Verskeie Kunstenaars - Afrikaans is Groot Temalied (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 02. 2024
  • 🗓 Klik hierdie skakel om dié datum op jou kalender te plaas: bit.ly/AiG24Kalender Met trots aangebied deur Virseker, in samewerking met Laeveld Agrochem, Belgravia Gin, Buffelsfontein Brandewyn, City Lodge Hotels, LIFT Airline, World Leisure Holidays en Time Square, SunBet Arena. #aig24
    ‪@DemiLeeMooreSA‬
    ‪@BokvanBlerkReal‬
    ‪@riaanbenade9579‬
    @ChrisSteyn-ji3im
  • Zábava

Komentáře • 18

  • @roro9179
    @roro9179 Před 4 měsíci +10

    Corlea Botha is….. I don’t even think there is a word to describe her enormous talent. Just wow! Greetings from Sweden🇸🇪❤️

  • @joycelee5111
    @joycelee5111 Před 4 měsíci +4

    Ons staan werklikwaar vir geen ander land in die wêreld terug met ons Afrikaans is Groot produksies nie...Sal selfs meer van een van ons beste drommers ter wêreld..Ghapi..meer te wil sien en selfs sy solos is AFIKAANS IS GROOT waardig

    • @BIGMAMAUSA1
      @BIGMAMAUSA1 Před 4 měsíci

      I agree… Africans is Groot! Congratulations! A lot of love ❤from Brasil 🇧🇷.

  • @rieniebotha2417
    @rieniebotha2417 Před 4 měsíci +4

    Ghapi is 'n baie goeie kunstenaar en is ook 'n aanwins tot hierdie prag vertoning❤

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Před 4 měsíci +5

    Engels en al ander 8 of 9 tale en groepe kan gaan slaap!!!!

  • @jacquelineduplessis4070
    @jacquelineduplessis4070 Před 5 měsíci +4

    Hoendervleis❤

  • @esmekoekemoer2992
    @esmekoekemoer2992 Před 2 měsíci +1

    Hy is nie een van die bestes nie hy is die beste.

  • @hanliespence9625
    @hanliespence9625 Před 2 měsíci

    Hoe mooi is dit nie!!!! 👏

  • @yolandipedersen305
    @yolandipedersen305 Před 4 měsíci

    Fantasties!!!! Hoop ons sal 'n original Ghapi song ook volgende jaar kan hoor ???

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 Před 2 měsíci +2

    Steve is groot

  • @jannesbeyers2047
    @jannesbeyers2047 Před 3 měsíci

    Julle is amazing

  • @YolandiCrous
    @YolandiCrous Před 27 dny

    Wat het gebeur met Steve?

  • @user-nj5ql2hz8w
    @user-nj5ql2hz8w Před 3 měsíci +3

    Organiseerders klim van julle "EGO TROONTJIES" af en bring vir Steve terug want hy hoort hier!!! Johan Blignaut

    • @user-mx6lz3tq4c
      @user-mx6lz3tq4c Před 2 měsíci

      Hy belang saam malema..maklik....enigste verskil tussen die twee is vel kleur...

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Před 4 měsíci +11

    Ek is jammer Afrikaans is Groot behandel Steve Hofmeyer so sleg. Hy is een v d beste Afrikaanse sangers. Groot jammerte. Steve het baie vir Afrikaanse musiek gedoen.

    • @user-mx6lz3tq4c
      @user-mx6lz3tq4c Před 2 měsíci

      Hy is n afrikaanse malema..JAMMER OM TE SE...maak Jou oe oop..jy is net Soos malema se volgers...maklik ne..

    • @justinstrydom3292
      @justinstrydom3292 Před 23 dny

      ​@@user-mx6lz3tq4c Vok jou. Jou agterbakse bliksim.

    • @renekuskchristensen2182
      @renekuskchristensen2182 Před 19 dny

      ​@@user-mx6lz3tq4cWho/what is malema?😊