Wanie steel NOG 'n song? MJoyner diss! Luda G explain Peng!! Beef.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Welkom by die derde episode van #RymkletsNuus.
    Op episode # 3 raak ons die MJoyner diss track wat rapper, TGN gedrop het. Carbars het 10K Subs gehit. Twee music videos feat. Cream Machine. Jodas werk aan nuwe mixtape. Kaytlin release "Al Die dae". Luda G en Pengii se Beef explained en Wanie wat onlangs JaKay The Rapper en Blvck IV se song gesteel het?
    As jy tot dus ver gelees het drop a like en subscribe as jy nuut is
    Songs gebruik in video
    Big D ft. Cream Machine - Toss My In
    Mr Heinz ft. YoungstaCPT & Early B - CHY?S
    tags:
    wanie, blvck iv, luda g, pengii, jodas, cream, afrikaanse hiphop, rymklets, mjoyner diss track, kaytlin filander

Komentáře • 24

  • @BriekeopLirieke
    @BriekeopLirieke Před 2 lety +3

    My favourite nuus channel

  • @BriekeopLirieke
    @BriekeopLirieke Před 2 lety +2

    Joh Wanie....

  • @_Mr_Heinz
    @_Mr_Heinz Před 2 lety +1

    Keep it brother !!! Succes over your plans and channel 🙏🏼✌️💙

  • @tony8thstr282
    @tony8thstr282 Před 2 lety +1

    Great news brah ,but kry jou facts in act coz Chy?S is Mr.Heinz Cpt se song.

  • @_ewanprins.5
    @_ewanprins.5 Před 2 lety

    ❤️😌

  • @jandraycommons3126
    @jandraycommons3126 Před 2 lety

    hy het n vir skil😅☝☝☝☝☝✌🖖🤘🖐🖐✋

  • @DIETWAALFOfNiks
    @DIETWAALFOfNiks Před 2 lety +1

    Gevaaaaarlik broer ..📌 ek likes die 📌

  • @Padda6220Despatch
    @Padda6220Despatch Před 2 lety

    Jorh Nah Wanie 🙆🙆

  • @BruinchildMedia
    @BruinchildMedia Před 2 lety +1

    Ek is bly jy was geskok deur Big D en Cream Se Music Video Miskien gaan ons die jaar award weg vat :)

  • @ashsob2541
    @ashsob2541 Před 2 lety +1

    Nai fuck damn wanie

  • @charmainelinks7119
    @charmainelinks7119 Před 2 lety

    Joyner my laaste hond

  •  Před 2 lety +1

    gossip sprei vinnig neh
    het jy proof vir die goet wat jy praat ?
    jy het nooit skaars n song geshare of n post geshare van my nie maar jy is gou om skinder stories te sprei
    haal asb my naam van jou post af en hou my naam uit jou moet uit
    as jy afrikaans promot doen dit reg moet nie kant kies nie
    dan kies jy nog naar ouens se kant ook

    • @AfrikaanseTunes
      @AfrikaanseTunes  Před 2 lety +3

      Op die video, het ek spesifiek nie kant gekies nie, net die obvious gestate. Die twee songs wat ek gespeel het is beide vir die public vrygestel, en dit is beslis 2 maande na mekaar gerelease, en dit klink dieselfde. Ek kies niemand se kant nie as jy persoonlik saam ons wil praat oor die saak kontak ons op sosiale media asb.

    •  Před 2 lety +1

      @@AfrikaanseTunes kyk jou titel maar hulle sê jy sal nooit kan styg as jy anders af druk nie en ek het kla gepraat kan nog meer naartjies entertain nie
      “julle is nie naar nie julle is maar naar”