DIE HERE WAG REEDS DAAR

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 07. 2022

Komentáře • 6

  • @RobloxCrystal123
    @RobloxCrystal123 Před rokem +2

    I love love this song

  • @user-zm9ey8qn3d
    @user-zm9ey8qn3d Před měsícem

    Baie mooi.

  • @user-bl6nc8jk9k
    @user-bl6nc8jk9k Před 7 měsíci

    Moenie bang wees vir môre nie
    Elke nuwe dag het son
    Môre bring dalk engele
    Môre draai als om
    Moenie wegraak in gister nie
    Hou aan glo en hou aan hoop
    En as jou hart nie langer kan nie
    Laat die Here voor jou loop
    Jy gaan seer kry in jou lewe
    Jy gaan baie lesse leer
    Jy moet weet daar is 'n rede
    Dat die Here dit nie keer
    As jy voel of jy alleen is
    En jou skippie doelloos vaar
    Moenie bang wees vir môre nie
    Want die Here wag reeds daar
    Nie almal hoef te weet nie
    Net jy hoef te verstaan
    Omdat die ware waarheid
    Met God se spore gaan
    Moenie wegraak in gister nie
    Hou aan glo en hou aan hoop
    En as jou hart nie langer kan nie
    Laat die Here voor jou loop
    Jy gaan seerkry in jou lewe
    Jy gaan baie lesse leer
    Jy moet weet daar is 'n rede
    Dat die Here dit nie keer
    As jy voel of jy alleen is
    En jou skippie doelloos vaar
    Moenie bang wees vir môre nie
    want die Here wag reeds daar
    Oe, en jy sal seer kry in jou lewe
    En jy gaan baie lesse leer
    Oe, jy moet weet daar is 'n rede
    Dat die Here dit nie keer
    As jy voel of jy alleen is
    En jou skippie doelloos vaar
    Moenie bang wees vir môre nie
    Want die Here wag reeds daar

  • @kalliegroenewald-wr5pw
    @kalliegroenewald-wr5pw Před 11 měsíci

    Pragtig verby .

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 Před rokem +2

    Fintasties girls

  • @user-vr3wo3tc9c
    @user-vr3wo3tc9c Před 6 měsíci

    Hierdie meisieskoor van John Vorsteris uiters talentvol Ek verstaan Ernie het ook gehelp Ek hoop van hulle volg n sang loopbaan na skool