Kosmeester Kortes
Kosmeester Kortes
  • 110
  • 560 310
VERSTOMMENDE LAMSKENKEL PASTEI - MAKLIK EN BAIE LEKKER (Kosmeester Kortes)
WOW Vriende. Daar is baie pasteie in hierdie wereld, maar glo vir my, as jy eers hierdie ware kos geproe het dan is nie sommer enige pastei sy sous meer werd nie. Baie maklik om te maak, min bestandele en HEERLIK. Waarom halfpens eet as jy kan volmaag gaan slaap?
Bestanddele (Inkopielys):
4 Heel Lam Skenkels
750ml kookwater
3 Blokkies Aftreksel (hoender of lam)
2-4 Uie opgekap
2-4 Aartappels in klein blokkies gesny
2-4 Wortel in 5mm ringetjies gesny
3 Teelepels knoffel
Smaakmiddels: Braaimeestergeur Vleis Speserye, of sout en peper
Een rol Puff Pastry
Een geklitste eier om oor deeg te verf.
Metode: Sien video.
#pastei #kosmeesterkortes #lamsvleis
zhlédnutí: 688

Video

RIDICULOUSLY TASTY LAMB SHANK PIE - This is how Kosmeester Kortes make it. Super Easy!
zhlédnutí 309Před 3 měsíci
Friends, what can one say when you feast like a king? Well, not much. You simply enjoy and savour every single moment. This lamb pie recipe was given to my by my sister Naomi on the farm, where they farm with sheep. Believe me when I say that they know how to get the very best out of said animal. Very easy to do, with a very few basic ingredients needed. Shopping List (Ingredients): 4 Lamb Shan...
LAMB & TOMATO Potjie (known as tomato bredie or tamatiekos) - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 819Před 5 měsíci
This is one of Kosmeester Kortes favourite meals. Good things come to those who wait and in this case it cannot be more true, for the pot in this video was finished and then left to stand next to the fire on cold to medium coals so the gravy and the meat became one with each other. (similar to image in front of video). When it stands, the flavours become concentrated and intense, making this an...
Onvergeetlike TAMATIEBREDIE POTJIEKOS, ook bekend as TAMATIEKOS - Weskus Kampkos (Kosmeester Kortes)
zhlédnutí 1,4KPřed 5 měsíci
Hierdie is een van Kosmeester Kortes se gunsteling geregte. Die potjie soos in hierdie video gedemonstreer, raak net nog lekkerder as hy gaar gemaak is en vir 'n paar ure rustig langs die vuur of op koue kole staan, wat maak dat die sous verdik en die geure konsentreer, wat eenvoudig 'n smaaksensasie van epiese proporsies besorg. Let wel, ek het potjie in video geproe na sowat 3 ure se kook, ma...
This is how you make IRRESISTIBLE CHILLI CON CARNE SOUP - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1KPřed rokem
I discovered this unforgettable soup when living in England and tried for years to perfect this. This is the tastiest soup I know and although the taste is bragging rights on its own, this soup is also a true tummy filler and make any cold evening a great and unforgettable occasion to look forward to. Serve with fresh bread and butter. I normally make this 4 times more and put in freezer, to en...
So maak jy uit die boeke se CHILLI CON CARNE SOP - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 859Před rokem
Hierdie fantastiese sop het ek in Engeland ontdek en vir jare probeer om dit net so lekker te maak. Alhoewel die sop sekerlik die lekkerste sop is wat ek ken, is dit boonop vullend en maak van enige koue wintersaand ‘n onvergeetlike geleentheid om na UIT te sien. Heerlik saam met vars gebakte plaasbrood en botter. Jy kan ook as jy wil die ekstra myl stap en hierdie sop opdien saam met suurroom ...
