Twin Series Fishing - Spawning of Fish

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Technically, the mass of small eggs laid by animals like fish, frogs, mollusks is called spawn. But the word has been borrowed to mean offspring. Johan discusses this interesting topic in a series of 4 Video's. Don't miss this series. Like and Share.
    Tegnies word die massa klein eiers wat deur diere gelê word soos visse, paddas en week diere spawn genoem. Maar die woord is geleen om nageslag te beteken. Johan bespreek hierdie interessante onderwerp in 'n reeks van 4 Video's. Moenie hierdie reeks misloop nie. Like en share gerus.

Komentáře • 6

  • @arnoldtvisagie
    @arnoldtvisagie Před 2 lety

    Kwaai video!!!

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer Před 3 lety +1

    Ek het hierdie video nou baie interessant gevind. Baie dankie!

  • @brendanfry8527
    @brendanfry8527 Před 5 lety +1

    Oom Johan, please write a book. I will buy it.

  • @stephenmoffett9807
    @stephenmoffett9807 Před 5 lety +1

    Baie interessante video, het dit baie geniet. Wil graag weet, as jy nou by die dam kom en jy sien hulle spawn, hoe weet jy as dit op daai 7dag fase is?

    • @TwinSeriesFishing
      @TwinSeriesFishing  Před 4 lety +2

      Dis baie moeilik om presies te weet, nie almal spawn op dieselfde tyd nie.