Begrafnisdiens van Norman & Magrietha Payne

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 08. 2021
  • Thomas William Norman Payne
    Gebore 20-06-1971
    Oorlede 17-08-2021
    Magrietha Magdalena Payne
    Gebore 09-02-1978
    Oorlede 18-08-2021
    Beide oorlede aan COVID-19, nadat hulle onlangs Norman se ouers begrawe het. Magriet se moeder is ook 3 dae na Magriet se afsterwe oorlede.
    5 Familie lede is oorlede in minder as 'n maand in Christiana.

Komentáře • 5

  • @sandracloete7827
    @sandracloete7827 Před 2 lety

    LIEF JULLE MY FAMILIE.STERKTE WIEKUS EN RIEKUS

  • @rickuspayne235
    @rickuspayne235 Před 2 lety +2

    Dankie vir die pragrige video oom

    • @plaasboer777
      @plaasboer777  Před 2 lety

      Groot plesier Rickus. Baie sterkte ou maat vir jou en jou broer.

  • @sandracloete7827
    @sandracloete7827 Před 2 lety

    Vickus en Rickus jammer vir die spel voute. lief julle.Dankie dis n mooi video ons familie wardeer als wat jul doen

  • @tillanienaber3081
    @tillanienaber3081 Před 2 lety

    Hartseer.