Braai & BBQ Stories Ep. 20 SPANISH BREAKFAST - as made by Kosmeester Kortes
zhlédnutí 819Před rokem
I enjoy it to take my guest to Spain during camping excursions by making this amazing spanish breakfast for them. What make this dish so extra nice to make is the fact that most of the ingredienmts are everyday items in ones kitchen cupoboard amd it is really so super-easy to do. You only require the following few goodies: 2 chopped Onions 500g Chorizo wsausages slice (or smoked russians) 1 400...
SPAANSE ONTBYT - so maak Kosmeester Kortes hierdie tydlose treffer!
zhlédnutí 1,5KPřed rokem
Ek voer graag my gaste mee op 'n reis na Spanje tydens kamp-ekspedisies, deur vir hulle hierdie heerlik ontbyt voor te sit. Wat hierdie gereg so lekker maak is dat dit min bestandele neem, met meeste van die goed sommer in 'n mens se kombuiskas. Mens benodig slegs doe volgende paar goedjies: 2 Uie opgekap 500g Chorizo wors opgesny in skywe (of gerookte russians) 1 blik 400 gram opgekapte tamati...
Braai & BBQ Stories Ep. 19 - PICANHA Perfection - This how you braai a whole picanha
zhlédnutí 3KPřed rokem
If there is one thing that is easy to braai it is a whole picanha. Not only does this looks like a true feast, it TASTES like one too and once you have cooked it the way I am showing you in this demonstration, you wil be known amongst friends, family and other wannabe chefs as the picanha braai master. Go on, give it a try and thank me later. If you are interested in the amazing Braaimeester fl...
PICANHA Perfeksie - So braai jy die hele snit tot absolute perfeksie - KOSMEESTER KORTES
zhlédnutí 2,6KPřed rokem
As daar nou een ding is wat lekker smaak en baie maklik is om keer op keer tot perfeksie te braai, dan is dit nou 'n hele picanha steak. Daarna sny jy hom in skywe na gelang van elke gas se porsie grote. Ek en my gesin braai dit gereeld en as jy dit eers een keer reg gebraai het, sal jou hom altyd perfek braai. Loer gerus na hierdie demostrasie en wys vir jou vriende wat se top braaimeester jy ...
So maak jy Crème Brûlée - Kosmeester Kortes & Nuuskierige Nina (Creme Brulee)
zhlédnutí 841Před rokem
FURTHER DOWN FOR ENGLISH. Hierdie resep is 'n GROOT gunsteling in Kosmeester Kortes se huis en so maklik dat selfs my kinders dit kan maak (onder toesig en met toestemming natuurlik). Hierdie uitnemende resep het ons by ons goeie vriend Andreas gekry, wat ook die taal Frans met uitnemendheid, vlot kan praat. Crème Brûée is een van daardie resepte wat veral mans baie geniet, maar in my huis eet ...
Braai & BBQ Stories Ep. 18 - POTBREAD Perfection - Kosmeester Kortes (Westcoast Camping)
zhlédnutí 1,8KPřed rokem
Braai & BBQ Stories Ep. 18 - POTBREAD Perfection - Kosmeester Kortes (Westcoast Camping)
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
zhlédnutí 11KPřed rokem
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
Beesstert met Witwyn Ep. 3- Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,5KPřed 2 lety
Beesstert met Witwyn Ep. 3- Kosmeester Kortes
Oxtail with White Wine Ep. 3 - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,1KPřed 2 lety
Oxtail with White Wine Ep. 3 - Kosmeester Kortes
