Ons Taal
Ons Taal
  • 57
  • 879 509
Karate Kallie - Snaakste Oomblikke
An Afrikaans story about a chubby 17-year old (Kallie) who struggles to fit in in his new school. On top of that, luck has it that he falls in love with the school bully's sister.
Directed by
Wimpie van der Merwe
Writing Credits (in alphabetical order)
Wimpie van der Merwe ... (written by)
Cast (in credits order)
Wynand van Vollenstee ... Kallie Haasbroek
Leani Lerm ... Annetjie Kotzé
Shaun Heath ... Tjommie 1 (as Shaune Heath)
Ruan Smith ... Tjommie 2
Petrus Harmse ... Frits Kotzé
Mike Smuts ... Mike Haasbroek
Marga van Rooy ... Ma
Carmilla Mosavel ... Cherryl
Solomon Cupido ... Errol
Henrietta Gryffenberg ... Mevrou Kotzé
Richard van der Westhuizen ... Karolis Kotzé
Marhette van Huyssteen ... Juffrou de la Rey
Ben Kruger ... Meneer Lessing
Soon Pretorius ... Self
Rest of cast listed alphabetically:
Janus Prinsloo ... Skolier (uncredited)
Produced by
Charl Groenewald ... executive producer
Pieter Joubert ... co-producer
Pia Van Rensburg ... producer
Music by
Staaldraad
Cinematography by
Gerrit Van Zyl
Film Editing by
Wimpie van der Merwe
Art Direction by
Sulet Meintjes
Makeup Department
Laura Kingma ... key makeup artist
Bianca Venter ... assistant makeup artist
Production Management
Claire Smuts ... production manager
Second Unit Director or Assistant Director
Ruan Smith ... first assistant director
Jacqueline van Niekerk ... second assistant director
Sound Department
Ruan Barnard ... boom operator
Jacques-Francois du Toit ... boom operator
Andre Frauenstein ... sound effects editor
Sean Jefferis ... final sound mix / sound editor
Nicholas Karam ... boom operator
Richard Mohlari ... sound mixer / sound recordist
Alun Richards ... dialogue editor / re-recording mixer / sound effects editor / supervising sound editor
Tuan Smit ... sound assistant
Ryan Sullivan ... foley artist
Camera and Electrical Department
Ruan Barnard ... grip
Johan Beukman ... grip
Jack Beyleveld ... gaffer
André Fourie ... grip
Andrew MacDonald ... camera operator
Drew Macdonald ... camera operator (as Andrew Macdonald)
Pieter Oosthuizen ... grip
Barend Stoffberg ... key grip
Jan-Lourens van der Merwe ... grip
Phillip van Zyl ... grip
Animation Department
Nkoloko Cekiso ... animator
Sibusiso Mndaweni ... animator
Warren Panayides ... animator
Offense William Pule ... animator
Ruan Smith ... animation director
Di Wang ... animation supervisor
Costume and Wardrobe Department
Laura Kingma ... wardrobe
Editorial Department
Pieter Joubert ... colorist
Script and Continuity Department
Yvette Wepener ... script supervisor
zhlédnutí: 9 566

