Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
  • 415
  • 280 769
The Very Thought Of You - Al Bowlly & Monia Litter
Albert Allick Bowlly is op 7 Januarie 1899 in Lourenco Marques gebore. en het opgegroei in en om Johannesburg. Dit was die begin van ‘n merkwaardige mens en briljante kunstenaar, en hy het tragies op 17 April 1941 op ‘n uitsonderlike manier gesterf tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sommige bronne gee sy geboortejaar aan as 1898, en sy tweede naam as Alex. Daar bestaan twyfel oor die jaar, alhoewel die meeste bronne dit aangee as 1899, maar sy tweede naam is sonder twyfel Allick. Britse navorsers het op verskeie stukke afgekom waarop hy self sy naam geskryf het as Allick, terwyl daar egter nooit ‘n geboorte sertifikaat opgespoor kon word nie. Hy was ‘n briljante bariton en baie gewilde Jazz-Pop sanger, wat die kitaar, banjo en ukelele ook goed kon bespeel, en het meer as ‘n 1000 snitte opgeneem tussen 1926 en 1941. Hy het in 1930 sy enigste Afrikaanse snitte opgeneem, en dit onder sy regte naam, asook onder die skuilnaam van Jannie Viljoen. Op die aand van 17 April 1941 het Al en Jimmy Messene ‘n briljante vertoning gelewer in die Rex Teater in High Wycombe, Engeland. Hulle was daarna die keuse gegee om te oornag, maar Al het besluit om die trein te neem en terug te keer na sy woonstel in Dukes Court, Picadilly. Die besluit was fataal - hy is later die aand tragies dood in ‘n lugaanval deur die Duitsers op Londen. ‘n Luftwaffe valskermbom het net buite sy woonstel ontplof gedurende die sogenaamde Blitz op Londen in die Tweede Wêreldoorlog. Sy lyk was byna heeltemal ongedeerd gevind - die slag van die ontploffing het sy kamerdeur uit die skarniere geruk en teen hom vasgeslinger - die impak daarvan teen sy kop het hom laat sterf. Hy is saam met al die ander bomslagoffers in ‘n massagraf tot ruste gelê in die Westminster Begraafplaas in Hanwell, Londen. En hoe ironies… sy naam is op die grafsteen verkeerd gespel - Albert Alex Bowlly.
Monia Liter is gebore op 27 Januarie 1906 in Odessa, Kherson, in die ou Russiese Ryk (vandag Oekraïne). Hy is op 05 Oktober 1988 in Londen, Engeland, oorlede.
zhlédnutí: 1 005