Kerrie Beesstert Ep. 2 (Indiese Durban Kerrie) - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 2,7KPřed 2 lety
Kerrie Beesstert Ep. 2 (Indiese Durban Kerrie) - Kosmeester Kortes
Braai & BBQ Stories Ep. 17 Oxtail Curry (Yummiest Indian Style Durban Curry) - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 3,1KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories Ep. 17 Oxtail Curry (Yummiest Indian Style Durban Curry) - Kosmeester Kortes
Tradisionele Beesstert Ep. 1 - So maak jy 'n Tradisionele en EG-Suid Afrikaanse Beesstert Pot
zhlédnutí 8KPřed 2 lety
Tradisionele Beesstert Ep. 1 - So maak jy 'n Tradisionele en EG-Suid Afrikaanse Beesstert Pot
Braai & BBQ Stories Ep. 16 - TRADITIONAL OXTAIL (How to make a traditional South African OXTAIL)
zhlédnutí 3,9KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories Ep. 16 - TRADITIONAL OXTAIL (How to make a traditional South African OXTAIL)
Braai & BBQ Stories Ep. 15 - Basics on how to make and braai Curry Chops like a boss
zhlédnutí 1,8KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories Ep. 15 - Basics on how to make and braai Curry Chops like a boss
So maak en braai jy Sensasionele Kerrie Tjops - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 2,7KPřed 2 lety
So maak en braai jy Sensasionele Kerrie Tjops - Kosmeester Kortes
@kosmeesterkortes - Ultimate Braai & BBQ & Party Toy (BOMA BRAAI) for Foodies and Entertainers
zhlédnutí 1,7KPřed 2 lety
@kosmeesterkortes - Ultimate Braai & BBQ & Party Toy (BOMA BRAAI) for Foodies and Entertainers
LAMS-RUG / LAM SAALTJIE tot perfeksie GEBRAAI - Kosmeester Kortes (met aan-skerm instruksies)
zhlédnutí 1,9KPřed 2 lety
LAMS-RUG / LAM SAALTJIE tot perfeksie GEBRAAI - Kosmeester Kortes (met aan-skerm instruksies)
Braai & BBQ Stories 14 - LAMB SADDLE (bone in) by KOSMEESTER KORTES (with on-screen instructions)
zhlédnutí 2KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories 14 - LAMB SADDLE (bone in) by KOSMEESTER KORTES (with on-screen instructions)
Lamb Schnitzel (How to make World's Best) - SOFT, JUICY & CRISPY - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,6KPřed 2 lety
Lamb Schnitzel (How to make World's Best) - SOFT, JUICY & CRISPY - Kosmeester Kortes
LAM SCHNITZEL (Afrikaanse Resep) - GOUDBRUIN, SAPPIG en BROS - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,1KPřed 2 lety
LAM SCHNITZEL (Afrikaanse Resep) - GOUDBRUIN, SAPPIG en BROS - Kosmeester Kortes
Braai & BBQ Stories 13 - Mexican Chicken Potjie (Economical, Tasty & Festive) - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,8KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories 13 - Mexican Chicken Potjie (Economical, Tasty & Festive) - Kosmeester Kortes
Mexikaanse Hoenderpot - Ekonomies, geurig, smaaklik en BAIE LEKKER - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 1,7KPřed 2 lety
Mexikaanse Hoenderpot - Ekonomies, geurig, smaaklik en BAIE LEKKER - Kosmeester Kortes
Braai & BBQ Stories 12 - How to create The World's EASIEST AND TASTIEST LAMB BURGERS EVER!
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
Braai & BBQ Stories 12 - How to create The World's EASIEST AND TASTIEST LAMB BURGERS EVER!
LAMSBURGERS vir die SOMER (BESTES OOIT) - Kosmeester Kortes
zhlédnutí 589Před 2 lety
LAMSBURGERS vir die SOMER (BESTES OOIT) - Kosmeester Kortes

