Ek het in 2009 saam hom uitgehang by KKNK, paar doppe gedrink en baie musiek geluister. Hy het my voorgestel aan Bok van Blerk se musiek. Zak was rerig 'n great mens.
Kan jy asb die volgende Zak liedjies oplaai: Hello Lollipop Rebecca Omstandighede Dinge van 'n Man Madiba-Baai Ek waardeer dit baie as ons na dit luister hier uit Wisconsin, VSA. Dankie
Mis jou..😢
LEGEND
Zak se musiek is pragtig. Jammer dat hy ons so vroeg verlaat het😓😓😓😓
Wens ek kon hom live gesien het! Zac jy is en sal altyd n legend in my oé wees ❤
Ek het in 2009 saam hom uitgehang by KKNK, paar doppe gedrink en baie musiek geluister. Hy het my voorgestel aan Bok van Blerk se musiek. Zak was rerig 'n great mens.
Hy was goed
Wish i could have seen him in concert love his tunes
heeeeeeeeeeeeeeeeeeeee heeeeeeeeeeeeeeeeeeee Vat hom Zak LEGENDE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
❤marinda
Ô cara ê mui bane! Comente aê, e der seu leek soub ZAK VAN😅
ons mis jou Zack
Lekker glimlag ek nou :)
Zak ons mis jou man!
ONS MIS JOU ZAK ☝
Wat bedoel jy ons mis jou zak
Hys oorlede.... 😢
The best
Dankie ! ek het dit nodig gehad
janee ekke ook :)
❤
Kan jy asb die volgende Zak liedjies oplaai:
Hello Lollipop
Rebecca
Omstandighede
Dinge van 'n Man
Madiba-Baai
Ek waardeer dit baie as ons na dit luister hier uit Wisconsin, VSA.
Dankie
Kom ons leef asb
sal my bes probeer!
zuludv12 check CZcams again...they have a whole lot of albums s now