Video

Lend Me A Dollar (The Call) - Joe Stanton
zhlédnutí 52Před 21 dnem
Suid-Afrikaanse countrypop sanger Joe Stanton met sy weergawe van die Kanadees Gene Maclellan se komposisie en treffer "Lend Me A Dollar (The Call)". Die snit is op solus-sewe (TC 105) uitgegee deur TalentCor in 1971, met "Pages Of Time" op die keersy. Die regisseur tydens die opnames was die legendariese Corrie Myburgh Jnr, met Fransua Roos wat vir die verwerkings gesorg het.
Pages Of Time - Joe Stanton
zhlédnutí 66Před 21 dnem
Suid-Afrikaanse countrypop sanger Joe Stanton met sy weergawe van die Kanadees Gene Maclellan se komposisie en treffer "Pages Of Time". Die snit is op solus-sewe (TC 105) uitgegee deur TalentCor in 1971, met "Lend Me A Dollar (the Call)" op die keersy. Die regisseur tydens die opnames was die legendariese Corrie Myburgh Jnr, met Fransua Roos wat vir die verwerkings gesorg het.
No One Ever Cared For Me Like Jesus - Kings Messengers Quartet
zhlédnutí 294Před 21 dnem
This legendary gospel group was founded in 1954 under the leadership of Billy Mahlalela at the Bethel College in Butterworth in the Eastern Cape, where the members were also all members of the Seventh-day Adventist Church. They specialized in singing hymns and other spiritual songs in English, as well as of course in Zulu, and in a few occasions also in Sotho. Most of the songs were taken from ...
Wie Gaan Betaal Vir Die Bier - Yale Broers
zhlédnutí 88Před měsícem
Die Suid-Afrikaanse broers Yale het sover bekend slegs die een 78-spoedplaat (GE 578) opgeneem, en dis uitgereik in 1952 deur Gallotone. Beide snitte daarop, "Ek Wil Huistoe Gaan" en "Wie Gaan Betaal Vir Die Bier", is ook hul eie komposisies. Ns: Neem asseblief in ag dat die opnames vanaf die oorspronklike 78-spoedplaat geneem is, en in meeste gevalle is die plate erg beskadig en die speelopper...
Ek Wil Huistoe Gaan - Yale Broers
zhlédnutí 114Před měsícem
Die Suid-Afrikaanse broers Yale het sover bekend slegs die een 78-spoedplaat (GE 578) opgeneem, en dis uitgereik in 1952 deur Gallotone. Beide snitte daarop, "Ek Wil Huistoe Gaan" en "Wie Gaan Betaal Vir Die Bier", is ook hul eie komposisies. Ns: Neem asseblief in ag dat die opnames vanaf die oorspronklike 78-spoedplaat geneem is, en in meeste gevalle is die plate erg beskadig en die speelopper...
Thuniswane - The Giant Sisters
zhlédnutí 32Před měsícem
Joyce Mogatusi is gebore in 1937 in Molepolole, 'n groot dorp in die Kweneng-distrik van Botswana. Sy het later in Suid-Afrika kom woon, waar sy die hoofsangeres, talentvolle verwerker, komponis en die dryfkrag was agter die legendariese mbaqangagroep die Dark City Sisters. Die groep is in 1958 gestig deur die musiekregisseur Rupert Bopape, en Joyce het in 1959 by hulle aangesluit. Die vier led...
Kgomo Dikae - The Giant Sisters
zhlédnutí 20Před měsícem
Joyce Mogatusi is gebore in 1937 in Molepolole, 'n groot dorp in die Kweneng-distrik van Botswana. Sy het later in Suid-Afrika kom woon, waar sy die hoofsangeres, talentvolle verwerker, komponis en die dryfkrag was agter die legendariese mbaqangagroep die Dark City Sisters. Die groep is in 1958 gestig deur die musiekregisseur Rupert Bopape, en Joyce het in 1959 by hulle aangesluit. Die vier led...
Rickshaw Boy - Max Perlman
zhlédnutí 42Před měsícem
Max Perlman is in 1909 in Riga, Letland. gebore. Op 6 het hy in die koor van Hazan Rosovski gesing en gou begin om kinderrolle in die teater te vertolk. Hy het later drama in die Riga Peretz-klub gestudeer en ook daar teaterwerk gedoen in Russiese en Jiddisj-stukke. Met die stigting van die Riga Nayer Yidishe Teater (Nuwe Joodse Teater), het hy professioneel geword en tussen 1928 en 1934 op ger...
Jou Trouste Vriend - Egelhof Broers
zhlédnutí 41Před měsícem
Die Suid-Afrikaanse broers met die van Egelhof het die snit "Jou Trouste Vriend" in 1947 opgeneem en dis uitgereik op 78-spoedplaat (AC 736) deur Trek-plate. Op die keersy is die snit "Alleen". Beide liedjies is gekomponeer deur S.W. Meyer.
Alleen - Egelhof Broers