Video

Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
zhlédnutí 247KPřed 2 lety
Hierdie is 'n video met Tolla Van Der Merwe se top 10 grappies. Hoop julle geniet dit. #OnsTaal #Tolla #Grappie
Brakanjan - Die Koningin Se Trane
zhlédnutí 3,4KPřed 2 lety
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners BRBInternacional (WildBrain), NipponAnimation #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Kom Saam Vanaand! 1949 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 8KPřed 2 lety
A singer is injured when a piano falls on her and her only hope of walking again is a very expensive operation abroad. They decide to host a variety show, but not everything goes according to plan. Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Franz Engels ... (screenplay) Pierre de Wet ... (story) Cast: (in credits order) Betsy de la Porte ... Self Dirk Lourens ... Self Al Debbo ... Self Pierre ...
Heidi In Die Stad
zhlédnutí 242Před 2 lety
Copyright owners M4E AG ( Studio 100 Media), Planeta Junior SL, Studio 100
Brakanjan En Die Kavaliers
zhlédnutí 2,6KPřed 2 lety
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners NipponAnimation, BRBInternacional (WildBrain) #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Brakanjan - Die Kaptein Van Die Musketiers
zhlédnutí 1,7KPřed 2 lety
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners BRBInternacional (WildBrain) #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Vadertjie Langbeen 1955 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
Die verhaal van die rolprent: Trudi Adendorff woon haar lewe lank in ’n kinderhuis, tot die dag toe sy haar matriek voltooi en ’n onbekende weldoener haar universiteit toe stuur. Hy is Jacques de Villiers, 'n skatryk sakeman, en sy enigste vereistes is: sy mag nie sy naam weet nie en sy moet gereeld vir hom skryf oor haar vordering. Hy skryf egter nooit terug nie. Sy ontmoet later haar "Vadertj...
Daar Doer In Die Stad -1954 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 7KPřed 2 lety
Storielyn: Hans bly doodgelukkig op sy plaas saam met sy vrou Hettie en hul dogtertjie, Marietjie. Maar toe 'n slang Hettie pik en sy doodgaan, en Hans se geld opraak, is hy genoodsaak om stad toe te gaan om sy grondboontjiemasjien te patenteer. Hans en Marietjie sukkel aanvanklik om in die stad aan te pas, maar dan raak Hans verlief op 'n stadsmeisie wat elke aand net wil rinkink. Die verliefd...
DIE SLUIPMOORD OP HF VERWOERD - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
Hendrik Frensch Verwoerd Persoonlike besonderhede: Gebore -8 September 1901 -Amsterdam, Nederland Sterf -6 September 1966 (op 64) -Kaapstad, Suid-Afrika Dr. Hendrik Frensch Verwoerd (Amsterdam, 8 September 1901 - Kaapstad, 6 September 1966) was die eerste minister van Suid-Afrika wat weens ’n sluipmoord in die parlement in Kaapstad gesterf het. Verwoerd word algemeen as die argitek van die apar...
Pinkie Se Erfenis - 1946 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 3,6KPřed 2 lety
Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Pierre de Wet Cast: (in credits order) Pierre de Wet - Pinkie Paula Styger - Naomi Eugénie Heyns - Marie Opperman Jan Brill - Oom Piet Gert van den Bergh - Willem Gideon Roos - Dr. Hendrik Steenkamp Esther Mentz - Tante Roux Ben Havenga - Mr. Roux C. de Wet Marais - Eye specialist (as De Wet Marais) Produced by: Louis Wiesner - producer Cinematography...
Hiers Ons Weer -1950 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 4,5KPřed 2 lety
*Comedy* Two idiots decide to join the military to earn money. During their training, two recruits become suspicious and decide to expose them before they discover the military's secret weapon. Directed by: Hyman Kirstein Writing Credits: Pierre de Wet - (uncredited) Cast: (in credits order) Al Debbo - Gottlieb Diddervogel / Sgt. Petrus Diddervogel Frederik Burgers - Petrus Philluppus Hendrik A...
Oupa En Die Plaasnooientjie - 1960 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Colorized)
zhlédnutí 41KPřed 2 lety
'''Oupa en die Plaasnooientjie''' is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is en in swart en wit geskiet is. Die regisseur was Pierre de Wet. Die rolprent is 'n drama en 'n romantiese komedie. Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Robin Collins - (story) Reg Lawson - (story) Pierre de Wet - (screenplay) Cast: (in credits order) Frederik Burgers - Oupa Koos Wiehahn Miemsie Retief - ...
Geboortegrond - 1946 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 1,3KPřed 2 lety
Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Joseph Albrecht - (screenplay) & Pierre de Wet - (story) Cast: (in credits order) Pierre de Wet - Jan Vermaas Eugénie Heyns - Betty Jan Brill - Koos Vermaas Miemie Snyman - Mrs. Vermaas C. de Wet Marais - Businessman Albertus Pienaar - Doctor Haig Geerdts - Kosie Eric Egan - Nick Rest of cast: Ben Havenga - Mr. Leibrandt (uncredited) Produced by: Jose...
Tom Dirk en Herrie - 1962 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 12KPřed 2 lety
Long before Leon Schuster there was the chameleon-like comic talent of Al Debbo. The rubbery-faced funnyman directs and stars in this comedy of triple confusion. Tom, Dirk, and Herrie (Harry) are triplets who were adopted by three sets of parents. A week before their 27th birthdays, an attorney reveals that one of them is the only heir to their biological father's estate - but it is the one who...
Paul Kruger - Nou In Kleur - 1956 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE -Colorized
zhlédnutí 1,7KPřed 2 lety
Paul Kruger - Nou In Kleur - 1956 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE -Colorized
Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River
zhlédnutí 2,2KPřed 2 lety
Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River
Basie - 1961 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
Basie - 1961 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Vlug Van Die Seemeeu - 1972 Fliek Movie
zhlédnutí 1,5KPřed 3 lety
Vlug Van Die Seemeeu - 1972 Fliek Movie
Die Ruiter In Die Nag - 1963 Fliek Movie
zhlédnutí 8KPřed 3 lety
Die Ruiter In Die Nag - 1963 Fliek Movie
Boland - 1974 Fliek Movie
zhlédnutí 45KPřed 3 lety
Boland - 1974 Fliek Movie
Boetie Op Manoeuvres - 1985 Fliek Movie
zhlédnutí 42KPřed 3 lety
Boetie Op Manoeuvres - 1985 Fliek Movie
Matieland - 1955 Wit En Swart Fliek Movie
zhlédnutí 3,3KPřed 3 lety
Matieland - 1955 Wit En Swart Fliek Movie
Die Vervlakste Tweeling - 1969 Fliek Movie
zhlédnutí 13KPřed 3 lety
Die Vervlakste Tweeling - 1969 Fliek Movie
Die Kaskenades Van Dr Kwak - 1948 Wit En Swart Fliek Movie
zhlédnutí 4,5KPřed 3 lety
Die Kaskenades Van Dr Kwak - 1948 Wit En Swart Fliek Movie
Die Vlugteling - 1960 Wit En Swart Film Movie
zhlédnutí 1,1KPřed 3 lety
Die Vlugteling - 1960 Wit En Swart Film Movie
Fiela Se Kind - 1988 Film Movie
zhlédnutí 121KPřed 3 lety
Fiela Se Kind - 1988 Film Movie

