Daar's 'n oorlog /'n Lied oor bewusmaking van Plaasmoorde en die impak /Karlien Husselman

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 12. 2022

Komentáře • 61

  • @riavangreunn2958
    @riavangreunn2958 Před rokem +9

    HERE beskerm Elke BOER in ons land en wees hulle genadig beskerm hulle teen Satan en SY Bose magte in die NAAM Van JESUS onse HERE Amen 😢

  • @hesterstrydom5829
    @hesterstrydom5829 Před rokem +14

    Dit is so diep en hartseer, maar heeltemal waar. Al wat ons kan doen is opons knië gaan en bid vir ons boere wat met swoeg en sweet om vir ons kos op die tafel kan laat sit. God seën ons boere. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @tikkiedelport7223
    @tikkiedelport7223 Před rokem +12

    Soooo mooi!!! Ons kragte kom net van Bo... God hoor ons gebede... ons roep...🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @scarkotiebotha388
    @scarkotiebotha388 Před 11 měsíci +7

    Amen 🙏🏻 ek die lied seker 20 keer geluister. Baie dankie. Here maak mense is oë oop dat hulle sien wat aan gaan in SA staan saam IN JESUS NAAM en MAG sy Engel voor loop. AMEN. Dit hartseer wat los ons oor vir ons kinders en kleinkinders . God U is hoog maar sien laag. Amen Amen vir die lied. Dat die lied reg oor die Wêreld gaan en almal raak. ❤❤❤

  • @victorschmidlin5775
    @victorschmidlin5775 Před 2 měsíci +1

    Karlien, jy is beeldskoon en jou sang is my absolute gunsteling ❤❤❤❤🎉

  • @alidawhite5461
    @alidawhite5461 Před 4 měsíci +3

    Here beskerm ons boere in Suid - Afrika Dankie Karlien so so mooi lied

  • @bertiegerrits548
    @bertiegerrits548 Před 11 měsíci +4

    Super stem uit Zuid-Afrika 👌 zou hier in België meer moeten horen fijne muziek om naar te luisteren ❤️🤗 groetjes uit Alken (België)

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Před 8 měsíci +3

    Waar is dae toe ons saam kon staan /en net Yahweh Elohim kan ons red

  • @CiscaNel
    @CiscaNel Před rokem +6

    Baie dankie vir hierdie wonderlike lied dit gee my hoender vleis

  • @sophiavorster9406
    @sophiavorster9406 Před rokem +7

    Wow, stunning Karlien! Ons moet BID soos NOOIT tevore nie!! 🙏🙏👋👋

  • @fanieoosthuizen6164
    @fanieoosthuizen6164 Před 3 měsíci +2

    Pragtig Karlien my mens😢😢❤

  • @johankotze9804
    @johankotze9804 Před 11 měsíci +5

    DANKIE HERE VIR SO N PRAGTIGE LIED EN MENS WEES HAAR GESEEND LIEWE HEER❤❤❤

  • @pieterkruger5386
    @pieterkruger5386 Před 3 měsíci +1

    Awsome! Jy sien Karlien, jy weet wat ons moet doen!

  • @ernstvanzyl6908
    @ernstvanzyl6908 Před rokem +7

    Wat n stem, wat n lied...!

  • @lindahommel8846
    @lindahommel8846 Před 11 měsíci +3

    Koude rillingen er van prachtig gewoon roep veel op voor over na te denken ❤❤❤❤❤❤

  • @maristeyn6825
    @maristeyn6825 Před rokem +6

    Ongelooflik mooi en hartroerend❤🙏

  • @lindasteyn7879
    @lindasteyn7879 Před rokem +6

    Ongelooflik mooi met diep en ware woorde!!! ❤

  • @laurethaclaassen4480
    @laurethaclaassen4480 Před 10 měsíci +2

    Ek kan elke dag na hierdie lied luister...Karlien het n Godgegewe talent, en sy vat ons situasie so mooi vas. Dankie Karlien, ons lief jou.

  • @lindahommel8846
    @lindahommel8846 Před měsícem

    Geweldige zangeres prachtig mooi nummer

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 Před 11 měsíci +3

    Baie mooi liedjie 🙏🏻🙏🏻

  • @katrienlocke
    @katrienlocke Před rokem +6

    Ongelooflike Lied en diep woorde!!🙌🏻

  • @elizenel5998
    @elizenel5998 Před 11 měsíci +3

    Pragtig! Dit raak diep, Dankie Karlien

  • @helenavisser6319
    @helenavisser6319 Před 11 měsíci +3

    Pragtig, dit raak ons, stuur dit aan!

