As dié mure kon praat

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Die pedofiel Gert van Rooyen het op 15 Januarie 1990 sy houvrou Joey Haarhoff by 'n laagwater bruggie naby hierdie huis geskiet en daarna ook homself.
    Die koeël het gekom voordat die polisie hom oor die verdwyning van 6 jong meisies tussen 1988 en 1990 kon ondervra.
    Vandag 25 jaar later leef die vrae voort.

Komentáře •