Komentáře

  • @user-kk4lw4mr6i
    @user-kk4lw4mr6i Před 10 hodinami

    Kan die kanaal nie daai vlag verander nie? Ek het nog nooit verstaan hoe iemand kan trots wees as a Afrikaner wanneer daar n Britse vlag binne in die ou nederlandse vlag is nie... Dit was maar net so gemaak met die doel om NP se bose planne te verbeter. Wat van al die ou Afrikaanse digters, die eerste bybel in 1920, die eerste woordeboek dieselfde tyd? Daardie vlag steek al die evolusie in die rug. Ek wonder maar net waar is julle selfrespek, dit is al. Ons volk was nie skielik gebore met n verdomde vlag wat in 1948 ingebring is om nasionalisme te bevorder nie, ons kom al eeue aan.

  • @veronicaschenk3357
    @veronicaschenk3357 Před 2 dny

    Een van sy bestegrappe is dieTrek deur die Rooi see. Dankie.

  • @SalomeDeKlerk-hx6zy

    Afrikaans is en bly n pragtige taal wat hom verleen tot humor uit die boonste rakke. Dankie Tolla.

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 Před 3 dny

    Dankie vir n goeie afrikaanse storie

  • @fransrabie6609
    @fransrabie6609 Před 3 dny

    Dit was nou oulik! Baie dankie.

  • @iandramat
    @iandramat Před 4 dny

    ❤😂❤❤😂❤❤❤❤❤❤❤❤❤😂❤😂❤❤❤😂😂😂❤❤😂❤😢😂😂😂😂

  • @heinmadsen-leipoldt2341

    Hoe mi's ek wellington en die paarl nou, ek was in hugenote laerskool op wellington gewees en ekt by huis Andrew Murray kinderhuis gebly

  • @RichardVanwyk-z2c
    @RichardVanwyk-z2c Před 4 dny

    Classic Tolla

  • @izandrigriessel8540

    Tolla sal altyd tops bly.

  • @abduragiemsamsodien4887

    Die oupa baie geniet. Dankie van South Africa. Awesome ❤

  • @theakluckow3843
    @theakluckow3843 Před 7 dny

    Histeries gelag My mense....my wereld 😂😂😂😂😂

  • @catharinaschoeman105

    ZDankie dat iets uit ons verlede weer herleef

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Před 10 dny

    Daar was maar net een Tolla, geniet altyd sy stories, met 'n lag en 'n traan

  • @SusanRademeyer-fg4cc
    @SusanRademeyer-fg4cc Před 10 dny

    Lekker geniet. Goed om te kan lag.😂

  • @elizabethhighburg8683

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Před 10 dny

    Ons Tolla daar is niemand soos hy nie❤❤

  • @SandraBrikkels
    @SandraBrikkels Před 10 dny

    Ek lag nou sooooo! Lekker nou 😂😂😅😅

  • @EsmayHattingh
    @EsmayHattingh Před 10 dny

    Mens Kan hoe morbied wees jy bring die lag terug in mens SE lewe Tolla awesome

  • @Marthie-vd9cl
    @Marthie-vd9cl Před 10 dny

    My liewe mede kykers as hierdie verhaal jou nie los met n diepe hartseer en trane in jou oe nie,Dan is jy nie n mens nie.Baie dankie vir hierdie fantastiese aanraak film/verhaal. Waardeer dit n hond uit n bos uit

  • @user-cb1wr1yt8y
    @user-cb1wr1yt8y Před 10 dny

    Spies en plesier weer vir ons dankie.ons miss dit

  • @user-cb1wr1yt8y
    @user-cb1wr1yt8y Před 10 dny

    Oo dankie tog iets wat my weer humeur gee vir di dag dankie vir a goeie lag.da is net een Tolla in onse eie taal.stuur nig asblief .