  • @ilomanoortman1513
    @ilomanoortman1513 Před 3 měsíci

    Pragtige lied.Mooi gedagte aan ons boere. Here beskerming ons boere en hulle mense. Maak ons land op nuut weer heel Vader.

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 Před rokem +3

    Pragtig! Sterk staan Karlien!

  • @catherinefaurie1469
    @catherinefaurie1469 Před rokem +3

    Wow hoedervleis mooi.

  • @jamie_spideyboy5405
    @jamie_spideyboy5405 Před 5 měsíci +1

    So true beautiful song

  • @GerdaLoru
    @GerdaLoru Před 3 měsíci

    Baie mooi. Sommer trane gekry❤❤❤

  • @inalutzke813
    @inalutzke813 Před rokem +3

    Karlien jy doen dit weer sterkte baie mooi lied👌

  • @francoiscalldo2958
    @francoiscalldo2958 Před 11 měsíci +2

    God seen Elke Boer vandag,en red hul.

  • @happysnowball5175
    @happysnowball5175 Před rokem +2

    Mooi en so hartseer 😭😭

  • @christiaanandresaaiman6977
    @christiaanandresaaiman6977 Před 7 měsíci +1

    Trots Boer! Word wakker my Volk.

  • @15matisse
    @15matisse Před 9 měsíci

    wonderlike lied en woorde jy is fantasties..baie dankie

  • @steffiguttmann6591
    @steffiguttmann6591 Před 11 měsíci +1

    🙏👍👍👍👍toller Song ❤

  • @marnuskritzinger-tl1xe
    @marnuskritzinger-tl1xe Před 7 měsíci

    Pragtig
    So waar en gepas vandag,16 Desember

  • @marawooding32
    @marawooding32 Před rokem +2

    🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️❤️😢😢😢😢😢

  • @johnnicholson2630
    @johnnicholson2630 Před 5 měsíci

    Stunning song en so waar.
    Bid en glo❤

  • @robertlucas6879
    @robertlucas6879 Před rokem +1

    Dit is baie mooi

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před 11 měsíci

    Heel ons stukkende land asb Jesus❤

  • @christiaanandresaaiman6977
    @christiaanandresaaiman6977 Před 7 měsíci +1

    Bid is nie genoeg. Jy sal jou wapen moet optel. Ongelukkig werk God nie so. Maak jou rug styf.

  • @julianavanwillinggouws7911

    Wow, dis ongelooflik mooi.

  • @lindahommel8846
    @lindahommel8846 Před 11 měsíci +1

    Koude rillingen er van ❤❤❤❤❤❤

  • @carinavanderwalt2851
    @carinavanderwalt2851 Před rokem +1

    Wow!!!! Wow!!!! Wow!!!!!

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 Před rokem +1

    Baie Dankie xxxx

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Před 7 měsíci

    Mooi song❤

  • @frankdebruyn1538
    @frankdebruyn1538 Před 10 měsíci +1

    Puik Karlien. Moet lied van die jaar wees

  • @mariebotha9779
    @mariebotha9779 Před 5 měsíci

    Pragtig !!!

  • @davidswanepoel2578
    @davidswanepoel2578 Před 11 měsíci +1

    luv jou stem!!

  • @hendrikvanrooyen5977
    @hendrikvanrooyen5977 Před 5 měsíci

    Whaaw😢

  • @christiaanandresaaiman6977
    @christiaanandresaaiman6977 Před 10 měsíci +1

    Stuur dit elke week vir almal wat jy ken!

  • @user-wd3hm6wc9g
    @user-wd3hm6wc9g Před 6 měsíci

    ❤sjoe soo mooi

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Před 11 měsíci +1

    Hoekom word hierdie kwaliteit nooit oor ons groot afrikaanse stasies gehoor nie

  • @fanieoosthuizen6164
    @fanieoosthuizen6164 Před 3 měsíci

    Jou stem gee my hoedervleis.pragtig!!!!!

  • @hannahvanschalkwyk8655
    @hannahvanschalkwyk8655 Před rokem +1

    Gelooflik Mooi!!

  • @philipwhittaker3647
    @philipwhittaker3647 Před rokem +1

    Baie mooi. Baie sing saam?

  • @melanievonsteen5852
    @melanievonsteen5852 Před měsícem

    Karlien op haar beste

  • @Naomi-xo7pg
    @Naomi-xo7pg Před rokem +1

    Net God Kan ONS Na waters waar Rus is lei
    Voorie Vader is daar n oorlog SA is opgeneek

  • @JacoKotze-yx3dk
    @JacoKotze-yx3dk Před 3 měsíci

    Ongelooflik!

  • @christarobinson3676
    @christarobinson3676 Před 5 měsíci

    Dit vat n mens na trane van Christa Robinson