Annelie Botes - Kwȇla | kykNET

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 11. 2019
  • Die woordtowenaar, Annelie Botes, kom gesels op die bank oor die boek waarin haar en haar man se driemaande-reistog op die kanale in Engeland vasgevat is.
    ---
    Wees deel van kykNET se CZcams-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře • 1

  • @margie4163
    @margie4163 Před 2 lety +1

    Wat 'n fantastiese skrywer wat my sommer weer lus vir die lewe maak. Hannes van Wyk daarby ook 'n puik onderhoudvoerder. Dankie!