Die Alfabet Deel 1 [ABC]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 12. 2022
  • Benzee besoek 'n paar plekke onder andere Monkey Town en die ruimte om kinders te leer oor AB en C. Kom speel en leer saam met Benzee op hierdie ontdekkingsreis.
    Benzee is ‘n Afrikaanse, opwindende, opvoedkundige kinderprogram.
    Benzee is an Afrikaans educational show for kids.
    Facebook: / benzee.official
    Instagram: / benzee.offi. .
    Epos: info@benzee.co.za
    'n Spesiale dankie aan ons trotse borg, Henties.
    Webtuiste: www.henties.co.za
    Dankie ook aan Monkey Town dat ons hulle perseel kon gebruik vir die video opname.
    Webtuiste: www.monkeys.co.za
  • Krátké a kreslené filmy

Komentáře •