jaroddutoit1075 Před rokem +3

    Spoegwolf is net 'n ander tipe afrikaans!

  • @steynvanniekerk4544
    @steynvanniekerk4544 Před 6 měsíci +1

    soos die res van jul liedjies die een ui die park geslaan. Uitmunetend

  • @lizellecoetzee6398
    @lizellecoetzee6398 Před rokem +9

    Sjoe! Dit raak aan die hartsnare! Ongelooflik mooi.

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před rokem +34

    👏🏻👏🏻👏🏻Wat 'n moerse mooi song Spoegwolf, julle het 'n blink toekoms. Nice om bietjie ander tipe kamera werk te sien.
    Hou so aan🤘🏻🤘🏻🎺🥁🎹🎸🐺❤️

  • @kandyslife
    @kandyslife Před rokem +2

    Shjoooop knop in my keel!!!! 🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻🫶🏻

  • @alejandro-54
    @alejandro-54 Před rokem +1

    Yoh jul stemme smelt mooi saam baie baie mooi Afrikaans bly maar net mooi

  • @nickyvanvuuren2180
    @nickyvanvuuren2180 Před rokem +6

    Fantastiese song. Love dit. Jodi se stem fantasties.

  • @opticmissionsgroupfacebook362

    Wow Top trio duet song v d jaar !! Vlieg hoog want julle vlerke kan...julle inspeer ons...Ek jank van blydskap...Hallelujah

  • @devonvyfers8024
    @devonvyfers8024 Před rokem +2

    Dis een GROOT sprong vir AFRIKAANS. Musiek wat gesond maak. Welgedaan Jodi ❤

  • @chantebreytenbach5074
    @chantebreytenbach5074 Před rokem +7

    Wow, nog n amazing treffer! Kan nie wag vir die nuwe album nie 🎉

  • @demrinbornman4285
    @demrinbornman4285 Před rokem +2

    Hierdie liedtjie bring emosies by my op wat ek nie geweet het bestaan nie.

  • @Ami_GBS_Warrior
    @Ami_GBS_Warrior Před rokem +4

    Musiek vir die siel !! 😭❤️

  • @schalkpotgieter8769
    @schalkpotgieter8769 Před rokem +2

    Mooier as mooi. Lekker om Afrikaans te wees!!!

  • @lizetteboucher6870
    @lizetteboucher6870 Před rokem +9

    AMAZING!!! Well done julle! Dis puik musiek
    Liefde in oorvloed❤️

  • @essiefaro-adams5686
    @essiefaro-adams5686 Před 11 měsíci

    Vandag 30Augustus gehoor oor Radio Fantasties Spoegwolf love al julle liedtjies...🤩🤩🤩🤩🤩

  • @maritzas5339
    @maritzas5339 Před rokem +1

    Julle het baie mooi liedjies, maar HIERDIE een is by ver, die beste! Hoop ons kry nóg ❤️

  • @alissajones6131
    @alissajones6131 Před rokem +1

    Pragtig, trots Afrikaans - Jodie jou stem is fenomenaal - love love die song!

  • @sluggy03tech14
    @sluggy03tech14 Před rokem +2

    Wow julle dis fantasties .

  • @phileep4435
    @phileep4435 Před rokem +6

    Moerse opgewonde vir die nuwe album!!🤘🏻

  • @joaniedutoit5354
    @joaniedutoit5354 Před rokem +1

    Een van my favourites❤

  • @nickyvanvuuren2180
    @nickyvanvuuren2180 Před rokem +1

    Love love song. Love jodi se stem.

  • @percivalshadow1157
    @percivalshadow1157 Před rokem +1

    Jodi jy het n ongelooflike mooi stem❤️💯👏🏻

  • @johandutoit9865
    @johandutoit9865 Před rokem +3

    Fantastic!!!

  • @tyron07
    @tyron07 Před rokem +2

    Baie mooi Jodi🔥🔥🌻🎉Great stuff man. Trots op jou!

  • @sandra-leevanrooyen5634
    @sandra-leevanrooyen5634 Před 6 měsíci

    Die song vul my hart… Dankie span

  • @janekevantonder9479
    @janekevantonder9479 Před rokem +1

    Wow wow wow wow wow wow !

