Ons Lieflinge - Die Here Wag Reeds Daar
Vložit
- čas přidán 8. 09. 2024
- Music video by Ons Lieflinge performing Die Here Wag Reeds Daar. (C) 2017 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/be6cFK
So beautiful south Africa ❤
Hierdie is die mooiste liedjie wat soveel hoop gee Rudi en Cherne
Beautiful thank you
Julle het my elke keer in trane
Kosbare lirieke.
Baie spesiaal.
Just beautiful. Thank you
Dankie dankie Here Jesus vir alles
Dis is so n pragtige liedjie met soveel waarheid, ek bly nou Al in Wallis 21 jaar so wens daar was n Englse weergawe sodat ek dit met my kerk hier kon deel
Pragtig so mooi..
Hierdie is vir my die heel mooiste lied van julle twee.
So waar, wonderlik.
Daar is hoop vir almal.
Mooi mooi lieflik
So so so mooi so intens en so waar. Die Here wag reeds daar!
So mooi lied, dis hoe die lewe is.
So pragtig
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Hierdie is seker die mooiste liedjie en woorde. Well done julle 2
Dankie julle, so pragtig
Pragtige lied deur pragtige mense..
Charne jy lyk altyd so asemrowend mooi Mal oor jo, en rudi trots op jo
So waar.Net een woord , pragtig.
Rhudi nou het jy jou sangmaat. Beautiful together. kan nie genoeg van julle kry nie. Julle het ongelooflike stemme. Awesomeness.
renette van blerk so pragtige song.
Roerend... hoop vir more. Barrie Burger
SO MOOI💔😭😭😭🙏"🙌🏼"
Dit is sooooooo mooi
So perfek....moet nie stop nie
So pragtig❤❤
@ReubenMcGluwa my lief.❤ Spesiaal vir jou
Ongelooflike diep en pragtige lied!
Een van my Gunsteling liedtjies van Julle pragtig wow
So mooi, so van toepassing in my lewe
Dit is fantasties mooi, kyk hulle kan maar sing,
Pragtig
Musica maravilhosa,lindo casal
Hoop vir n nuwe dag.
🙏❤️
Fantasties!
Rudie en corlia het dit pragtig gesing baie hartseer
Ek kan elke dag na die snit luister
Dis so hartseer mooi ❤❤❤
Wow Sooooo mooi
Fantasies mooi.
Die twee sing regtig baie mooi
die woorde laat my huil dis so waar en hartseer maar tog so wonderlik ai tog
Dis pragtig!!!
Laat men's diep dink sulke mooi woorde
Ai die man mag maar sing. So pragtig
Dis baie mooi maar ook so hartseer.
Die lewe is salt by hou kyk het op Got sal alt daar wees kyk het op
mense kan maar ophou om hierdie plaat te sing hulle kannie verbeter op Rudi en Charne nie hulle verkrag sy besonderse song
Pragtig