Komentáře

  • @Bosgemors
    @Bosgemors Před 3 dny

    ek laaik my sout net voor hy van die rooster af kom. Het jy al die "Braai mat "probeer? Ek moet se ek was baie skepies en nogal baie verbaas om te sien hoe goed hy werk

  • @shaheendanger
    @shaheendanger Před 9 dny

    Province!

  • @shaheendanger
    @shaheendanger Před 9 dny

    Meneer jy mag, maar hoor!

  • @Antimessiah-p4b
    @Antimessiah-p4b Před 11 dny

    Weet iemand dalk van "marakas"....soet wide komkommer. Dit was reeds skaars in my tyd, naby Polokwane en die Bosveld waar ons dit gereeld geeet het. So ook daai soet oranje skywe dis bekend in Upington (die vrug se naam vergeet)...aitog. Die marakas was baie amper soos soet patats......net baie beter!

  • @tracydeysel4891
    @tracydeysel4891 Před 12 dny

  • @TeezyK
    @TeezyK Před 13 dny

    The guests glasses are full at all times .. i love that

  • @marleneloots2515
    @marleneloots2515 Před 13 dny

    Dankie, dankie, danie Ouma

  • @merlinzaa
    @merlinzaa Před 16 dny

    Mense, julle kan maar die resep probeer. Ek het dit gemaak hier in Amerika vir 'n klomp mense en hulle het 'n paar keer kom skep.

  • @Burn197
    @Burn197 Před 20 dny

    After shave YARDLEY GOLD at 12 😂😂😂😂😂did you even know how to use hair products 🙆🏻‍♂️🙆🏻‍♂️🙆🏻‍♂️Anyway that was a great gift 🎁 from daddy 🥰🥰🥰🫡🫡🫡

  • @renatew3778
    @renatew3778 Před měsícem

    Avocado olie neem sterk hitte.ek gooi graag extra Virgin olyf oor nadat my kos gaar is..goeie extra olyf olie kan jy soos yskoue muskadel uit Montagu drink. Vreeslik gesond. .Dit lyk heerlik. Ek geniet jou kosmeester Videos. Baie dankie. Groete uit Suidelike Kärnten Wörthersee Oosrenryk ❤

  • @renatew3778
    @renatew3778 Před měsícem

    Love to you all ❤❤❤

  • @onikaamellamell4750
    @onikaamellamell4750 Před měsícem

    Dit is inderdaad die lekkerste melktert ooit. Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resep!

  • @HeleneSmith-uh4df
    @HeleneSmith-uh4df Před měsícem

    Sal dit reg wees vir beesblokkies - dis vir ons kerkbasaar?

  • @renefloor5348
    @renefloor5348 Před měsícem

    Great to watch Kortes, I am just starting to learn to Braai, I got a grill with an ember maker as well but that takes time? How many logs you use for an average bbq for 4 people? Dankjewel!

  • @sydneymathuka4228
    @sydneymathuka4228 Před měsícem

    Give my family food to eat and water there don't eat some food

  • @tomrobinson7022
    @tomrobinson7022 Před měsícem

    Daai brood kan net so lekker smaak saam met wit vet en stroop.

  • @barnardb01
    @barnardb01 Před měsícem

    So oordrewe met al die wonderlikhede, van meel tot brood, ruiter en wyn. Hoekom? Dit maak nie die video beter nie maat. Ek geniet die resep, die knie, die bak of braai soos jy dit noem. Die oordrewe kommentar, die heuning kwas sit 'n ou vreeslik af. Dit alles in wondrlike afrika ingels.

    • @kosmeesterkortes
      @kosmeesterkortes Před měsícem

      Dankie vir jou kommentaar. Miskien is my kanaal en my oordrewe styl nie vir jou nie. Groete.

  • @ToastSoon4808
    @ToastSoon4808 Před měsícem

    Julle stap vêr.....het jy dan nie n Mahindra nie 😊

  • @user-mu7kn7yy7r
    @user-mu7kn7yy7r Před měsícem

    Great story, Meester. Close to 100K. Did something right...

  • @nankadutoit1635
    @nankadutoit1635 Před měsícem

    Die sout is seker 'n hoogvol teelepel en nie 'n eetlepel nie😮

  • @jfvanschalkwyk
    @jfvanschalkwyk Před 2 měsíci

    My maat hierdie is die beste kos op die hele planeet!!!!

  • @user-gf3rd4vs6s
    @user-gf3rd4vs6s Před 2 měsíci

    Luvit❤

  • @hamisare5073
    @hamisare5073 Před 2 měsíci

    Good 👍 plz tel metye Time it takes to braai at fire

  • @rachelvanas1275
    @rachelvanas1275 Před 2 měsíci

    Dai aartappels is nog pap voor vleis sag is

  • @Trinifood
    @Trinifood Před 2 měsíci

    Reminds me of our pot bake from Trinidad. I like the work you do. Thank you Bette.

