Lied Van Die Boland

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • afrikaanse musiek

Komentáře • 13

  • @joanyschnabel7664
    @joanyschnabel7664 Před rokem +1

    Dit is so pragtig in de boland

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +1

    Ja die Boland is pragtig

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před rokem +1

    Pragtige beelde en vergesigte...

  • @eGAPSa
    @eGAPSa Před 11 lety +5

    Baie, baie dankie! a Capella; en was ook die Temalied vir die film "Boland". Dit was so 'n groot voorreg om deel van a Capella te kon wees: verlang nou sommer dik stukke terug!

  • @UKMikey
    @UKMikey Před 7 lety +8

    Thanks! Always wanted to hear the Afrikaans version of the tune we know in Europe as "Eye Level".

  • @michellodebeer
    @michellodebeer Před 15 lety +3

    het geswot op wellington en dit was ons kollege lied!!! sjoe!!!! dankie!!!

  • @heavenclub6245
    @heavenclub6245 Před 7 lety +1

    i love this song

  • @wyndeb
    @wyndeb Před 10 lety +4

    Pragtig, baie dankie! Dis 'n lafenis vir iemand wat al vir jare in die Britse eilande woon :)

    • @jcmenger
      @jcmenger Před 3 lety

      Hoekom het jy soontoe getrek?

  • @cvdwalt2000
    @cvdwalt2000  Před 15 lety +2

    dankie vir die kyk, groete oom chris

  • @daniel.forgiven3892
    @daniel.forgiven3892 Před 4 lety +1

    van der valk!

  • @hendrikvisage
    @hendrikvisage Před 5 lety +1

    waar kan ons digitale kopie van Acapella groep se musiek/plate kry?

  • @encastrydom5716
    @encastrydom5716 Před 8 lety +1

    Ek is baie dringend opsoek na die bladmusiek van Lied van die Boland vir my koor as iemand dalk kan help, asb?