S1 Ep28 - Alles kom tot 'n einde

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • S1 Ep28 - Alles kom tot 'n einde en ons spandeer ons laaste aand by Kambait River Resort. As ons nie by die see kan visvang nie, dan gooi ons maar pap.

Komentáře • 4

  • @stefanfourie5403
    @stefanfourie5403 Před 2 lety +1

    Onthou , die einde is die begin van nuwe avonture

  • @willemerasmus6260
    @willemerasmus6260 Před 2 lety +1

    Aaag Neee man! Ek kom wurg jou sommer!! Nes ek julle channel begin geniet nou hou julle op!!
    Maak plan man!!😁

  • @janfourie8479
    @janfourie8479 Před rokem +1

    Hallo le Roux's....
    Ja ek het ook nou eers jle channel ontdek... en dit was te min! Alles was lieflik! Anyway sterkte met watookal jle nou doen... geniet daai twee slim seuns!
    Groetnis!!

  • @andrevanbrakel5172
    @andrevanbrakel5172 Před 7 měsíci

    Hi
    Gaan julle nog nuwe reeks maak