Ek wil my Afrikaans verbeter - Maimane

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 01. 2016
  • Toe die DA-leier, Mmusi Maimane, Woensdag in ons ateljee was, het hy ook lekker in Afrikaans gesels, en belowe om sy Afrikaans te verbeter.
    Hy reageer oor swart ekonomiese bemagtiging en op Lindiwe Mazibuko se uitlatings vroeër die week. Hy sê daar is baie swart leiers in die DA, maar dat hy daartoe verbind is om kwessies oor ras in Suid-Afrika en die DA te identifiseer en aan te spreek.

Komentáře •