'n Vlaag van ontvoerings tref Portugese sakemense Woensdag 3 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 07. 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
  • Zábava

Komentáře • 17

  • @sharonpretorius789
    @sharonpretorius789 Před 2 dny +5

    Nuuspod goedere:
    • Combo 1 - beker & t-hemp @R300
    • Combo 2 - beker & 500g Nuuspod beskuit @R180
    • T-hemp @R200
    • Koffiebeker @R120
    Versendingskoste moet bygevoeg word.

  • @nettiejansen5301
    @nettiejansen5301 Před 2 dny +1

    Goeiemiddag!!

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 Před 2 dny +3

    South africa RIP

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 Před 2 dny +3

    Snaaks mens hoor so min van al hierdie ontvoerings...😮😮😢

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 2 dny

    Dankie Izak waardeer

  • @goatg1574
    @goatg1574 Před 2 dny

    Ontvoerings van wat se goed.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Před 2 dny +1

    Ons moet nou net hoop met nuwe gesigte in die kabinet sal sake gedruk word. Sekere sake moet as priorteite deur gevoer word. ZONDO verslag moet eerste hanteer word.

  • @mariaandeysel9160
    @mariaandeysel9160 Před 2 dny +1

    Legacy van di ANC crime pays...

  • @flashpeet8954
    @flashpeet8954 Před 2 dny

    Ai, kry nou eers tyd om te kyk, kan nie saam gesels nie😢

  • @ceciliaduplessis5658
    @ceciliaduplessis5658 Před 2 dny +1

    Dankie vir onderhoud met Generaal Johann Booysen.. hy sou nou die beste minister van Polisie gewees het.

  • @user-us8bi7lx7y
    @user-us8bi7lx7y Před 2 dny

    KLANK

  • @josengel1958
    @josengel1958 Před 2 dny +3

    Ek se weer, kry vir jou n 9mm met opleiding, dra hom 24h, en wees voorbereid en laat ons die drek uitroei😎no mercy. Hul doen want hul sien dit in movies🤷