zhlédnutí 46Před měsícem
Die Suid-Afrikaanse broers met die van Egelhof het die snit "Alleen" in 1947 opgeneem en dis uitgereik op 78-spoedplaat (AC 736) deur Trek-plate. Op die keersy is die snit "Jou Trouste Vriend". Beide liedjies is gekomponeer deur S.W. Meyer.
K Dubbel O.S. - Hansie Roodt
zhlédnutí 92Před měsícem
Die snit "K Dubbel O.S." is uitgereik in 1965 deur Troubadour-plate op solus-sewe (TRS-A-865), met "Jungle Walk" op die keersy. Beide snitte is gekomponeer deur Hansie Roodt, en ook in 1966 ingesluit op sy langspeler "Hier Is!!!!!! Hansie Roodt" (TRL-A-3072). Johannes Petrus Roodt is gebore op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp. Hy het in sy loopbaan ontwikkel tot een van ons grootste kitaar-virtu...
Jungle Walk - Hansie Roodt
zhlédnutí 77Před měsícem
Die snit "Jungle Walk" is uitgereik in 1965 deur Troubadour-plate op solus-sewe (TRS-A-865), met "K Dubbel O.S." op die keersy. Beide snitte is gekomponeer deur Hansie Roodt, en ook in 1966 ingesluit op sy langspeler "Hier Is!!!!! Hansie Roodt" (TRL-A-3072). Johannes Petrus Roodt is gebore op 28 Augustus 1938 in Krugersdorp. Hy het in sy loopbaan ontwikkel tot een van ons grootste kitaar-virtuo...
Die Totsiens Keurspel - Al Debbo, Frederik Burgers & Hanlie Van Niekerk Met Rolprentkoor
zhlédnutí 64Před měsícem
"Die Totsiens Keurspel" was die gewilde afsluit-treffer in die rolprent "Altyd In My Drome". Die Afrikaanse rolprent is in 1952 uitgereik, en die regisseur en mede-skrywer was Pierre de Wet. Die speeltyd van die rolprent is 78 min. Die hoofrolspelers was Al Debbo, Frederik Burgers, Hanlie Van Niekerk, Wanda Lemmer, Ben Havenga, Peter Merrill, Pierre de Wet, Hendrik Susan, Pieter Hauptfleisch en...
Die Bosfonteinse Bus - Al Debbo, Frederik Burgers & Hanlie Van Niekerk Met Rolprentkoor
zhlédnutí 213Před měsícem
"Die Bosfonteinse Bus" was een van die gewildste treffers uit die rolprent "Altyd In My Drome". Die Afrikaanse rolprent is in 1952 uitgereik, en die regisseur en mede-skrywer was Pierre de Wet. Die speeltyd van die rolprent is 78 min. Die hoofrolspelers was Al Debbo, Frederik Burgers, Hanlie Van Niekerk, Wanda Lemmer, Ben Havenga, Peter Merrill, Pierre de Wet, Hendrik Susan, Pieter Hauptfleisch...
Songs Of South Africa - Düsseldorfer Polizeikapelle & Fanfarencorps Düsseldorf-hamm
zhlédnutí 47Před měsícem
Songs Of South Africa - Düsseldorfer Polizeikapelle & Fanfarencorps Düsseldorf-hamm
Rooikappie - Dean Herrick Met Esmè Euvrard, Anina Conradie, Jan Jourdan & Peter Merrill
zhlédnutí 115Před 2 měsíci
Rooikappie - Dean Herrick Met Esmè Euvrard, Anina Conradie, Jan Jourdan & Peter Merrill
Ewige Rots - Die Blinde Sangers (Halbig & Erasmus)
zhlédnutí 78Před 2 měsíci
Ewige Rots - Die Blinde Sangers (Halbig & Erasmus)
Gaan My Nie Verby Nie, O! Heiland - Die Blinde Sangers (Halbig & Erasmus)
zhlédnutí 100Před 2 měsíci
Gaan My Nie Verby Nie, O! Heiland - Die Blinde Sangers (Halbig & Erasmus)
Aussie Salute - Bles Bridges
zhlédnutí 367Před 2 měsíci
Aussie Salute - Bles Bridges
Krieket Uit Die Boonste Rakke - Bles Bridges
zhlédnutí 140Před 2 měsíci
Krieket Uit Die Boonste Rakke - Bles Bridges
Lulu Se Wals - Pieterse Guitaar Trio
zhlédnutí 53Před 2 měsíci
Lulu Se Wals - Pieterse Guitaar Trio
Miracle Express - Tommy Dell
zhlédnutí 70Před 2 měsíci
Miracle Express - Tommy Dell
Ain't Living Long Like This - Tommy Dell
zhlédnutí 64Před 2 měsíci
Ain't Living Long Like This - Tommy Dell
Dancing The Night Away - Tommy Dell
zhlédnutí 139Před 2 měsíci
Dancing The Night Away - Tommy Dell
Young Lovers - Jody Wayne With Shinnery
zhlédnutí 58Před 2 měsíci
Young Lovers - Jody Wayne With Shinnery
For Babe - Jody Wayne With Shinnery
zhlédnutí 109Před 2 měsíci
For Babe - Jody Wayne With Shinnery
All For The Love Of A Girl - Jody Wayne
zhlédnutí 119Před 2 měsíci
All For The Love Of A Girl - Jody Wayne
Marilyn - Jody Wayne
zhlédnutí 182Před 2 měsíci
Marilyn - Jody Wayne
Ragamuffin' Girl - Jody Wayne
zhlédnutí 70Před 2 měsíci
Ragamuffin' Girl - Jody Wayne