  • @svendebrandt5100
    @svendebrandt5100 Před rokem

    Wanneer eindelijk komen jullie naar Vlaanderen, gewoon the best man. Super songs, love it

  • @petronelbaard
    @petronelbaard Před rokem +3

    Baie, baie mooi! Welgedaan!

  • @leemckenzi
    @leemckenzi Před rokem

    Totally love this song... Jodi❤❤❤❤

  • @henrymyburgh
    @henrymyburgh Před rokem +3

    Great song and fantastic video

  • @mrsdoubtfire534
    @mrsdoubtfire534 Před 10 měsíci

    Julle MAG in my taal sing!

  • @carlstpeter
    @carlstpeter Před rokem +1

    Besonders mooi!

  • @hannahlahmacdonald5656
    @hannahlahmacdonald5656 Před rokem +2

    Amazing🤩🤩🤩❤️ love dit

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 Před rokem

    Beautiful is dalk nie die woorde nie maar dis puik, tops en my hart bloei afrikaans well done oor en oor soos altyd 🙌🏻👌🏻

  • @pricillanodenewindwaai9811

    Trane van joy! Die is mooi!!!

  • @huntervancokes
    @huntervancokes Před rokem +2

    Yes!

  • @markusgreeff6310
    @markusgreeff6310 Před rokem +3

    So mooi. Dankie🙏🏼🤘🏿

  • @sybrandusadema
    @sybrandusadema Před 11 měsíci +1

    wanneer werk julle weer saam? fantasties

  • @miaburwise6099
    @miaburwise6099 Před rokem +1

    Wow wow wow👏🏻👏🏻👏🏻

  • @janinetaylor638
    @janinetaylor638 Před rokem +1

    Wow so mooi

  • @NakedCryptoTrading
    @NakedCryptoTrading Před rokem

    Wow,wow,wow!!!!

  • @angeliquestander1682
    @angeliquestander1682 Před 11 měsíci

    Sjoeeehhh!!! Die song ♥️🔥

  • @Stellaaahmanella
    @Stellaaahmanella Před rokem

    Jodi Jantjies klink soos die Afrikaanse weergawe van FKA Twigs. So mooi

  • @truelinsmith8936
    @truelinsmith8936 Před rokem

    Love die song. Praat met my hart❤️

  • @mauritzswart8051
    @mauritzswart8051 Před rokem

    Stem soos n engel... baie mooi...

  • @willembester3912
    @willembester3912 Před rokem +1

    👏
    Totaal fantasties! Dankie, julle.

  • @ryanbrayshaw1458
    @ryanbrayshaw1458 Před rokem +1

    Sê my is jy ok?
    Jou wêreld vergaan om my
    Ek wonder is jy ok?
    Ek kon jou voel langs my
    Jou man is hier
    Jy't ‘n werk gekry
    Ver oor die see
    Ver van my
    Ek't my toekoms aan jou belowe
    En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
    Ek't my toekoms aan jou belowe
    En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
    Erika way
    Erika
    Erika way
    Erika ver weg van my
    Sê my is jy
    Ook verslaan?
    As ons nog kon raak
    Sou ons weer opstaan?
    Ek dink ek ken nog die pad
    Tot by jou huis en waar my draaie opraak
    Jy't gesê ek moet liewer ry
    Maar iets van jou het in geklim en is nog by my
    Ek't my toekoms aan jou belowe
    En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
    Ek't my toekoms aan jou belowe
    En als wat daarna kom sê my is jy gelowig?
    Erika way
    Erika
    Erika way
    Erika ver weg van my

  • @lee-annghall4471
    @lee-annghall4471 Před rokem +1

    Net 2 woorde... LOVE IT

  • @winnedutoit1330
    @winnedutoit1330 Před rokem

    LOVE LOVE LOVE DIT, Weereens well done Spoegwolf & Jodi

  • @celsodenobrega1436
    @celsodenobrega1436 Před rokem

    Great song.

