Sondag oggend ervaring met Clemens Mans 7 April 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Geniet lof en aanbidding deur die KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans "Staan op en leef"
    Liedere:
    Rooftops
    Arise and sing
    'n Wonderwerk vir jou
    Waymaker
    We serve a miricle working God
    Dankie aan elkeen wat ons help met finansies om te kan aanhou met wat ons mee besig is,
    mag die Here U saad seën
    Kruiskyk uitbreidingsfonds
    Fnb
    Rek no: 62222338370
    Tak kode: 250655
    open.spotify.c...
    / clemens-mans

Komentáře • 13

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 4 měsíci

    AMEN & AMEN 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Clemens vir die powerful Boodskap soos altyd. Aan God al die lof en eer. SHALOM 🙌🙌🙌

  • @user-iv6qj6si4m
    @user-iv6qj6si4m Před 5 měsíci

    Amen Dankie Jesus vir bevryding

  • @charmainelees218
    @charmainelees218 Před 5 měsíci

    Prys die Here.Pastoor dankie vir die boodskap,JESUS IS KONING

  • @user-re6lr8ij7x
    @user-re6lr8ij7x Před 4 měsíci

    Amen prayers for me children please thank U blessed in Jesus Mighty Name 🙏👏🙌

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 Před 4 měsíci

    HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 Před 5 měsíci

    Amen

  • @isabelbrits2203
    @isabelbrits2203 Před 5 měsíci

    Aaaaaamen🙏🙏🙏halleluhja🙌🏻🙌🏻

  • @user-tc9hl1co4w
    @user-tc9hl1co4w Před 4 měsíci

    Ðankie jesus

  • @RinaVandenheever
    @RinaVandenheever Před 4 měsíci

    Ja baie dankie pastoor clemens pastoor se boodskappe het groot krag ek kyk elke dag na pastoor se boodskappe ek is van pretoria hou so aan pastoor

  • @Kompaswoman-vrou
    @Kompaswoman-vrou Před 4 měsíci

    Here dankie dat ek gehoorsaam ek het begin kyk die musiek elke keer voel ek, ek moet vandag se boodskap kyk het eers n ander preek van clemens begin kyk en toe maak die Heilige gees my uit gaan en weer die ene oop maak dankie dat ek die moet kyk

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 Před 5 měsíci +1

    Dankie JESUS.

    • @user-ge1iu4tu6m
      @user-ge1iu4tu6m Před 5 měsíci

      Amen pastor vir n geseende woord Ek dank die here vir die bloed Ek pleit ook die blood oor my kinders en kleinkinders dankie Jesus vir die bloed dit lewe

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts1337 Před 5 měsíci +1

    Amen