Komentáře

  • @mj3299
    @mj3299 Před 4 hodinami

    Dankie Marius dit is opvallend hoe klank van ou Afrikaanse opnames klink , 'n mens hoor dit ook in ou Afrikaanse rolprente. Ek wonder of dit 'n aansittery was en of mense werklik so gepraat het. Die ou Amerikaanse rolprente klink ook snaaks maar daar was dit werklik 'n aansittery , die The Transatlantic accent, genoem 'n kombinasie van Brits en Amerikaanse aksente en akteurs moes leer om so te praat. Dit was die in ding. Ek vermoed die ding het hierheen oorgewaai. Die uitspraak van woorde is net te geforseerd en presies. Wat dink julle?

  • @user-co7uv5gr1t
    @user-co7uv5gr1t Před 10 hodinami

    So simple yet so exquisite

  • @philmurphy5584
    @philmurphy5584 Před dnem

    Beautiful

  • @HISTORYGUY300
    @HISTORYGUY300 Před dnem

    Have you uploaded the the album?

  • @dr.j7533
    @dr.j7533 Před 2 dny

    Fantastische tijdscapsule❤

  • @RaymondStpierre-lv3je

    Thank you so much.

  • @ChimwazaMpokosa
    @ChimwazaMpokosa Před 5 dny

    Am blessed

  • @klaasauke.gemeentefryslan

    Prachtich. 🤩

  • @EllieSelahle
    @EllieSelahle Před 9 dny

    I am empty without listening this song besides that it reminds me of my late one and only uncle

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před 16 dny

    Fantastic!

  • @user-zr5pm9jy3f
    @user-zr5pm9jy3f Před 16 dny

    I am reminded of Mrs Angelinah Kgaphola of radio Lebowa of those days. She made this group famous for me. Thnx mam wherever u r

    • @maeselamolala90
      @maeselamolala90 Před dnem

      I remember she had a show on Thursdays Thapelo ya bomma she played these giants ❤

  • @TwilightZoneX
    @TwilightZoneX Před 18 dny

    🙏🩵🙏

  • @TwilightZoneX
    @TwilightZoneX Před 18 dny

    ⭐⭐⭐

  • @nolavanloggerenberg2002

    Pragtig om weer daarna te kon luister

  • @GetrudeChimenya
    @GetrudeChimenya Před 20 dny

    Nice tune

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Gesèènd vvir jou ...die mooiste ou musieke ..verlanggggg na my ouma 💕😇 e mamma ..❤

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    😂😂Pragtig ..DeVos ...net jy wat hierdie só sal opspoor e mooi maak ..

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Whaaww..laat my aan Rick e Lynn dink ..pragtig ..

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Puik ..hy mag maar die nom ,,1,, wees vir n paar weke .. whaaww ❤

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Dankie só spesiaal...wardeer

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Mooier as mooi ..kan nie wag vir diè spesiale week groet elke Maandag oggend jou stem ..gevoel ..baie dankie ..bly n wenner

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Mooiste mooi ..dankie vir dieè deel ..van ons beste musieke ooit ..❤

  • @LouiseVisser-ou2ou
    @LouiseVisser-ou2ou Před 21 dnem

    Pragtig Marius ..whaaw Al Amper vergeet ..❤

  • @businesswize1446
    @businesswize1446 Před 24 dny

    sjoe so baie vergeet van die ene.dankie Marius

  • @maggiekroucamp7427
    @maggiekroucamp7427 Před 25 dny

    Die trekklavier-koning...my beskeie mening🎶

  • @maggiekroucamp7427
    @maggiekroucamp7427 Před 25 dny

    Onmiskenbaar Hansie Roodt...Hy het 'n besonderse styl gehad. Dankie vir d deel

  • @maggiekroucamp7427
    @maggiekroucamp7427 Před 25 dny

    Hoe geniet ek nou hulle musiek. Unieke stemme en harmonie🎶🙏

  • @joelmapolisa5415
    @joelmapolisa5415 Před 26 dny

    God bless

  • @hopesonmubita4422
    @hopesonmubita4422 Před 26 dny

    Thanks so much God bless

  • @wrldfkd
    @wrldfkd Před 29 dny

    ek soek al vir die lied so lank. Oupa het altyd hom gesing😂❤

  • @meisiewhiley8959
    @meisiewhiley8959 Před měsícem

    😢😢😢 soveel memories. Altwee my broers wat daar was is nou al oorlede. 😢😢😢😢

  • @user-sf5qr2lv4l
    @user-sf5qr2lv4l Před měsícem

    I always remembered my late dad ,, he liked this songs

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Wow!! ♥️

  • @user-xo9zu2bx7l
    @user-xo9zu2bx7l Před měsícem

    What a beautiful place... until 1990 😢

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Wow! Never heard of them! Fantastic!

