Kom ons leer van Suid - Afrika

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 06. 2021
  • Kreatikids bied aan Kom ons leer van Suid - Afrika. Ideaal om as hulpmiddel in te span by die My land tema. Perfek vir kleuters, gr RR, gr R, gr 1, gr 2 en gr 3. Ons leer van ons volkslied, proteas, braaivleis, rugby en alles wat ons land spesiaal maak. Ons sing Hasie hoekom is jou stert so kort. Kinders kan heerlik saam sing en beweeg. Ons leer ook van vinnige en stadige musiek.
  • Hudba

Komentáře •