  • @rupertmcnaughtdavis3649

    The dove cooing in the background was the best actor.

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 Před 11 dny

    Dankie Tolla 😂😂😂 Lank laas gehoor

  • @yolandabotha4229
    @yolandabotha4229 Před 12 dny

    ❤He was a classic. I saw his show a few weeks before he had the accident. He was really hilarious. RIP Tolla.

  • @friendlypiranha774
    @friendlypiranha774 Před 13 dny

    Ek het lekker gelag. Lieflike ou movie. Soos 'n Afrikaanse weergawe van Paper Moon.

  • @friendlypiranha774
    @friendlypiranha774 Před 13 dny

    16:55 - Die mooiste laggie in die wêreld is die van 'n kleuter.

  • @theresafelix2794
    @theresafelix2794 Před 13 dny

    Lag😂😂😂😂😂my kla tolla

  • @riaan237
    @riaan237 Před 14 dny

    1974, die jaar wat Noord-Transvaal die Curriebeker gewen het, wen vir Transvaal 17-15 in die eindstryd op Loftus. 🩵

  • @MargaVanNiekerk-yc3qx

    Dankie lekker gelag

  • @johanpotgieter4818
    @johanpotgieter4818 Před 14 dny

    Sal nooi weer sulke mooi films kry. Baie geniet

  • @ShaunDeneshVengodasammy

    Spies en Plesier 😂😂😂 Dankie Baie

  • @LizelleGrootboom
    @LizelleGrootboom Před 15 dny

    K gniet omtrent die outydse verhale k wens da was ng

  • @lovelife8549
    @lovelife8549 Před 15 dny

    Wat 'n lamsakkige afrikaanse storie🤮

  • @lilianford1372
    @lilianford1372 Před 15 dny

    So goed lekker gelag 😂😂😂😂😂

  • @Marthie-vd9cl
    @Marthie-vd9cl Před 16 dny

    Ek is basies 72years en geniet die films,hond uit n bos. Sukkel met my oog en daarom luister ek meer as wat ek kyk.maar ou Tillie baie dankie!!ek waardeer elke film.Hoe oud ook Al. Soos hulle se"doet so voort" dankie 😂

  • @adnaancassiem2856
    @adnaancassiem2856 Před 17 dny

    Net hy kan so n storie mooi skulder met snaakse humor. Lmk.

  • @adnaancassiem2856
    @adnaancassiem2856 Před 17 dny

    Ja nee. Net Tolla kan n mens so laat lag.

  • @user-ss5ez3sn1e
    @user-ss5ez3sn1e Před 18 dny

    What a great story teller I remember watching his shows on TV we loved it.

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 Před 19 dny

    Ag maar Tolla was darem so snaaks. Ek het my nou siek gelag! Jy word gemis ou Tolla! 🤣🤣🤣

  • @toekafrank6998
    @toekafrank6998 Před 19 dny

    "...my sosaties inspan vir die okkasie"😂😂

  • @waynecox7986
    @waynecox7986 Před 22 dny

    Beste lyn in die fliek:" Asseblief boys, moenie dit vir my op¥#k nie?"

  • @LeandraArendse-yc3hx
    @LeandraArendse-yc3hx Před 24 dny

    Oh n0u sien ek h0ek0m hy dit gemaak het in die bedryf ..."outfit"as jy weet dan weet jy

  • @hettyjames5111
    @hettyjames5111 Před 24 dny

    Baie geniet! Dankie!

  • @chantalgertenbach745
    @chantalgertenbach745 Před 25 dny

    Lmga 😂😂😂😂😂

  • @DimitriCloete
    @DimitriCloete Před 26 dny

    tim

  • @mializefourie6513
    @mializefourie6513 Před měsícem

    Ź ç ç x :%

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 Před měsícem

    waar is dit verfilm? lyk baie na karoo

  • @jacobuspotgieter2758
    @jacobuspotgieter2758 Před měsícem

    Ons Taal

  • @jacobuspotgieter2758
    @jacobuspotgieter2758 Před měsícem

    Daai vlag hier opkant die comments Ja Baie Baie het ons verraai man ek is Lief vir daai vlag en trots op Baie beter as die stuk lap wat julle nou nou oor so erg is ja

  • @mikibrits3462
    @mikibrits3462 Před měsícem

    What a stunning movie...it came as a shock to see how beautiful South Africa was in those days... plus everything WORKED! We even had working trains.....