Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Ek het jou hulp nodig met my 1400. Ek is besig om hom oor te spray en ek het sy tank af gehaal. Ekt hom terug gesit en nou kry my carburator glaf nie petrol nie. Nie eers in die petrol filter is daar petrol nie. Het ek verkeert gewire of hoe
Is tank se pyp in
Vanwaar is jy
Ja als is in. Ek is van parys vrystaat
Hy moet start
Gooi maar petrol in carb,vat dalk rukkie om deur pyp te kom