  • @tanyalevin3240
    @tanyalevin3240 Před 2 měsíci

    Bread looks divine. I like the barrel you are making your braai in.....what is it from?

  • @neilstrauss3659
    @neilstrauss3659 Před 2 měsíci

    Hoe lus maak jy ons met daai pastei

  • @carrie-annestegen8514
    @carrie-annestegen8514 Před 3 měsíci

    Thank you so much for this. What a great video and recipe

  • @MichaelGawesebmainone
    @MichaelGawesebmainone Před 3 měsíci

    Is the beef free ranging cause fat seems white shouldn’t it yellow?

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u Před 3 měsíci

    Hi there, Kosmeester. I was wondering if there are delicious mushrooms in South Africa. Maybe you should do a video about it?

  • @ianadriaanse8705
    @ianadriaanse8705 Před 3 měsíci

    Kortes dankie vir video jy is skaars mooi dag .

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 Před 3 měsíci

    Lekker !

  • @MichaelGawesebmainone
    @MichaelGawesebmainone Před 3 měsíci

    They are advising against steel/wire brush

  • @hildadavids217
    @hildadavids217 Před 3 měsíci

    She said bread flour not cake flour.

  • @rensdenecker9258
    @rensdenecker9258 Před 3 měsíci

    verander jou naam of geniet ons Afrikaanse taal asn

  • @rensdenecker9258
    @rensdenecker9258 Před 3 měsíci

    Baie dankie dat jy ons taal gebruik .

  • @rensdenecker9258
    @rensdenecker9258 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir jou program. bring asb n beitjie Afrikaans in en jy gaan meer Suid Afrikaners kry wat jou kortes gaan volg. sterkte ek hou van dit wat jy aanbied

  • @rensdenecker9258
    @rensdenecker9258 Před 3 měsíci

    praat Afrikaans eers en dan vertolk na Engels

  • @rensdenecker9258
    @rensdenecker9258 Před 3 měsíci

    ek geniet jou jou kortes , net jammer ons Afrikaanse taal.Moet altyd na Engels gedoen verander word

  • @FairySlayer1
    @FairySlayer1 Před 3 měsíci

    Kiff china

  • @barnryd
    @barnryd Před 3 měsíci

    Greetings from Sweden! Nice video!

  • @kingdombees_kzn
    @kingdombees_kzn Před 3 měsíci

    Really good video and recipe. We made it last night and it came out perfect. Love your channel! Well done.

  • @chrisdupreez6281
    @chrisdupreez6281 Před 3 měsíci

    That need Tabasco!!!!!

  • @YAHUSHAISCOMINGSOON
    @YAHUSHAISCOMINGSOON Před 3 měsíci

    Nou hoekom het jy alreeds 'n klomp eiers in die mengbak voordat jy die ander 2 eiers bysit?

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 Před 4 měsíci

    Man, hoe water my mond nou..❤

  • @Slick_Slimey_Roiii
    @Slick_Slimey_Roiii Před 4 měsíci

    Thank you sir 🔥🔥🔥🔥

  • @AnnaleneScholtz
    @AnnaleneScholtz Před 4 měsíci

    Ek het dieselfde resep al 30 + jaar. Dit kom via my buurvrou van haar suster Lizette Knoetze uit die hart van die Kalahari. Volume net n bietjie meer.- 10 k melk . Ook die lieflike smeerkors sous joune.

  • @pierrefourie5753
    @pierrefourie5753 Před 4 měsíci

    Dit is nou maar net n advertensie en niks ander.

  • @user-qq8lk4sg2i
    @user-qq8lk4sg2i Před 4 měsíci

    Is dit 1kg of 2 en half kg meel

  • @deandrelourens6387
    @deandrelourens6387 Před 4 měsíci

    Het jy nie dalk vie my werk daar nie. Dis so mooi daar en ek soek soooo graag werk. Asb kan jy my laat weet.