5 Belangrike dinge wat jy moet doen as jy God se stem wil hoor

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 09. 2024
  • Het God al met jou gepraat? Hoe weet jy wat is God se wil vir jou lewe? Miskien wonder jy, hoe hoor 'n mens God se stem? In hierdie boodskap praat ek oor 5 belangrike dinge wat jy moet doen as jy God se stem wil hoor. Laat gerus vir my 'n opmerking. Ek hoor graag hoe God met jou praat.
    Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede:
    www.obed.co.za/...
    Indien jy my CZcams kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: danie@obed.co.za
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Komentáře • 21