Leon Schuster - Die Bokmasjien (Lirieke Video)
Vložit
- čas přidán 23. 08. 2023
- Luister/Koop 'Die Bokmasjien' hier:
leonschuster.lnk.to/DieBokmas...
Volg Afrikaans is Groot op sosiale media:
Facebook: AfrikaansisG...
Instagram: afrisgroot?igsh...
TikTok: www.tiktok.com/@afrisgroot?_t...
Wat sou Springbok rugby,of n Afrikaner kultuur wees,songs,of movies, sonder Leon Schuster.n legend
Dis net onse Leon wat met so n awesome lied vorendag kan kom. Mooi so Leon!!!! ❤👌❤👍❤
Listening to this all day today!
This song hits so lekker today..... CHAMPIONS OF THE WORLD FOR THE FOURTH TIME
Ja ek sit hier in n verre land, trane...maar n softie. Maak reg vir die game vandag. Dankie Leon my bors swel....Trotse Suid Afrikaner.
Best sequel song ever 🇿🇦🙌🏿 We won 🏆
Die chorus klink vir my soos....
Olke Bolke Ribikie Stolke, Olke Bolke Knorr...
Wie hoor dit ook?
Whoohoo lekker vibes
Afrikaans is fantasties en net EEN Leon Schuster❤
Ya jy is reg
BOK MASJIEN! LEON HET DIT PERFEK VOORSPEL!!!!!!
Leon will go up as one SA's GREATEST! What a legend. I know all his movies. EISH!! GATVOL!!🤣🤣
Die is een van die beste liedjies!🥰💚💛🇿🇦
Lief dit. Maak dit sommer ons S A lied. ❤❤
En toe bring hulle dit vir ons vir n 4de keer🎉🎉
Daar is net EEN LEON!! Jy bly my hero. Sterkte na die operasie, volle herstelis ons wense en bede vir jou. Lief jou baie
Leon Schuster should be President!
BOKMASJIEN!!!! WELL DONE BOYS!!! NUMBER 4!!!!!!
Leon, dit is WEER n skitterende liedjie!. Niemand kan jou onttroon nie. Die lirieke en die ritme is so pragtig. Baie liefde x ❤❤ x.
🎉en so wen die bokke vanaand met 1 punt wel done boys
En dit alles oor die liedjie my bloed sal altyd groen bly dankie vir die liedjie Oom Leon
Dis baie Awesome song!! Ek love dit my pa is maal op die song!spring bok maak Afrikaans voel gelukking baie dankie leon !! Pragtig 💖🇿🇦💖🇿🇦💖😊💖
Gaan vir hom klip hard in die bar speel venaand❤❤❤
Dankie oom Leon😊
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ons SAL Saterdag wen!
Ekt mos gesê ons gat wen!
Wat a catchy tune! Leon jy het dit weer gedoen❤❤❤
Dit is al wat my 3 kleinseuns loop en sing.
Leon jou #Legend!
Dankie oom Leon. U bly ń yster.
Bring the cup back home, Boks! 🏉🏆
I won't lie the best 2023 bokke song I've heard especially coming from the greatest comedy man himself leon schuster.
Dankie Oom Leon❤
LEKKERRRR MAN......!!!
❤❤This song brings tears in my eyes whenever I listen to it.
Leon wow love dit !!
Listerning to this song on die ander kant of the world!
LEGENDE
EK EN MENS NIKS SONDER MEKAAR ......❤
Vat HOOMM HUISTOE BOKKKEEEE 🎉
Ah love Leon this is legit !
Love dit.💕💖
Excellent......❤
Super cool.. dankie Oom ..Boks Bo ...love my Rugby.
Geniet die liedtjie baie
Beste Taal in die wereld
Lekkerrrr! Word gou gesond! Ons mis jou!!
Love this catchy tune and lekker words. Go bokke❤
Bokke wen almal dankie tog hietsie lietjie is die beste
Danki Leon my klein dogter is Mal oor di liedtji ❤
Looove die liedjie ❤
@@brendawells3836
😊
My Klein seun Weandre 8jr oud is Mal oor die liedjie! Dankie Leon Schuster❤
Jislaaik, het die Bokke so goed gespeel Vrydagaand dat Leon Schuster 'n nuwe song release?!
Beautiful ❤
Love you thank you here Kom jou bokkie🎉🎉🎉
mooi
Great song Leon love dit
Dankie Leon
Ek het die oorspronklike liedjie in Duitsland gehoor. Die Höhner: "Viva Colonia!" Grüße nach Köln. ✌️😁
I have to learn Afrikaans, because it's LEKKER!🤣🤣🤞🏾🤞🏾🤙🏾
4 ❤❤❤❤
Daar is net een Leon🎉
Die bokke het met 1 punt😅🎉❤❤❤❤
Yes Oom Leon!
bring hom weer
Get better soon Oom Leon...S.A needs and loves you. Go Bokke. Vat hulle vas!
ek love die liedjie
Bokke is Baie lekker
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉cup
We did it vir die vierde keer
It's as if he knew. 4 times, and against the All-Blacks. Thanks Oom Leon, from Hie' Kommie Bokke till Bokmasjien. We appreciate all you've done.
Ons het die wêreld bekker gewen
❤❤
Hi ons Shorty hier in Thabazimbi gesien. Hoor van jou. Hoop jy word gou gesond. Asb kom maak ook 'n draai in Thabazimbi.
Baie mooi lied .sal beker wen met hom..
Goeie een Leon
🇿🇦
wish i had learnt Afrikaans
Aai oom leon in die hospitaal en uit al het jy jou operasie gekry is daar so baie energie en liefde ons kan sien oom is n regte bok fan😂 sterkte met oom se gesondheid lief vir oom ❤❤❤
Bring daai beker weer vir die VYFDE keer!
Ons trots gemaak
Dankie ou Leon en sterkte in die hospital my frien
❤
Het saam met Leon skoolgegaan en groot geword in Wilgehof, Bloemfontein. Het ook vir my oorlede broer, Ockie van Zyl, skoolgegee by Jim Fouche. Hy bly tops. Anita Jackson, Bloemfontein
Love it
Pragtige Afrikaans
Wat n prag lied Leon jy maak Suid Afrikaners se harte bly, en sterkte met jou gesondheid
I❤️BOKKE
Dit sal so awesome wees as hulle hierdie liedjie begin speel wanneer die eind fluitjie blaas en die bokke wen teen die All Blacks
Goooooooo!bokke
Awesome Oom Leon
Classic ❤🇿🇦
Bokke❤❤❤❤❤❤❤❤
Vandag klop die bokke op die dakke van die engelse😂😂😂 GO GO Bokke!!! 2023 World Cup❤❤❤
More bliksem ons hulle
Mooi song song Loen🎉❤
Go Bokke!!!!
4 de keer indeed
Kom bokke bring die beker weer.🎉
Kom Bokke bring die beker ons weet julle kan❤❤❤
Leon should sing Hier kom die bokke at the opening at the 2023 world cup
South Africa 18 Scotland 3🎉
Ek's mal oor die lietjie
we won the world cup GO BOKKE GOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO
🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🎖🎖🥇🥇
🎉,,
4 de keer lekker man love my land se rugby en proteas
LOVITTTTTTT 🎉🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆
My bloed is groen John Deere groen.
Puik!!!