Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Musiek deur Bouwer Bosch
    Lirieke deur Bouwer Bosch en Janie Bay.
    Mix en Master deur Francois de Klerk.
    Lirieke:
    Soek nou verder na 'n plan, fluister harder vir die man
    wat jou hart dra, jou leuens in 'n veld begrawe.
    Vind 'n antwoord waar jy lê, luister mooier as ek sê
    ek het die waardheid al 'n maand terug begrawe.
    Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.
    Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.
    Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
    Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
    En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
    Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
    Voor mekaar, staan ons hier, ons oë staar weer maar ons kyk verby
    Ons sal nie weet, as ons nie probeer, maar die tyd sal kom en ons sal weet.
    Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.
    Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.
    Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
    Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
    En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
    Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
    Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)
    Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)
    Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
    Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
    En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
    Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee. Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

Komentáře • 55

  • @lynnmurphy5220
    @lynnmurphy5220 Před 9 měsíci +2

    Die liedjie is legend en timeless, mal oor dit en dit raak nooit oud nie. Kan na dit luister op repeat vir ure aanmekaar ❤

  • @saucystix5968
    @saucystix5968 Před 9 lety +12

    fokken brilliant!! dis hoe afrikaanse museik moet klink...musiek is diep en het lirieke wat sin maak...Hou so aan!

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 Před 8 lety +11

    Hoekom het CZcams nie n repeat knoppie nie?? Ek luister die liedjie seker 10 keer + n dag oor en oor .... Stunning song en dit voel of die liedjie met my praat en so op my en my verloofde gemik is!!

  • @nathanriverasalamanca3884

    ...me gustó mucho...aunque no sé la traducción, sólo hablo español...la escuché viendo la película de Sudáfrica " Luna de miel por sorpresa " del año 2016, es el nombre en español, su título original es " Vir Altyd "...la recomiendo está en CZcams...si alguien puede dar la traducción...desde Ya Gracias...🌎🇨🇱🌻🐝🐾🐈🍷🫕🇿🇦📽️🎬🎊🙏🏻👋🏻🙋🏻

  • @tooibarnard5926
    @tooibarnard5926 Před 9 lety +3

    kan nie glo hierdie video het so min mense wat daarna kyk nie. so hartseer.

  • @martinpottgieter2490
    @martinpottgieter2490 Před rokem +1

    Ai tog, sooo mooi!

  • @bouwerbosch
    @bouwerbosch  Před 11 lety +5

    hahaha thanx vir die colab saam Die Begin....ppffftt

  • @bral3338
    @bral3338 Před rokem +1

    Janie Bay het so underrated stem, ek het haar onlangs ontdek deur die liedjie saam early b. Ek mis STRAATLIGKINDERS. Julle was my "goto" toe ek groot geword het

  • @branzantis
    @branzantis Před 2 lety +2

    Fine Song 🌈

  • @beverleyfick1364
    @beverleyfick1364 Před 11 lety

    Sheeesh!! Felt this one with every fiber of my being. Te mooi.

  • @WaydenRyan
    @WaydenRyan Před 3 měsíci

    Uitstekend man💯💪

  • @Gameersgreed
    @Gameersgreed Před 11 lety +2

    Dis hoe ek bouwer sien as n solo artist!
    Straatligkinders viri rock deel, dans dans lisa viri awesome casual nadering wat ek love saam deon !
    En die erinstige bouwer as n solo artist
    Die drie dele van sy musiek persoonlikheid is perfek gesplit tussen die drie. Ek kani eag ni hoop jy doen meer sulke songs solo thumps up dude liefde wen

  • @johanhanekom427
    @johanhanekom427 Před 11 lety

    Lekker koue rilling langs die rugraat af...... Great as musiek 'n mens so laat voel!

  • @paolabevini9206
    @paolabevini9206 Před rokem +1

    Vorrei tanto conoscere il testo ma questa la melodia è affascinante

  • @aneldewet553
    @aneldewet553 Před 8 lety

    Flippen mooi!!!! Trots Afrikaans!!!!

  • @bellahmarape8056
    @bellahmarape8056 Před rokem

    Hey hey Bouwer, what an awesome songs 👏👏👏❤️❤️

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic Před 11 lety +3

    Thanks ouboet!

  • @zanelschwim7696
    @zanelschwim7696 Před 11 lety +1

    STUNNING !!

  • @nicolechandler3750
    @nicolechandler3750 Před 11 lety

    Absoluut stunning!

  • @f8edlife.
    @f8edlife. Před 5 lety +4

    Great piece of Art! Greetings from Germany
    I am just asking my self in wich Movie i‘ve Heard this Song...

  • @rouanoelofsen9331
    @rouanoelofsen9331 Před 10 lety

    GR8 julle!! Trots Afrikaans

  • @TANEUSU_9_
    @TANEUSU_9_ Před 4 lety +1

    Thank you heart 💚

  • @craiga5228
    @craiga5228 Před 10 lety

    This is brilliant!

  • @Anschkecoetzee
    @Anschkecoetzee Před 11 lety

    wow love die song!!

  • @CharisBets
    @CharisBets Před 8 lety

    LOVE hierdie!!!!

  • @erni398
    @erni398 Před 9 lety

    Dis so mooi!

  • @chismg10
    @chismg10 Před 5 lety

    Beautiful song

  • @donovanvisagie9876
    @donovanvisagie9876 Před 8 lety

    Amazing !!!!!

  • @notagoodchannel1
    @notagoodchannel1 Před 11 lety

    Awesome... Soos verwag!

  • @xgalaxygamerx573
    @xgalaxygamerx573 Před 6 lety

    Wowzers

  • @BEATNIKMACHINE
    @BEATNIKMACHINE Před 11 lety

    Well done jaans !

  • @lin3kisskiss
    @lin3kisskiss Před 11 lety

    perfeksie

  • @joshuamaree
    @joshuamaree Před 7 lety

    Beautiful

  • @Laya88_8
    @Laya88_8 Před 9 měsíci

    ❤❤❤

  • @BOCEGGMAN
    @BOCEGGMAN Před 11 lety

    Baie nice. :)

  • @ajaxrapbitterjakkals
    @ajaxrapbitterjakkals Před 11 lety

    moenie baklei oor Die Begin nie julle.

  • @carlicloete5520
    @carlicloete5520 Před 6 lety

    Mal ooor di liedjie die woorde beteken so baie vir my

  • @jackbezuidenhout2419
    @jackbezuidenhout2419 Před 11 lety

    Dankie!

  • @devoneseptember7631
    @devoneseptember7631 Před 2 lety

    Song vang aan my siel

  • @san-mariekeyser6606
    @san-mariekeyser6606 Před 10 lety

    Hey Bouwer...... Ek is nogal ongelukkig, ek weet nie hoekom nie maar ek kan nie hierdie video kyk nie :(.... dit sê die heeltyd unavailable.... sal hulp waardeer. P.s die lyrics is beautiful!!!

  • @honeybear4003
    @honeybear4003 Před 10 lety +1

    Janie maak die Liedjie!

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG Před 5 lety

    EK LOVE HIERDIE LIED:#Balladevirnenkeling

  • @jaxlourens
    @jaxlourens Před 11 lety

    Julle kan maar sing hoor. Dis awesome

  • @jackbezuidenhout2419
    @jackbezuidenhout2419 Před 11 lety +1

    daar is geen beter as afrikaans.

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG Před 5 lety

    maar hierdie een is beter :) #bouwerbosch

  • @fireandice2817
    @fireandice2817 Před 2 měsíci

    kak song