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Amazing !!!!!!

  • @nolavanloggerenberg2002
    @nolavanloggerenberg2002 Před měsícem

    Pragtige musiek.

  • @hentiecockeran
    @hentiecockeran Před měsícem

    Dit laat my altyd as ek dit hoor, n knop in die keel kry. Dit is baie Spesiaal. Dankie my vriend

  • @nolavanloggerenberg2002
    @nolavanloggerenberg2002 Před měsícem

    Pragtige musiek

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Love it!! 🤘🎸🤘

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Absolutely fantastic! 🤘🎸🤘

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před měsícem

      Thanks Marq! Yes, he was brilliant... a real guitar master!

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Wow! Fantastic!

  • @MarqVas1
    @MarqVas1 Před měsícem

    Wow! 😮❤❤

  • @eduardo-ku8iq
    @eduardo-ku8iq Před měsícem

    Die Stem is a great and beautiful national anthem from the days when South Africa was safe, well run. Dr Verwoerd was right

  • @FosterJrMisomali-lb7lz
    @FosterJrMisomali-lb7lz Před měsícem

    But indeed now is the time for us to prepare our hearts. REPENTING whilst we are still alive.

  • @FosterJrMisomali-lb7lz
    @FosterJrMisomali-lb7lz Před měsícem

    As a kid from year 2000, i've found these soul touching songs from these men of GOD, the best for my spiritual life. Ooyes indeed Jesus is coming again. THANKS BROTHER FOR SHARING.

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před měsícem

      Hi Foster, it's only a pleasure my friend! Greetings

    • @FosterJrMisomali-lb7lz
      @FosterJrMisomali-lb7lz Před měsícem

      ​@@mariusdevos63-777 Greetings, keep it up brother. You are doing a wonderful work.

  • @mariettenaude5689
    @mariettenaude5689 Před měsícem

    Baie van sy musiek wat ek nog nooit gehoor het. Dankie de Vossie❤

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před měsícem

      Hi Mariette, dis van sy skaarser singles af, dis juis hoekom ek hulle afhaal en plaas. Groete daar

  • @DiscoInferno166
    @DiscoInferno166 Před měsícem

    Met die eerste "Diep diep, in die bosse" is ek teruggevoer na 'n wonderlike, onskuldige tyd. Na 'n voorhuis waar my ouers, my ouma en my susters vasgenael sit en kyk na Jopie, ou Ben, Mal Jan, Nommer 7, Nakoma en al die karakters en diere wat daardie storie gemaak het. Was eenvoudige tye maar ek verlang daarna. Dankie baie vir die een.

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před měsícem

      Groot plesier man! Ja dit was goue dae nè! Musiekgroete

  • @NdumisoObinna
    @NdumisoObinna Před 2 měsíci

    Amen my brothers in christ.Glory be to God.

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před 2 měsíci

      Thanks Ndumiso, greetings to you!

    • @AndreDMalan1966
      @AndreDMalan1966 Před 28 dny

      My parents had a 33.3 album of their songs and played it regularly. I'm 57 now and still enjoy listening to them.

    • @mariusdevos63-777
      @mariusdevos63-777 Před 28 dny

      @@AndreDMalan1966 Thanks Andre... Still beautiful music hey! Greetings

    • @AndreDMalan1966
      @AndreDMalan1966 Před 28 dny

      @@mariusdevos63-777 Greetings from Guangzhou, 🇨🇳

    • @hopesonmubita4422
      @hopesonmubita4422 Před 28 dny

      ​@@mariusdevos63-777 please upload "No one ever cared for me like Jesus" by king's messengers if you have it

  • @mariettenaude5689
    @mariettenaude5689 Před 2 měsíci

    Wow sooo mooi❤❤❤