  • @surinameintjes3834
    @surinameintjes3834 Před rokem

    Wow, wow, wow. Dis so so so mooi🥹😍 love elke deel van die liedjie & video😍😭

  • @febiolajoy7
    @febiolajoy7 Před rokem

    Verskriklik mooi!! Jodi jy gee my hoop😘❤️

  • @mapiesmorningmusicandafter8200

    dankie dankie ek wens e kan my musiek deel met julle eke kort dae kans dankie vir die inspiration

  • @ZitaFilmz
    @ZitaFilmz Před rokem +1

    wow wow wow!

  • @timodeswardt4026
    @timodeswardt4026 Před rokem

    Girl jy maak die song dit is TOPKLAS WOW WOW 👌 👏 😍

  • @petrokapp3599
    @petrokapp3599 Před rokem +2

    Love it. ❤

  • @eugenefourie8542
    @eugenefourie8542 Před rokem

    Spoegwolf kan dit net nie reg kry om slegte musiek te maak nie. Beste band in SA!

  • @ansiesmith2242
    @ansiesmith2242 Před 11 měsíci

    Wooowwwww... ❤

  • @innocentiatheunissen6731

    WOW WOW WOW 🤩 ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤Eks verlief !

  • @martelizebasson7330
    @martelizebasson7330 Před rokem

    Ooh die lied doen iets aan my! Love die song

  • @margokruger2067
    @margokruger2067 Před rokem +2

    Love it!!!

  • @jacquesdevilliers2327
    @jacquesdevilliers2327 Před rokem +1

    Bevange! Weereens... Dankie

  • @janivandermerwe1083
    @janivandermerwe1083 Před rokem +1

    Love die shots!! ❤️

  • @lynetteconradie4866
    @lynetteconradie4866 Před rokem

    LOVE LOVE LOVE dit! ❤️Fantasties!! Doen so voort!

  • @christinaloots5792
    @christinaloots5792 Před rokem

    Wat n WOW song! So mooi mooi mooi! Dit roer n mens se hartsnare. Keep it up. Julle is awesome ❤❤❤

  • @Sandythefab
    @Sandythefab Před rokem

    Hierdie is flippen Amazing 🥰🥰🥰

  • @AscJansen
    @AscJansen Před rokem +1

    Love!!!

  • @zackmalkin6240
    @zackmalkin6240 Před rokem

    Absolutely amazing love these guys

  • @tilla171
    @tilla171 Před rokem

    Aitog dis so mooi. Dankie

  • @schalkvandermerwe4160

    Wow sy sing mooi

  • @jacquesvanderwesthuizen6588

    Brilliant

  • @innocentiatheunissen6731

    Jodi se stem 🎉🎉🎉🎉🎉dit laat my voel asof Christmas klaar hier is !

  • @Moegoe
    @Moegoe Před rokem

    Fok what a great song

  • @elmalouw8827
    @elmalouw8827 Před rokem +1

    Amazing

  • @FarmerJ0e1
    @FarmerJ0e1 Před rokem

    Nice!

  • @ninaturtle7554
    @ninaturtle7554 Před rokem

    Ai maar dis so mooi❤

  • @cheslinmarthinus5059
    @cheslinmarthinus5059 Před rokem +1

    Hoendervleis.👌🏼👌🏼👌🏼

  • @jakesieboy
    @jakesieboy Před rokem

    Ekt hoendervleis gehad van die eerste noot af!

  • @treschkavanaswegen4489
    @treschkavanaswegen4489 Před rokem +1

    Flip dit is mooi.

  • @francoisvatcoke
    @francoisvatcoke Před rokem +1

    nice!!!!!

  • @erikaerika2542
    @erikaerika2542 Před rokem

    Wow my naam en die liedtji raak so naby aan my kan myself net indink en beleef indi song great julle

  • @WINTONMAARTENS
    @WINTONMAARTENS Před rokem +1

    great song julle !!!!!!!!!!!!!!!

  • @louismarx4333
    @louismarx4333 Před rokem

    What a song!! Well done! 💪

  • @Henlu
    @Henlu Před rokem +1

    insaneeeee