Hoe vergewe jy jou verkragters?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 01. 2024
  • Sy het gedroom dat haar pa haar die gang afloop, maar hy het te vroeg gesterf. Sy het mishandeling en verkragting van 'n jong ouderdom af ervaar, en haar hoop en vertroue verloor. Sy het toe 'n boelie uit pyn geword, en ander seergemaak soos sy seergemaak is. Sy het enigiemand wat haar wou help weggedruk, en haarself van die wêreld geïsoleer.
    BroodLoop Evangelism
    broodloopevangelism@gmail.com
    / blevangelism
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 9

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 8 dny +1

    Amen wat n wonderlikke getuienis dankie vir die feel daarvan👏👏👏👏

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 6 měsíci +1

    Wat n besónderse getuienis! Baie! dankie! Was baie interessant en leersaam... Heerlik om na jul twee te luister jul is absoluut geniaal om n boodskap van God oor te dra! AMEN!❤

  • @user-my2mi5yd4z
    @user-my2mi5yd4z Před 6 měsíci +3

    Hallelujah, 🙌🙌🙌

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 6 měsíci +2

    Baie interessant om te luister God het die laaste sê in ales baie trots op u wat uit die omstandighede gekom het Bly by die Here

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 6 měsíci +2

    All the praise to God. Amen✝️❤️❤️🙌🙌🙌

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před 6 měsíci +1

    "Jy sal jouself nie hoër ag as God nie" Pragtige getuienis. Leersaam en baie insiggewend. Baie dankie. Tweet sprankelende kinders van God.❤🎉🎉

  • @jonathanspilhaus3165
    @jonathanspilhaus3165 Před 6 měsíci +1

    Inspireende getuines vir 'n sondag... Dankie 👍🙏

  • @willieengerdaroos8767
    @willieengerdaroos8767 Před 6 měsíci +1

    Dankie... Kragtig 🙌

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 3 měsíci +1

    Rom.12vs2 Amen